fcarstens.blogspot.com
Francisca ontbloot en ontnugter: March 2011
http://fcarstens.blogspot.com/2011_03_01_archive.html
Francisca ontbloot en ontnugter. Wednesday, March 30, 2011. My eerste blog inskrywing moes al lankal gepublish gewees het, ek weet. Ek sit met hierdie space waar ek kan create, vent, preach en sommer net share, maar dis 'n empty space. So, vandag word hy gevul. Ek sal my eerste teorie deel vandag. Ek is bang vir rejection. "Jy? Wanneer hoor ons jou op radio? Hoekom sing jy nie professioneel nie? Nou hoe nou gemaak? Wat moet in my lewe gebeur dat my verwerpingsangs die pad vat? Moet nou nie comments los o...
fcarstens.blogspot.com
Francisca ontbloot en ontnugter: October 2011
http://fcarstens.blogspot.com/2011_10_01_archive.html
Francisca ontbloot en ontnugter. Monday, October 24, 2011. N Fyn lyn tussen trots en hoogmoed. Dis als nog 'n bietjie (baie) surreal. Francisca Carstens - Crescendo Kreatief 2011 finalis. Ek wonder hoeveel Francisca Carstense van Roodepoort het ingeskryf vir die kompetisie. Nou nou is dit nie ek nie. Daar is wel 'n baie fyn lyn tussen "trots" en "hoogmoed". Subscribe to: Posts (Atom). View my complete profile. N Fyn lyn tussen trots en hoogmoed. My tjommies se blogs. Delenewordlig « delenewordlig.
fcarstens.blogspot.com
Francisca ontbloot en ontnugter: My ma se Boontjiesop
http://fcarstens.blogspot.com/2012/05/my-ma-se-boontjiesop.html
Francisca ontbloot en ontnugter. Wednesday, May 16, 2012. My ma se Boontjiesop. En wat sê sy vir my? Jy het mos 'n Kook en Geniet. Dis d áá. I boontjiesop wat ek altyd gemaak het." Nou toe nou! Soos ek ouer word, kom ek al hoe meer agter dat 'n klomp van my ma se geheimpies lê in watter resep sy uit watter boek ruk! Op 'n manier is dit darem 'n riem onder die hart, want ek kan instruksies volg en as dit al is wat ek nodig het om te doen om weer my ma se boontjiesop te proe, dan sal ek dit doen. Dit voel ...
fcarstens.blogspot.com
Francisca ontbloot en ontnugter: June 2011
http://fcarstens.blogspot.com/2011_06_01_archive.html
Francisca ontbloot en ontnugter. Thursday, June 23, 2011. Bid droom. skryf. Dit klink baie idealisties. kom ek vertel eers waaroor die song gaan, en dan babbel ek verder oor my toekoms met my musiek. Hoekom het God die aarde so mooi gemaak - die bome, berge, lig en donker, riviere, see en strand - en met Sy almal en genade aangeraak, en Sy seën daaroor uitgestort? En hoekom dan die mens gemaak, as ons als besoedel en opblaas soos dit ons pas? God het ons lief. Monday, June 13, 2011. Iewers in die hoërsko...
fcarstens.blogspot.com
Francisca ontbloot en ontnugter: May 2011
http://fcarstens.blogspot.com/2011_05_01_archive.html
Francisca ontbloot en ontnugter. Monday, May 23, 2011. Nagmaal: Eenvoudig and Alledaags. Toe Jesus destyds die nagmaal ingestel het, het hy brood gebreek en wyn geskink. Hoekom? Thursday, May 12, 2011. Ons oumas het so gebak. Op die oog af het die twee resepte vir my dieselfde gelyk (vanselfsprekend, want hulle kom albei van 'n ma af), behalwe dat sussie s'n 'n suurlemoensappie bykry. Dié lyk toe vir my heel lekker, en ek spring aan die werk gisteraand. En het ek lekker gespeel! 250 ml suiker (ongeveer).
fcarstens.blogspot.com
Francisca ontbloot en ontnugter: May 2012
http://fcarstens.blogspot.com/2012_05_01_archive.html
Francisca ontbloot en ontnugter. Wednesday, May 16, 2012. My ma se Boontjiesop. En wat sê sy vir my? Jy het mos 'n Kook en Geniet. Dis d áá. I boontjiesop wat ek altyd gemaak het." Nou toe nou! Soos ek ouer word, kom ek al hoe meer agter dat 'n klomp van my ma se geheimpies lê in watter resep sy uit watter boek ruk! Op 'n manier is dit darem 'n riem onder die hart, want ek kan instruksies volg en as dit al is wat ek nodig het om te doen om weer my ma se boontjiesop te proe, dan sal ek dit doen. Dit voel ...
fcarstens.blogspot.com
Francisca ontbloot en ontnugter: My suurlemoenboom
http://fcarstens.blogspot.com/2011/04/my-suurlemoenboom.html
Francisca ontbloot en ontnugter. Thursday, April 7, 2011. Ek gaan 'n suurlemoenboom plant. Ek gaan hom eers in 'n pot plant, sodat ek hom kan rondskuif en kyk waar hy dit die meeste geniet, en dan later as hy wil, sal ek hom in die grond plant. En as jy nou vra "'n Suurlemoenboom van alle dinge? Kyk hoe mooi glimlag die goedjies vir my vandag. Ek gaan vir Koning Rosedoring oornooi vir tee om ook te kom kyk na my mooi blommetjies". Booooooooring! Kom ons raak bietjie diep filosofies. Ons het lui geraak me...
fcarstens.blogspot.com
Francisca ontbloot en ontnugter: July 2011
http://fcarstens.blogspot.com/2011_07_01_archive.html
Francisca ontbloot en ontnugter. Friday, July 1, 2011. Liedskryfkompetisie: Angel Music Studio Productions. Hoe om vir my liedjie te stem:. 1 Gaan na Angel Music Studio Productions se Facebook Page toe. https:/ www.facebook.com/pages/Angel-Music-studio-Productions/110687982279940? 2 Like hulle page. 3 Scroll by die wall af tot jy die post sien met my song "Ek wonder hoekom". 4 Like die post. En dankie by voorbaat. Subscribe to: Posts (Atom). View my complete profile. My tjommies se blogs.
fcarstens.blogspot.com
Francisca ontbloot en ontnugter: Laat U koninkryk kom
http://fcarstens.blogspot.com/2013/02/laat-u-koninkryk-kom.html
Francisca ontbloot en ontnugter. Friday, February 8, 2013. Laat U koninkryk kom. Of die woorde "Laat U koninkryk kom", nie dalk vir hulle beteken om in die wolke te leef, te vergeet jy's 'n mens en elke kort-kort uit te roep "halleluja! Is dit dan nog nodig vir woorde? As iemand Jesus in my sien sonder dat ek sê "Jesus leef in my", dan. ja, dan het ek God se koninkryk laat kom. Subscribe to: Post Comments (Atom). View my complete profile. Laat U koninkryk kom. Trots in jou werk. trots in jou alles.