wccmsa.wordpress.com
Donker nag van die siel | Gemeenskap vir Christelike Meditasie
https://wccmsa.wordpress.com/2014/09/19/donker-nag-van-die-siel
Gemeenskap vir Christelike Meditasie. Ons praat oor Spiritualiteit, met Stilte as uitgangspunt. Donker nag van die siel. September 19, 2014. Daar gebeur twee dinge in jou lewe wat jou in die donker nag inlei. Die een gebeur deur ‘n krisis in jou lewe en die ander gebeur wanneer jy die weg van stilte begin bewandel. Wat is hierdie donker nag van die siel? Wat is hierdie omvorming of verligting? Augustinus het gesê: As jy God kan verstaan, dan is dit nie God nie. As jy God verstaan dan het jy iets ande...
wccmsa.wordpress.com
Johan | Gemeenskap vir Christelike Meditasie
https://wccmsa.wordpress.com/author/ansjohan
Gemeenskap vir Christelike Meditasie. Ons praat oor Spiritualiteit, met Stilte as uitgangspunt. Die radikale kruisboodskap – SEWE KRUISWOORDE. April 3, 2015. Asof die kruis ‘n morele plig op my plaas. Jy kan kyk of jy werklik volgeling is. Jesus het in sy dood gedemonstreer wat Hy kom leer het. 1ste Kruiswoorde: Luk 23:34 Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie! 2de Kruiswoorde: Luk 23:43 Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees. Die radikaliteit van die kruis s...
wccmsa.wordpress.com
How to meditate | Gemeenskap vir Christelike Meditasie
https://wccmsa.wordpress.com/how-do-meditate
Gemeenskap vir Christelike Meditasie. Ons praat oor Spiritualiteit, met Stilte as uitgangspunt. Why do Christian Meditators call the prayer word a ‘mantra’? The mantra, taking us into the present moment and beyond the ego, slips through the narrow gate into the city of God. (John Main, Word Made Flesh). John Main refers to the prayer-word as ‘the word’ or the ‘mantra’. Why does he use the term ‘mantra’ especially as this term is associated with eastern forms of meditation? Some people hearing the word ‘m...
wccmsa.wordpress.com
Events/Gebeure | Gemeenskap vir Christelike Meditasie
https://wccmsa.wordpress.com/what-am-i-reading
Gemeenskap vir Christelike Meditasie. Ons praat oor Spiritualiteit, met Stilte as uitgangspunt. Staying in the Centurion area? Meditate with us every Friday 06:00 06:30. Contact Johan vdhj100@gmail.com. Adoramus – Om in liefde te aanbid. Elke Dinsdag 18:30 – 19:10 NG Gem Eldoraigne. 1038 FREDERIK Ave, Eldoraigne. 1045 Henri Road Eldoraigne. Po Box 1385, Higlands North ,2037. 474 24th Ave.,. Tuesday18:00 – 19:00. Voorwaarts 12, Jan Fiskaalstr 16. H/v Stella- en Olivierstraat, Brooklyn, Pretoria. Dit was m...
wccmsa.wordpress.com
Waarom mediteer ons? | Gemeenskap vir Christelike Meditasie
https://wccmsa.wordpress.com/waarom-mediteer-ons
Gemeenskap vir Christelike Meditasie. Ons praat oor Spiritualiteit, met Stilte as uitgangspunt. Geloof is gelyk aan liefde want God is liefde. Dus as ek in God glo, glo ek in die volmaakte liefde. Om te glo is om lief te hê 1 Joh 4:. Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is ’n kind van God en ken God. Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde. Wat is die taal van die liefde? Of selfs: God sal en God kan! Ek verloor alle selfsug. ...
wccmsa.wordpress.com
Die radikale kruisboodskap – SEWE KRUISWOORDE | Gemeenskap vir Christelike Meditasie
https://wccmsa.wordpress.com/2015/04/03/die-radikale-kruisboodskap-sewe-kruiswoorde
Gemeenskap vir Christelike Meditasie. Ons praat oor Spiritualiteit, met Stilte as uitgangspunt. Die radikale kruisboodskap – SEWE KRUISWOORDE. April 3, 2015. Asof die kruis ‘n morele plig op my plaas. Jy kan kyk of jy werklik volgeling is. Jesus het in sy dood gedemonstreer wat Hy kom leer het. 1ste Kruiswoorde: Luk 23:34 Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie! 2de Kruiswoorde: Luk 23:43 Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees. Die radikaliteit van die kruis s...
wccmsa.wordpress.com
The role of our hands in Meditation. | Gemeenskap vir Christelike Meditasie
https://wccmsa.wordpress.com/2015/02/10/the-role-of-our-hands-in-meditation
Gemeenskap vir Christelike Meditasie. Ons praat oor Spiritualiteit, met Stilte as uitgangspunt. The role of our hands in Meditation. February 10, 2015. I have been creating/making things for others for many years. Be it a wedding dress, a tablecloth, a Christmas gift you name it. The rhythm of my hands and the colours of my pictures became the tools with which I experience God, His voice and His love at a deeper level and in silence. It makes me look differently at those that I love and those that I ...
wccmsa.wordpress.com
STILTE EN DIE EGO | Gemeenskap vir Christelike Meditasie
https://wccmsa.wordpress.com/2014/07/16/stilte-en-die-ego
Gemeenskap vir Christelike Meditasie. Ons praat oor Spiritualiteit, met Stilte as uitgangspunt. STILTE EN DIE EGO. July 16, 2014. 1 Trots op my eie geestelike vermoëns. 2 Hebsug – om meer geestelike ervarings te wil hê. Ek is nie tevrede dat daar dan niks in my geestelike lewe gebeur nie. 3 Wellus is die begeertes wat in die bewuste na vore kom wanneer ek in my stilte ingaan. Aan die ander kant weer hou my vrees vir hierdie wellustigheid my soms van my stilte. Wie is hierdie ander mens hier binne my?