jeven.wordpress.com
18 Struggles only over-thinkers will understand | Hoe meer dae, hoe meer dinge...
https://jeven.wordpress.com/2014/03/07/18-struggles-only-over-thinkers-will-understand
Dust and rain…. Wie’s ek…. Hoe meer dae, hoe meer dinge…. Where I rant and rave…. 18 Struggles only over-thinkers will understand. Asymp; Leave a comment. Kon myself in ten minste 16 van hierdie sien…. 1 Your need to find meaning in everything usually culminates into crafting conspiracy theories about what the period placement in a text means. 2 You end up making every situation in your life about 100x more difficult than it has to be. 7 You’re constantly thanking the friends who stick around to hear you...
jeven.wordpress.com
It is done! Whoop Whoop! | Hoe meer dae, hoe meer dinge...
https://jeven.wordpress.com/2012/03/22/it-is-done-whoop-whoop
Dust and rain…. Wie’s ek…. Hoe meer dae, hoe meer dinge…. Where I rant and rave…. Asymp; 5 Comments. Dis official, ek het ‘n graad! Moet erken, ek het nie gedink hierdie dag gaan ooit aanbreek nie! Nou, vir die volgende groot vraag? 8230; what’s next? Larr; Previous post. Next post →. Thoughts on “It is done! March 22, 2012 at 1:18 pm. Baie geluk. Om ‘n graad te verwerf terwyl jy werk is ‘n uitsonderlike prestasie. Welgedaan! March 22, 2012 at 1:20 pm. Gaan dit goed met julle tweetjies? Build a website w...
jeven.wordpress.com
Omdat ons nooit as te nimmer mag vergeet nie… | Hoe meer dae, hoe meer dinge...
https://jeven.wordpress.com/2014/12/12/omdat-ons-nooit-as-te-nimmer-mag-vergeet-nie
Dust and rain…. Wie’s ek…. Hoe meer dae, hoe meer dinge…. Where I rant and rave…. Omdat ons nooit as te nimmer mag vergeet nie…. Asymp; Leave a comment. Larr; Previous post. Leave a Reply Cancel reply. Enter your comment here. Fill in your details below or click an icon to log in:. Address never made public). You are commenting using your WordPress.com account. ( Log Out. You are commenting using your Twitter account. ( Log Out. You are commenting using your Facebook account. ( Log Out.
jeven.wordpress.com
Welkom terug, Happy 2012 en al daai dinge… | Hoe meer dae, hoe meer dinge...
https://jeven.wordpress.com/2012/01/19/welkom-terug-happy-2012-en-al-daai-dinge
Dust and rain…. Wie’s ek…. Hoe meer dae, hoe meer dinge…. Where I rant and rave…. Welkom terug, Happy 2012 en al daai dinge…. Asymp; 2 Comments. As iemand weet waar die “pause” knoppie is, stuur GPS koordinate seblief, ek gaan nie hierdie jaar maak teen hierdie spoed nie! Maar okay, genoeg gekla. Gaan dit goed? Hoe was jou vakansie? Sien, die saak staan so:. Ekke wil bittergraag hierdie graad waarmee ek nou al. Ek wonder oor daai een, om eerlik te wes! Besluit Unisa toe darem dat aangesien dit die laaste...
jeven.wordpress.com
Dag 1 van 31… | Hoe meer dae, hoe meer dinge...
https://jeven.wordpress.com/2013/12/02/dag-1-van-31
Dust and rain…. Wie’s ek…. Hoe meer dae, hoe meer dinge…. Where I rant and rave…. Dag 1 van 31…. Asymp; Leave a comment. Het hierdie een begin, toe figure ek, dalk is dit nie altogether ‘n slegte plan nie… Dis nou mos ook nie asof ek deesdae elke dag 3 inskrywings maak nie, is dit… hahaha… ja ja, ek wens! Anyway, kom ons probeer…. Die storie van my lewe:. Gebore in Pretoria op Veterane-dag in 1974, en bly nog min of meer my lewe lank hier (‘n kort ‘besoekie’ aan Pietersburg uitgesluit). Next post →.
jeven.wordpress.com
Dust and rain… | Hoe meer dae, hoe meer dinge...
https://jeven.wordpress.com/about
Dust and rain…. Wie’s ek…. Hoe meer dae, hoe meer dinge…. Where I rant and rave…. Dust and rain…. Love, like time, is just a thought. A fleeting glimpse of a dream distort. A wish or so I thought. But then one day your soul met mine, they danced,. And in a moment’s bliss a dream was caught. But then you turned and walked away. And left my heart distraught. See, this is why I built this wall – to protect what I hide deep inside. I let you in, I thought I could. October 8, 2007 at 3:59 pm. Wenchy sê "Readi...
uitdiegroengieter.wordpress.com
uit die groen gieter | uit die groen gieter
https://uitdiegroengieter.wordpress.com/author/uitdiegroengieter
Uit die groen gieter. Stroom woorde oor die lewe, liefde, vreugde en verlange. Om te deel, te inspireer, te groei. By uit die groen gieter. Die lewe is ‘n lied. Wat ons met vreugdevolle trane sing. Vir die wat ons lief het. Met hart en siel. Aan ons Hemelse Vader. Aan almal hierop aarde. Wat hom aanvaar as verlosser. Hy is jou Herder en Helper. Die donker dieptes deur bly Hy getrou. Want God is lief vir jou. By uit die groen gieter. Sy is ons Mammatjie. Hy is ons Pappa. En ons se dankie. Sy is ‘n engel.
uitdiegroengieter.wordpress.com
Dankbaar | uit die groen gieter
https://uitdiegroengieter.wordpress.com/2010/07/15/dankbaar
Uit die groen gieter. Stroom woorde oor die lewe, liefde, vreugde en verlange. Om te deel, te inspireer, te groei. By uit die groen gieter. Sy is ons Mammatjie. Hy is ons Pappa. En ons se dankie. Sy, ‘n vrou van vele harte. Hy, ‘n man van vele talente. Sy, ‘n vrou met goeie woorde. Haar woorde maak als reg. Haar woorde is liefde. Hy, ‘n man met goeie hande. Sy hande maak als reg. Sy hande is liefde. Ons Ma, die sagte vrou met die mooie hart. Ons Pa, die sterke man met die sagte hart. Sy is ‘n engel.
uitdiegroengieter.wordpress.com
Leef | uit die groen gieter
https://uitdiegroengieter.wordpress.com/2010/07/20/leef
Uit die groen gieter. Stroom woorde oor die lewe, liefde, vreugde en verlange. Om te deel, te inspireer, te groei. By uit die groen gieter. Die lewe is ‘n lied. Wat ons met vreugdevolle trane sing. Vir die wat ons lief het. Met hart en siel. Aan ons Hemelse Vader. Aan almal hierop aarde. Wat hom aanvaar as verlosser. Hy is jou Herder en Helper. Die donker dieptes deur bly Hy getrou. Want God is lief vir jou. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Notify me of new posts via email.