warrelwoorde.blogspot.com
warrelwoorde: ILLUSIE
http://warrelwoorde.blogspot.com/2012/04/illusie.html
Friday, 13 April 2012. Pragtig die kleure -. Subscribe to: Post Comments (Atom). View my complete profile. Ethereal template. Powered by Blogger.
warrelwoorde.blogspot.com
warrelwoorde: April 2012
http://warrelwoorde.blogspot.com/2012_04_01_archive.html
Friday, 13 April 2012. Pragtig die kleure -. Subscribe to: Posts (Atom). View my complete profile. Ethereal template. Powered by Blogger.
kleurkaleidoskoop.blogspot.com
Kleur Kaleidoskoop: February 2013
http://kleurkaleidoskoop.blogspot.com/2013_02_01_archive.html
Hierdie is die nesskopplek van my kreatiewe kant. Sommer net 'n plek waar ek kan loslaat wat binne is sonder vrese of verwagtings. My hoop is dat dit wat ek hier neerpen vir iemand 'n bietjie kleur op 'n vaal dag kan bring. Wednesday, 27 February 2013. 8220;…The wall of Jerusalem is broken down, and its gates have been. Burned with fire” Neh. 1:3. Yesterday South Africans were confronted with. Shocking news that one. The trauma experienced by the families surrounding this tragedy is unimaginable. To cont...
kleurkaleidoskoop.blogspot.com
Kleur Kaleidoskoop: March 2013
http://kleurkaleidoskoop.blogspot.com/2013_03_01_archive.html
Hierdie is die nesskopplek van my kreatiewe kant. Sommer net 'n plek waar ek kan loslaat wat binne is sonder vrese of verwagtings. My hoop is dat dit wat ek hier neerpen vir iemand 'n bietjie kleur op 'n vaal dag kan bring. Thursday, 28 March 2013. Every Kingdom or realm has its own laws governing it's citizens. If therefore I have committed a crime, I am guilty of trespassing the law governing our country; not just part of the law, but the complete law as that forms an integral part of the whole. 8220;F...
kleurkaleidoskoop.blogspot.com
Kleur Kaleidoskoop: REBUILDING WALLS
http://kleurkaleidoskoop.blogspot.com/2013/02/rebuilding-walls.html
Hierdie is die nesskopplek van my kreatiewe kant. Sommer net 'n plek waar ek kan loslaat wat binne is sonder vrese of verwagtings. My hoop is dat dit wat ek hier neerpen vir iemand 'n bietjie kleur op 'n vaal dag kan bring. Wednesday, 27 February 2013. 8220;…The wall of Jerusalem is broken down, and its gates have been. Burned with fire” Neh. 1:3. Yesterday South Africans were confronted with. Shocking news that one. The trauma experienced by the families surrounding this tragedy is unimaginable. To cont...
kleurkaleidoskoop.blogspot.com
Kleur Kaleidoskoop: LAWS GOVERNING KINGDOMS
http://kleurkaleidoskoop.blogspot.com/2013/03/every-kingdom-or-realm-has-its-own-laws.html
Hierdie is die nesskopplek van my kreatiewe kant. Sommer net 'n plek waar ek kan loslaat wat binne is sonder vrese of verwagtings. My hoop is dat dit wat ek hier neerpen vir iemand 'n bietjie kleur op 'n vaal dag kan bring. Thursday, 28 March 2013. Every Kingdom or realm has its own laws governing it's citizens. If therefore I have committed a crime, I am guilty of trespassing the law governing our country; not just part of the law, but the complete law as that forms an integral part of the whole. 8220;F...
warrelwoorde.blogspot.com
warrelwoorde: MY PA IS DOOD
http://warrelwoorde.blogspot.com/2011/09/my-pa-is-dood.html
Wednesday, 21 September 2011. MY PA IS DOOD. Die grond onder my voete kantel en wankel,. My ore suis, my maagspiere bondel styf -. My pa is dood! Die nag is so donker; die wind vlymskerp koud -. N paddatjie sit eensaam op die aanloopbaan, klein en benoud -. My pa is dood! Motore skril; die maan kruip weg, 'n paar sterre blink stil. Met magtige sug styg die straler op in die lug -. My pa is dood! Die kis is dig maar die graf sò diep. Seemeeue kras, vlieg dan weg in die verskiet. My pa is dood!
warrelwoorde.blogspot.com
warrelwoorde: ODE AAN 'N KUNSTENAAR
http://warrelwoorde.blogspot.com/2011/10/ode-aan-n-kunstenaar.html
Monday, 3 October 2011. ODE AAN 'N KUNSTENAAR. Ode aan 'n kunstenaar. In drie kleure - wit, pastelblou en swart. Doop jy jou kunstenaarskwas. Om leefwyse, atmosfeer. Van 'n verstote gemeenskap. Aan die voet van 'n beroemde berg. Kompleet met skadu's en lig,. Met wolke wat hang in die lug,. En plasse water op die pad -. Op spierwit doek te herskep. Voorwaar jy het die gawe. Om skoonheid te herdefinieer. Dit ook met almal wat wil te deel -. Dit dan te verplaas. Na 'n nommer in 'n raam. ODE AAN N KUNSTENAAR.
warrelwoorde.blogspot.com
warrelwoorde: MEESTER ONTWERPER
http://warrelwoorde.blogspot.com/2011/10/meester-ontwerper.html
Wednesday, 12 October 2011. Meesterlik het die hand van die Groot Etser. Self die delikate viooltjie lyne. Op die sagte, effense ronding van die fyn,. Wat na jare uit die see. Steeds die mistiek en atmosfeer. Van die meesleurende waters weergee,. Met presiese, ragfyn strepies,. Ontwerp, soos Jakobynse borduurwerk,. Van kappertjie blare se are. Op die anderkant aangebring. En binne die ferm, vlesige. Soet-oranje hart van die smul lekker. Papaja, het die hand van die Meester Sjirurg. Wat met enkel stam hoog.
afrikaansegedagtes.blogspot.com
afrikaanse gedagtes: May 2012
http://afrikaansegedagtes.blogspot.com/2012_05_01_archive.html
Thursday, 31 May 2012. Ek het 'n feetjie nodig. Ek het ‘n feetjie nodig. Wat die skool kan laat verdwyn. Wat my buite kan laat hardloop. Waar die son so lekker skyn. Ek het ‘n feetjie nodig. Wat my kamer skoon kan hou. Wat my blomkool sal kom opeet. En my spelwoorde onthou. 8216;n pers feetjie wat my bed opmaak. En ‘n pienke wat iets weet. Van wiskunde en EBW. En van Halley se komeet. 8216;n oranje een vir musiek. Om my toonlere te doen. En ‘n flambojante bloue. Wat alles kan regsoen. Wees maar my dromer...