pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: Genesis 1-11
http://pienkzuit.blogspot.com/2007/01/genesis-1-11.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Tuesday, January 16, 2007. Ek het onlangs weer 'n slag Genesis van voor af begin lees. Hoofstukke 1 tot 11 het my baie aan die dink gesit, oor waar die verhale vandaan kom, en hoeveel daarvan letterlik so gebeur het. En wat van dele soos Genesis 6 (hierdie kom uit die ou vertaling):. TOE die mense op die aarde begin vermeerder en daar vir hulle dogters gebore is,. Genesis 10: 20-27 (Noga en ...
pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: Letterlik of figuurlik
http://pienkzuit.blogspot.com/2007/01/letterlik-of-figuurlik.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Monday, January 22, 2007. As dit te klein is om te lees, click daarop om die oorspronklike te sien. 23 January, 2007 08:40. THAT IS SO FRIGGIN BRILLIANT! 24 January, 2007 10:25. Subscribe to: Post Comments (Atom). Dorothy's case of nerves. Maeree vra: wie gee tog om? Do Kwang mediteer oor slapende honde. Psigioot in die skemerdonker. N Trui vir dorothy. Tshepo Legodi maak uit.
pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: Grotman
http://pienkzuit.blogspot.com/2007/02/grotman.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Wednesday, February 07, 2007. Maeree se post oor 'n grotfliek. Het my laat dink aan hierdie webblad. Waarop ek 'n paar jaar terug afgekom het. Dis beskryf hoe 'n man genaamd Ted saam met 'n vriend van hom 'n grot ontdek. Dit raak nogal freaky na die einde toe. Subscribe to: Post Comments (Atom). Dorothy's case of nerves. Maeree vra: wie gee tog om? Do Kwang mediteer oor slapende honde.
pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: Tshepo Legodi maak uit
http://pienkzuit.blogspot.com/2007/01/tshepo-legodi-maak-uit.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Tuesday, January 23, 2007. Tshepo Legodi maak uit. Nou kom dit uit dat die swart man met die vlag se naam Tshepo Legodi is, en dat hy die ou vlag gewaai het vir eenheid onder S.A.-ners. You could say that I did it for unity. I don't carry a chip (on his shoulder) and I don't dwell on the past. The apartheid years were bad, but I'm not going to pretend it never happened. Is dit al te laat om ...
pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: 'n Trui vir dorothy
http://pienkzuit.blogspot.com/2007/01/n-trui-vir-dorothy.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Wednesday, January 24, 2007. N Trui vir dorothy. Indoors, woman are useful - even pleasant. Aaaahhh - couldn't see it! 25 January, 2007 14:10. Oops, updated it. Try again now. 25 January, 2007 14:22. Interessante skietlood wat daai ou vashou! 25 January, 2007 15:25. 25 January, 2007 16:07. Subscribe to: Post Comments (Atom). Dorothy's case of nerves. Maeree vra: wie gee tog om?
pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: Mag mens boeke van korrupte skrywers lees?
http://pienkzuit.blogspot.com/2007/01/mag-mens-boeke-van-korrupte-skrywers.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Wednesday, January 10, 2007. Mag mens boeke van korrupte skrywers lees? Ek het die vakansie 2 Jeffrey Archer boeke gelees, en beide geniet. Is dit verkeerd om van die boeke te hou as ek van baie min van hom as persoon dink? Ek is nog nie heeltemal terug nie, maar as ek nog lesers oor het, volgende week sal Pienk Zuit weer in volle swang wees. 11 January, 2007 00:00. Me hop opgewonde op en af.
pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: February 2007
http://pienkzuit.blogspot.com/2007_02_01_archive.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Thursday, February 08, 2007. Skuif na http:/ pienkzuit.wordpress.com. 168 is die som van 4 opvolgende priemgetalle (37 41 43 47). Die priemfaktore van 168 is 2,3 en 7. 168 is ook die hoeveelheid ure in 'n week. Dalk skryf ek daar 'n post oor 168 redes waarom Wordpress beter is as blogger. Links to this post. Wednesday, February 07, 2007. Maeree se post oor 'n grotfliek. Links to this post.
pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: Lekkerrrrrrr
http://pienkzuit.blogspot.com/2007/01/lekkerrrrrrr.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Monday, January 15, 2007. Ek kry altyd 'n soort lekker (waaroor ek soms later skaam is) as grootbek onderpresteerders op hulle plek gesit word. Daarom het ek nogal lekker gekry toe Engeland se MBE draende krieketspan met 'n 5-0 uitslag weer op hulle plek gesit is, al is dit deur 'n klomp ander grootbekke soos Australië. 15 January, 2007 16:14. 15 January, 2007 16:26. Maar onthou net voor jy ...
pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: Scoop
http://pienkzuit.blogspot.com/2006/12/scoop.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Thursday, December 07, 2006. Kyk vanaand se 19:00 nuus op SABC (en neem sommer E-TV sin op). Moet dit nie mis nie! Ek het dit gemis, mar wie pryk in Die Burger vandag? 08 December, 2006 09:47. Ek weet nie wie daardie Barry Richards vent is nie, maar met 'n naam soos daardie kon hy dalk eerder professioneel krieket gespeel het. Kan die Spruikbuis van die Volk niks reg doen nie?
pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: Finlay's name
http://pienkzuit.blogspot.com/2007/01/finlays-name.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Wednesday, January 24, 2007. Gedurende my sewe jaar as student op universiteit, en veral die eerste 5 jaar daarvan, was my watergat van keuse op Stellenbosch 'n plek genaamd Finlay's Wine Bar, of Die Fin vir kort. Dit was ook die watergat van keuse van meeste van my mede koshuis inwoners, wat waarskynlik daartoe bygedra het dat dit my gunsteling ook was. Sy : "Nee, CHRIzelle". Hoekom is die ...