parkie.wordpress.com
September | 2008 | ParkieVoes
https://parkie.wordpress.com/2008/09
September 28, 2008. 8212; Parkie @ 11:13 vm. Besoek ons gerus by:. September 8, 2008. 8212; Parkie @ 10:47 vm. This service has moved, The daily update will be available here:. Http:/ www.parkie.co.za/? Kom loer in die argiewe. Die lekker mense kuier hier. Get a free blog at WordPress.com. Create a free website or blog at WordPress.com.
tweelingkind.wordpress.com
VRYDAG 13/01/2012 | Een dag op n slag
https://tweelingkind.wordpress.com/2012/01/17/vrydag-13012012
Een dag op n slag. Ek…myself en ek. DONDERDAG – 12/01/2012. MAANDAG – 09/01/2012. SATERDAG – 07/01/2012. SATERDAG 14/01/2012 →. Januarie 17, 2012. Jippieeeee, swembad is einde ten laaste klaar, en hier wag ons geduldig en gedwee vir hom om vol te word. This entry was posted in Uncategorized. SATERDAG 14/01/2012 →. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). BB ’s Blog.
tweelingkind.wordpress.com
tweelingkind | Een dag op n slag
https://tweelingkind.wordpress.com/author/tweelingkind
Een dag op n slag. Ek…myself en ek. DONDERDAG – 12/01/2012. MAANDAG – 09/01/2012. SATERDAG – 07/01/2012. Januarie 17, 2012. Januarie 17, 2012. Januarie 17, 2012. Jippieeeee, swembad is einde ten laaste klaar, en hier wag ons geduldig en gedwee vir hom om vol te word. I’m a child, I’m a mother, I’m a sinner, I’m a saint,I’m your hell, I’m your dream…Nothing in between. BB ’s Blog. Dorings en soms Rose. Goed Wat Vir My Mooi Is. I am JUST me *uncensored*. My Lewe(r) in ’n Bottel. Peinser ’s Blog.
tweelingkind.wordpress.com
MAANDAG 16/01/2012 | Een dag op n slag
https://tweelingkind.wordpress.com/2012/01/17/maandag-16012012
Een dag op n slag. Ek…myself en ek. DONDERDAG – 12/01/2012. MAANDAG – 09/01/2012. SATERDAG – 07/01/2012. Januarie 17, 2012. Babysit dag vandag. Ek en Chylie het as usual gespeel en gespeel en nog eens gespeel. Marcelle is dokter toe. Die nuus was nie goed nie, wag maar vir uitslag.😦😦. 8212;————————————————————-. Marcelle uitslag gekry…nie goed nie, nog niks gegroei nie, so daar is nie meer n ‘baba’ nie. This entry was posted in Uncategorized. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. BB ’s Blog. Create ...
delliesedinge.wordpress.com
Snaakse soekterme | Dellie se Dinge
https://delliesedinge.wordpress.com/snaakse-soekterme
Partykeer kry mens die vreemdste soekterme op jou blogstatistieke. Deel bietjie van hulle hier elke dag! Vandag se snaakste was:. Suster seks (double huh? Hehe, kom sit joune ook hier, ek wonder rerig partykeer hoe mense met sulke terme by MY uitkom! 358 Responses so far ». Januarie 19, 2008 @ 9:11 vm. 7 zeeën – dis al asof ek nou weet wat ek vermoed het – Zee se naam beteken dat hy ge”seën”d is. Januarie 20, 2008 @ 11:04 nm. Hoe het ek die een gemis? 8211; Abdultjie (? 8211; toilet-lap (huh? 8211; why m...
delliesedinge.wordpress.com
Tandemstories | Dellie se Dinge
https://delliesedinge.wordpress.com/tandemstories
Het die eerste storie klaar geskryf. Gaan lees! Link na hierdie post wanneer julle die stories plaas. Ek sal dit update soos wat dit inkom. Ek wil nie een storie mis nie. Die Brein en Kendra. 8211; hier moet ek julle net waarsku – dis ‘n HOT storie! Sonkind en Demoerin Hoofstuk 2. Hoofstuk 3 – Komaan julle, die twee begin die res van ons nou in die skande steek! 😯 Skryf, blikskottels! Wat maak jy nog hier? 1 Response so far ». Augustus 18, 2010 @ 11:28 vm. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Life i...
delliesedinge.wordpress.com
Dellie se Dinge | Mense en Dinge | Page 2
https://delliesedinge.wordpress.com/page/2
STORIEMONSTER – Episode 20. Maart 16, 2012 · Filed under Gaste. Almal is huis toe. Heleen krap nog op die Internet rond. Sy het die boek van Yasmine Galenorn- Embracing the moon langs haar oop. Daar is ‘n skielike ritseling in die deur, en dan staan Rudolf daar. Sy sukkel om haar irritasie weg te steek. Vir wat bekruip jy my so? Net om seker te maak jy is nie besig met iets donkers nie.’. Sy antwoord nie, en begin sistematies haar onderskeie oop webtuistes toe te maak. Read the rest of this entry ».
tweelingkind.wordpress.com
MAANDAG – 09/01/2012 | Een dag op n slag
https://tweelingkind.wordpress.com/maandag-09012012
Een dag op n slag. Ek…myself en ek. DONDERDAG – 12/01/2012. MAANDAG – 09/01/2012. SATERDAG – 07/01/2012. MAANDAG – 09/01/2012. My babysit dag. Chyler is opvreetlik oulik, ek geniet haar terdee, ons entertain mekaar🙂! Hier speel sy te lekker met die tap (Ma (haar oumagrootjie) het haar geleer hoe lekker dit is! Daarna word ek laaaat middag gebel om vir interview te gaan en kry toe die joppie! Jaar het goed begin….sover! Daarna toe word my earbuds abuse! Kyk net hoe skuldig lyk Chylie! BB ’s Blog. Build a...