naomiseblog.blogspot.com
Nimsi se Blog: February 2012
http://naomiseblog.blogspot.com/2012_02_01_archive.html
Sunday, February 12, 2012. Ons leef in n samelewing waar dit amper n gewoonte geraak het om ander mense te blameer as jou omstandighede nie na wense is nie. Dit het n maklike uitweg geword om ons verantwoordelikhede tov ons eie lewe te ignoreer en dit eerder voor ander mense se deur te wil le. Ons is ook sosiale wesens en dus in baie gevalle van ander mense se goedkeuring afhanklik en daarom is ons ook geneig om onself en ons lewens by ander te wil aanpas in plaas daarvan om getrou aan onsself te wees.
naomiseblog.blogspot.com
Nimsi se Blog: June 2010
http://naomiseblog.blogspot.com/2010_06_01_archive.html
Saturday, June 19, 2010. Ek word die laaste tyd vreeslik "aangeval" deur n persoon wat my beskuldig van n "dont care" houding. Tevredenheid is nie n willose oorgawe aan wind en weer nie; n skouerophaal oor skynbaar onvermydelike omstandighede nie. Tevredenheid is juis die sug van vervuldheid nadat jy so goed as moontlik jou kant gebring het, maar sonder daardie verterende begeerte na nog meer. Veral wanneer dit oor status en besittings gaan. Sunday, June 13, 2010. Wanneer ek U van hulle vertel. Dat ek ho...
naomiseblog.blogspot.com
Nimsi se Blog: May 2010
http://naomiseblog.blogspot.com/2010_05_01_archive.html
Sunday, May 30, 2010. Beplanning vir die week. Maandag: Here, Help my om vandag al my selfsugtigheid en eie wil weg te was, sodat ek U die res van my lewe met nederigheid kan dien. Dinsdag: Here, stryk vandag al die plooie, wat deur die jare versamel het, uit my gees sodat ek net die mooi in ander sal sien. Woensdag: O God, Help my dat ek sal regmaak waar ek ander te na gekom het. Saturday, May 29, 2010. Kan jy jou indink hoe wonderlik hierdie omhelsing gaan wees? Friday, May 21, 2010. So loop Willie met...
naomiseblog.blogspot.com
Nimsi se Blog: April 2010
http://naomiseblog.blogspot.com/2010_04_01_archive.html
Sunday, April 25, 2010. Friday, April 23, 2010. Gebed vir myself vir vandag. O Hemelse Vader, ek loof en dank U vir die rus van die nag wat verby is. Ek loof en dank U vir die nuwe dag wat gebreek het. Ek loof en dank U vir U eindelose goedheid en trou dwarsdeur my lewe. U het my so ryklik geseen tot nou toe. Gee my nou asseblief die moed om ook spanning, hartseer, vrees en siekte te hanteer. Dankie dat U my nog nooit bo my kragte laat ly het nie. U laat alle dinge ten goede saamwerk vir U kinders. Ons h...
naomiseblog.blogspot.com
Nimsi se Blog: November 2010
http://naomiseblog.blogspot.com/2010_11_01_archive.html
Sunday, November 7, 2010. Ek word hoe langer hoe meer geboei deur mense. Mense is n daaglikse avontuur - n Avontuur wat my daagliks meer verwonderd laat, nie alleen oor die liggaam wat jy kan sien en aanraak nie, maar veral oor die ondeurgrondelike misterie dat jy in so n wonderlike verpakking baie naby kan kom en tegelyketyd tog oneindig ver weg en onbereikbaar bly. En die baie goeie eenvoudige mense met n verborge, onbegryplike rykdom in hulle harte. WAT N FEES OM ONDER SULKE MENSE TE WEES!
naomiseblog.blogspot.com
Nimsi se Blog: Gautrain...
http://naomiseblog.blogspot.com/2012/01/gautrain.html
Sunday, January 22, 2012. Was so bevooreg om in 2011 twee keer op die Gautrain te ry. Albei geleenthede moontlik gemaak deur my kinders. Die Centurion stasie n netjiese uiters moderne gebou. Daar is 80km spoor en die trein roete is tussen Pretoria, Johannesburg en OR Thambo lughawe. Die verkeer in Pretoria, na Johannesburg en die lughawe is soms regtig n nagmerrie en die trein n groot uitkoms vir mense op hierdie roete. Die spoed waarmee die trein ry is regtig n belewenis. 19minute van Centurion tot ...
naomiseblog.blogspot.com
Nimsi se Blog: Stories...
http://naomiseblog.blogspot.com/2012/01/stories.html
Sunday, January 15, 2012. By die kliente leer ek ook daagliks lesse, ek betree elkeen van hierdie mense se persoonlike ruimtes - sien en hoor baie dinge - huil saam met sommige van hulle, bid saam met sommige van hulle en lag saam met sommige van hulle. Jy is presies net dit wat jy kies om te wees! Dat n oog vir n oog en tand vir n tand nie altyd die oplossing is nie, dat draai die ander wang werklik werk. Dat ons tyd hier op aarde kosbaar is. January 15, 2012 at 3:10 PM. January 15, 2012 at 6:57 PM.
naomiseblog.blogspot.com
Nimsi se Blog: February 2010
http://naomiseblog.blogspot.com/2010_02_01_archive.html
Friday, February 26, 2010. Wednesday, February 24, 2010. Saturday, February 13, 2010. Ek groet vir eers. Tot dit weer met ons beter gaan, groet ek vir eers hier op my blog. Mag elkeen van julle gesond en geseënd bly, julle is altyd in my gebede. Wednesday, February 10, 2010. Raak ek hartseer oor die pyn en VERLIESE van die verlede. As ek te ver VORENTOE kyk, raak ek bang en VREESBEVANGE vir die toekoms. Maar as ek OPKYK and fokus op ONS HEMELSE VADER raak ek RUSTIG . Tuesday, February 2, 2010.
naomiseblog.blogspot.com
Nimsi se Blog: October 2010
http://naomiseblog.blogspot.com/2010_10_01_archive.html
Sunday, October 17, 2010. Die Rose se les. Ek het n buurvrou gehad met n klein tuintjie wat sy liefderyk versorg het. Sy het besonder gehou van n paadjie wat met rankrose oordek was. Ek het haar op n slag geterg omdat ek haar altyd met n snoeisker in die hand aangetref het waar sy besig was om verwelkte blommetjies weg te knip. Toe sien ek haar op n dag sonder die sker. "Wat is aan die gang? Subscribe to: Posts (Atom). Waaroor gaan dit hier:. Die Rose se les. View my complete profile.
naomiseblog.blogspot.com
Nimsi se Blog: Iets om oor na te dink...
http://naomiseblog.blogspot.com/2012/01/iets-om-oor-na-te-dink.html
Tuesday, January 17, 2012. Iets om oor na te dink. January 19, 2012 at 2:47 PM. DIs waar Nims. Lekker dag! Subscribe to: Post Comments (Atom). Waaroor gaan dit hier:. Ek het hierdie blog begin in n poging om myself te genees van al die spoke van die verlede. my wens is dat jy wat hier lees ook genesing sal ontvang, hetsy dit deur n inskrywing of kommentaar wat gelos word. Iets om oor na te dink. Ek is een van n tweeling, ma van een seun, en geniet nog net my twee sussies se kleinkinders.