victormatfield.wordpress.com
Gekielhaal! | Victor Matfield se Wêreldbeker-blog
https://victormatfield.wordpress.com/2007/10/03/gekielhaal
Victor Matfield se Wêreldbeker-blog. Wat ‘n naweek! Skielik is daar 31 Walliesers wat werk soek – enige werk behalwe rugby – want rugby kan hulle duidelik nie speel of afrig nie… Nogal hartseer, nie waar nie. Die arme coach, Gareth Jones, het skaars die kleedkamer gehaal na die wedstryd, toe staan sy kantoorinhoud al op die sypaadjie. Hierdie steenkoolmyners vatikaki! En imagine jy lyk soos hulle kaptein – hoe sou jy gevoel het? En die resultaat is verewig op die scoreboard! Maar my stem tel nie (ek̵...
victormatfield.wordpress.com
Meer oor myself | Victor Matfield se Wêreldbeker-blog
https://victormatfield.wordpress.com/about
Victor Matfield se Wêreldbeker-blog. Na my amptelike profiel gaan kyk, maar Bakkies het dit sommer ge-“copy” en ge-“paste”, so besluit jy maar self. Bakkies verstaan van hierdie goed. Hy’s ‘n plumber, jy weet…. Nou ja, dit is die. Augustus 19, 2007 om 7:24 vm. Whahaha… “daai bleddie Nataller”….😀. Augustus 20, 2007 om 9:24 vm. Victor, ek stem vir jou as kaptein, maar staan vir John by en ondersteun hom net ter wille van die beker. Jy verdien dit meer om kaptein te wees. Augustus 20, 2007 om 2:19 nm.
victormatfield.wordpress.com
Die RWC2007 Bokgroep | Victor Matfield se Wêreldbeker-blog
https://victormatfield.wordpress.com/die-rwc2007-bokgroep
Victor Matfield se Wêreldbeker-blog. Op hierdie blad sal ek en Bakkies foto’s en profiele pos van die hele groep wat Frankryk toe gaan. Ons wag net dat al die opwarmingswedstryde agter die rug is, sodat ons kan sien watter poefters seerkry en by die huis gaan bly…. Augustus 19, 2007 om 7:25 vm. Nou ja toe, sal weer kyk as die res van julle weg is.😉. Augustus 20, 2007 om 9:18 vm. Maak net seker dat Brian Habanna nie terugkom nie. Augustus 21, 2007 om 11:54 vm. Augustus 24, 2007 om 8:43 vm. Die issue met ...
victormatfield.wordpress.com
So hittete of ek het my ghwar gesien… | Victor Matfield se Wêreldbeker-blog
https://victormatfield.wordpress.com/2007/09/20/so-hittete-of-ek-het-my-ghwar-gesien
Victor Matfield se Wêreldbeker-blog. So hittete of ek het my ghwar gesien…. Fake Vic vra nederig omverskoning vir sy afwesigheid die laaste paar dae. Die geveg was bloedig, met tye amper mismoedig, maar die virus is oorwin…. Ja, jammer vir die doodse stilte, maar dis pragtig om te sien julle outjies en vroutjies het kop gehou en aangehou met die rugbyraai! Coach was so bekommerd oor my, hy gaan staan en kies toe sommer vir KleinGys op heelagter! 8211; ek ook! Jy kan nie twee slotte op die bank kies nie!
victormatfield.wordpress.com
Victor Matfield se Wêreldbeker-blog | Page 2
https://victormatfield.wordpress.com/page/2
Victor Matfield se Wêreldbeker-blog. 3 Things I know about rugby…. September 10, 2007. Daar is sekere dinge wat jy net nie doen op die rugbyveld nie…. Nommer drie: Jy draf nie op die veld en “point” jou opponent nie. Nooit nie. NOOIT! Dan soek jy nie bollie nie, jy tender vir kak. En jy gaan dit kry. So seker soos wat die ref ‘n fout gaan maak! Ons vriend Lima het toe gisteraand weer droombeelde gesien van die Hougaard-episode, en vir Petoors probeer “lima”. Wat ‘n trein-smash! DIE NAWEEK SE WEDSTRYDE.
victormatfield.wordpress.com
‘n Geskiedenisles en rugbyspoke | Victor Matfield se Wêreldbeker-blog
https://victormatfield.wordpress.com/2007/10/09/n-geskiedenisles-en-rugbyspoke
Victor Matfield se Wêreldbeker-blog. 8216;n Geskiedenisles en rugbyspoke. Voor ek enigiets oor die naweek se rugby sê: ‘n stukkie geskiedenis…. En toe breek Saterdag 6 Oktober aan. Die All Blacks is vuurwarm favourites, en goed oppad eindstryd toe. Al wat tussen hulle en ‘n halfeindstryd staan, is die Franse Hane. No problem. Die wedstryd word nogals in Cardiff gespeel. En wat toe hier gebeur, word baie mooi deur Bakkies as volg verduidelik:. En dan was daar die Aussies. Shym. Om te dink hulle br...Sater...
victormatfield.wordpress.com
Rugbyraai: SA v ENGELAND | Victor Matfield se Wêreldbeker-blog
https://victormatfield.wordpress.com/2007/09/10/rugbyraai-sa-v-engeland
Victor Matfield se Wêreldbeker-blog. Rugbyraai: SA v ENGELAND. Die nuwe rugbyraai is amptelik aan die gang. Kliek op die prentjie en los jou telling! This entry was posted on Maandag, September 10th, 2007 at 10:30 vm and is filed under Algemeen. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0. Feed You can leave a response. From your own site. Laquo; Previous Post. Next Post ». Rugbyraai: SA v ENGELAND. September 14, 2007 om 8:48 nm. Dis Nag Nella en dis Lekker! Tik jou kommentaar hier.
victormatfield.wordpress.com
Gatskop en Opskop | Victor Matfield se Wêreldbeker-blog
https://victormatfield.wordpress.com/2007/09/15/gatskop-en-opskop
Victor Matfield se Wêreldbeker-blog. Die enigste verskil tussen Suid-Afrikaanse brandewyn en Franse brandewyn, is dat die babbelaskopseer duurder was om te verwerf! NOU WAT Sê JULLE NOU? Het ons gat geskop, of het ons gat geskop? Ek sal julle sê: ons het die sogenaamde champs se gatte vol ou Springbokskoene geskop! En ek sal verstaan as daar vandag ‘n kollektiewe babbelaswaas oor die hele Suid-Afrika hang! Nog deur die hotelgange. In die strate, in die kroeë, oral… Olé Olé! Die ou het na die eerste skors...
victormatfield.wordpress.com
Rugbyraai | Victor Matfield se Wêreldbeker-blog
https://victormatfield.wordpress.com/rugbyraai
Victor Matfield se Wêreldbeker-blog. SONDAG 30 SEPTEMBER 2007. AFSKOP: 20h00 (SA Tyd). Hier volg ‘n opgawe van die inskrywings vir die SA vs AMERIKA game. Hierdie blad sal gereeld opdateer word, met ‘n laaste opdatering sodra die kompetisie vir hierdie wedstryd sluit (Vyf minute voor die afskop – SA Tyd…). Onthou – jy kan soveel keer deelneem as wat jy wil, maar moenie iemand anders se telling gebruik nie! SATERDAG 22 SEPTEMBER 2007. AFSKOP: 14h00 (SA Tyd). V ENGELAND (KOMPETISIE IS VERBY! Hier volg R...