tussen-die-duine.blogspot.com
uitentuis: Wat vang Nelmari aan?
http://tussen-die-duine.blogspot.com/2014/08/wat-vang-nelmari-aan.html
Friday, August 15. Wat vang Nelmari aan? Net nou die dag toe sy weg is om te gaan swot, kan nie glo dis al ampertjies 3 jaar nie. Ek vir een is baie bly daar is iets soos sosiale netwerk, want dit beteken ons kan deel wees van alles en foto's sien . wat ons partykeer nie wil sien nie en ander wat ons wil sien :-). Dit was vir my baie snaaks toe sy vertel van die gimnastiek want ek kon haar net nie op 'n balk sien nie, maar hier is die bewyse . seker dit het met 'n groot poging en oefening gebeur :-).
tussen-die-duine.blogspot.com
uitentuis: January 2014
http://tussen-die-duine.blogspot.com/2014_01_01_archive.html
Friday, January 31. Tyd om weer verskeie lande te besoek. Dis altyd so lekker om Global Village te besoek en mens moet mooi beplan tussen die warm en baie warm dae. Hierdie keer is dit heerlike "koeler" weer. Indie is eerste aan die beurt. Dit begin donker word as ons van die ander lande begin aandurf. Watter land dink julle ons kuier nou in met al die pastas? Op hierdie stadium het Charmaine 'n waentjie op wiele gekoop om al haar pakkies in te sit. Friday, January 31, 2014. Wednesday, January 22. Januar...
kameelland.blogspot.com
Nuusbrokkies: February 2010
http://kameelland.blogspot.com/2010_02_01_archive.html
Friday, February 26, 2010. N Instrument in Sy hand. Die eerste aand al het hierdie drie besige manne van die Hebreers nie net hulle vaandel nie, maar ook hulle gesigte geverf. Riza en Sandra in ernstige gesprek oor.ek weet nie wat nie :-) en Hermien wat geammuseerd lyk oor dit wat sy sien en ervaar. Hier is Riza teen die agtergrond van die plante wat soos 'n gordyn teen drie verdiepings afhang. Die foto is die uitsig oor die woestyn landskap wat deel van Saudi uitmaak. Saturday, February 6, 2010. In die ...
kameelland.blogspot.com
Nuusbrokkies: May 2010
http://kameelland.blogspot.com/2010_05_01_archive.html
Sunday, May 30, 2010. Ek weet ek weet.ek is al so in die moeilikheid omdat ek nie vertel van ons nuwe babakat nie. Sandra het tot gister vir my van die fotos gestuur wat sy van haar, wat eers hom was, geneem het. Die klein kat is uit die asblik en van 'n seker dood gered deur Eddie. Hierdie is die eerste fotos wat Sandra geneem het die eerste aand. Hier hou Riza haar vas vir die eerste keer en sukkel om haar te kry om die bottel, wat op daardie stadium net so groot soos sy was, te drink. Hier is die drie...
kameelland.blogspot.com
Nuusbrokkies: August 2009
http://kameelland.blogspot.com/2009_08_01_archive.html
Wednesday, August 26, 2009. Hierdie is 'n foto van Loch Ness van die hotel en toeriste sentrum se kant af. Dis baie waters.en mens kan verstaan dat daar 'n Nessie in die dieptes kon huis maak. Maar op die spesifieke tyd het die wolke weer dreigend na reen begin lyk en dit weerkaats in die water. Mens sou kon se dat onse daaglikse moeilikhede en kommernisse in ons verhoudings weerkaats en rimpelings van spanning veroorsaak. Hier kruip die see tussen die eilandpunte van Isle of Sky in. spieelglad en ru...
kameelland.blogspot.com
Nuusbrokkies: December 2009
http://kameelland.blogspot.com/2009_12_01_archive.html
Saturday, December 19, 2009. Na 'n paar jaar se groot jaar se groot vasbyt, het Elriza haar graad in Teologie behaal. Ek sou nie kon verlof neem nie, maar gelukkig het die land se EID presies op die regte tyd gekom en kon ek vir tien dae Suid Afrika toe gaan om deel te he aan die spesiale oomblik in Elriza se lewe. Ons het die eerste oggend na my aankoms eers salon toe gegaan om te gaan hare regmaak en die middag se aantrek was amper soos om vir 'n troue reg te maak. Die meisiekind het baie mooi gelyk .
kameelland.blogspot.com
Nuusbrokkies: July 2009
http://kameelland.blogspot.com/2009_07_01_archive.html
Wednesday, July 22, 2009. Ek is getag deur. Om my hanskrif te wys. Dis nogal interessant hoe hard die onderwysers op skool gewerk het om ons mooi te laat skryf. My "aanmekaarskrif" is heeltemal anders as my drukskrif. Die een le netjies vooroor en die ander een val so half agteroor.Wat sou dit nou se? Speel saam Riza en Elma, Muriel, Desire en Vicky. Sien uit om julle handskrifte te sien. Friday, July 17, 2009. Subscribe to: Posts (Atom). There was an error in this gadget. Elriza Sondagoggend voor kerk o...
tussen-die-duine.blogspot.com
uitentuis: August 2013
http://tussen-die-duine.blogspot.com/2013_08_01_archive.html
Saturday, August 31. Die begin van ‘n ongelooflike ervaring. Hoe deel mens 'n ongelooflike ervaring in een kort blog, tesame met honderde foto's natuurlik? Ek kon dit nie doen nie , dus sal julle maar in twee dele moet lees van wat ons alles beleef en ervaar het op ons besoek aan een van die villages rondom die meer. Ons bootman het later spesiaal vir ons nader aan die kus gaan vaar en kon ons van die verskillende villages sien wat reg langs die meer gebou is. Orals was daar opgewondenheid met die si...
tussen-die-duine.blogspot.com
uitentuis: Lara terug in die dorp
http://tussen-die-duine.blogspot.com/2014/08/lara-terug-in-die-dorp.html
Sunday, August 10. Lara terug in die dorp. Alhoewel ons lekker vakansie gehou het en die toer na die Bybellande geniet het, het ek baie uitgesien na die kinders se terugwees in die woestyn en ja veral vir Lara :-). Daar was maar die minimum foto's in die 6 weke wat hulle weg was, en ek het uitgesien om te sien en hoor wat sy nou bygeleer het. En daar is baie nuwe woordjies en dinge om te se terwyl die vingertjie wys wat sy bedoel. Tannie Elriza het 'n geskenkie gekoop en sy en Leane het omtrent gesukkel ...