franike-scrapnbiki.blogspot.com
Scrap 'n Biki
http://franike-scrapnbiki.blogspot.com/2009/03/blog-post.html
Sunday, March 8, 2009. Posted by Franike Rossouw. Subscribe to: Post Comments (Atom). Scrap 'n Biki. Promote Your Page Too. Paarl, South Africa. Ek is een van daardie bevoorregte mense wat my stokperdjie my werk kan noem. My scrapbook ateljee dra 'n groot verskeidenheid produkte. Ek bied ook weekliks klasse aan. Kom maak gerus 'n draai en kom deel in die pret van kreatief wees. View my complete profile. Blogs wat ek geniet. CS Sketch 297 Guest Reveal The Cut Shoppe. Womans Day Thurs 9th August.
franike-scrapnbiki.blogspot.com
Scrap 'n Biki: A new forum, community and web area for Scrap 'n Biki!
http://franike-scrapnbiki.blogspot.com/2009/06/new-forum-community-and-web-area-for.html
Monday, June 1, 2009. A new forum, community and web area for Scrap 'n Biki! I have expanded the interactive posibilities of my blog by forming a new community on the web for members and friends of. I invite you to come and join in the fun by following this link: www.scrapnbiki.ning.com. Posted by Franike Rossouw. Subscribe to: Post Comments (Atom). Scrap 'n Biki. Promote Your Page Too. Paarl, South Africa. View my complete profile. Blogs wat ek geniet. CS Sketch 297 Guest Reveal The Cut Shoppe.
franike-scrapnbiki.blogspot.com
Scrap 'n Biki: New and interactive forum for Scrap 'n Biki
http://franike-scrapnbiki.blogspot.com/2009/10/new-and-interactive-forum-for-scrap-n.html
Tuesday, October 6, 2009. New and interactive forum for Scrap 'n Biki. I have created a new forum for Scrap 'n Biki. This blog will no longer be updated. The new address is www.scrapnbiki.ning.com. Please pay us a visit and join in the fun. Posted by Franike Rossouw. Subscribe to: Post Comments (Atom). Scrap 'n Biki. Promote Your Page Too. Paarl, South Africa. View my complete profile. Blogs wat ek geniet. CS Sketch 297 Guest Reveal The Cut Shoppe. Womans Day Thurs 9th August. A cherry on top.
franike-scrapnbiki.blogspot.com
Scrap 'n Biki
http://franike-scrapnbiki.blogspot.com/2009/03/sjoe-wat-n-mal-tyd-was-die-afglope.html
Sunday, March 8, 2009. Sjoe, wat 'n mal tyd was die afglope maand nie alweer gewees nie! Dit voel meeste van die tyd of ek net so hier en daar grondvat. Net die nodigste word gedoen en daar is selde tyd vir die dinge wat laer af op die prioriteitslys is. Ek dink egter nie hy gaan die res van die week veel in my ateljee kom nie. Die pyniging op sy gesig wanneer hy die trappe aandurf is iets om te ervaar! Ek het so lanklaas geblog, dat ek maar fotos van die afglope twee weke se klasse sal oplaai. Laastens ...
franike-scrapnbiki.blogspot.com
Scrap 'n Biki: Opwinding
http://franike-scrapnbiki.blogspot.com/2009/05/opwinding.html
Sunday, May 24, 2009. Hierdie week begin ek sommer met wonderlike nuus: Liezel se baba seuntjie is Vrydagoggend, 22 Mei 2009 gebore! Lehan Muller het sy ouers so min of meer 5 weke vroeer as beplan verras, maar weeg 'n redelik stewige 2.5 kg. Liezel, ek hoop hy bring julle ongelooflik baie vreugde. Ons is so bly alles het goed afgeloop. Maak hom sommer van vroeg af deel van die Woensdag oggend klas en onthou om net so veel fotos va hom as van Christiaan te neem. Ons deel in jul vreugde! Ek het al 'n paar...
franike-scrapnbiki.blogspot.com
Scrap 'n Biki: Simply Scrapping
http://franike-scrapnbiki.blogspot.com/2009/05/simply-scrapping.html
Sunday, May 24, 2009. This post is in English so the members from Simply Scrapping can also understand what I say. I joined the relatively new social forum, http:/ simplyscrapping.ning.com. About a week ago. What a wonderful bunch. Welcomed by a number of people and they are so generous with compliments! I've already scrap lifted. A number of ideas from the galleries and I can't wait to find time to try out some of the sketch challenges. Thanks all of you! Posted by Franike Rossouw. Scrap 'n Biki.
franike-scrapnbiki.blogspot.com
Scrap 'n Biki: What a week!
http://franike-scrapnbiki.blogspot.com/2009/06/wow-what-week-time-just-seems-to-go-by.html
Friday, June 12, 2009. Time just seems to go by faster and faster and the to-do list gets longer and longer. At least there's still scrapping to bring you to a standstill and give you time for reflection. That was a topic that featured in class this week - everyone seems to agree that scrabook class once a week is THEIR TIME. And no-one should interfere. The layouts came out so beautiful again this week. You can all be very proud of yourselves. Frequently for photos, events and more. People with many int...
franike-scrapnbiki.blogspot.com
Scrap 'n Biki
http://franike-scrapnbiki.blogspot.com/2009/02/nie-veel-nuus-so-op-die-sondag-nie-maar.html
Sunday, February 1, 2009. Nie veel nuus so op die Sondag nie, maar net 'n vinnige skrywe om hierdie week se klas se foto op te laai. Die Rossouws het alweer 'n dol naweek agter die rug, met baie kuier saam met familie en vriende. Dis darem maar kosbaar om goeie tye te deel met die mense vir wie jy omgee. Hierdie week doen ons 'n. Sien uit na baie kreatiewe pret hierdie week! Live and work but do not forget to play, to have fun. In life and really enjoy it. Posted by Franike Rossouw. Scrap 'n Biki.
franike-scrapnbiki.blogspot.com
Scrap 'n Biki: Dis winter... Tyd vir Scrap!
http://franike-scrapnbiki.blogspot.com/2009/05/dis-winter-tyd-vir-scrap.html
Sunday, May 17, 2009. Dis winter. Tyd vir Scrap! Ek dink die winter is hier. But I think that's stating the obvious. Dis koud! En ek is mal daaroor! O ja, en laat ons tog nie vergeet van daardie heerlike glasies sjerrie/muskadel/port waarmee die winterweer so goed saamgaan nie! Met die koeler weer is my lus vir scrapbooking doen ook sommer weer groter. Die skip het uiteindelik gekom (nouwel via Pretoria! Na al die ontwrigting van die afgelope paar weke is die klasse se roetine nou weer terug. Hier is...