luglangs.blogspot.com
Luglangs met CHopper CHarlie: September 2005
http://luglangs.blogspot.com/2005_09_01_archive.html
Luglangs met CHopper CHarlie. Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire. Friday, September 30, 2005. Lika bikini china. Lika freakin' bikini. Hoe's hierdie choice quote deur bra Helgard Muller, die afrigter v/d Cheetahs, op News24. Meanwhile the Cheetahs' backline coach, Helgard Muller, said: "Statistics are like a bikini. One sees a bit, but never everything.". Once china. Classic. Posted by CHopper CHarlie at 4:38 AM. Arme girls in Saudi. Ondersoek....
luglangs.blogspot.com
Luglangs met CHopper CHarlie: July 2005
http://luglangs.blogspot.com/2005_07_01_archive.html
Luglangs met CHopper CHarlie. Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire. Thursday, July 21, 2005. Die stupid-ass Burger met hulle "swart Bokke". Jirre, Die Burger is darem maar stupid. Hoe's hierdie vir 'n heading - Hier kom die swart Bokke. Nooit ouens. Daar's ses swart ouens in die span van vyftien spelers. Is ses meer of minder as nege spelers? Kom nou Burger, mooi dink nê. Nee, dis minder. Disse bad Burger! Ek is persoonlik nogal excited oor die nuwe...
luglangs.blogspot.com
Luglangs met CHopper CHarlie: October 2005
http://luglangs.blogspot.com/2005_10_01_archive.html
Luglangs met CHopper CHarlie. Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire. Friday, October 28, 2005. Kan jy hulle "veiligheid" verseker? Fok, wil jy? Vir die soveelste keer lees ek van 'n opinion poll in Amerika wat reken George Bush is nou uiteindelik daar ook ongewild. Ek onthou nog die tyd net voor die laaste US verkiesing waar daai selfde polls gereken het hy gaan nie die paal haal nie. Jy maak uit wat dog gedoen het. Al ons geliefde en demokraties-ver...
luglangs.blogspot.com
Luglangs met CHopper CHarlie: February 2006
http://luglangs.blogspot.com/2006_02_01_archive.html
Luglangs met CHopper CHarlie. Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire. Thursday, February 09, 2006. Die donker vrou van metal. Metal maak heavy uit van swart goeters. Swart hare, swart klere, swart harte, gevoelens en nou ook. swart vroue. Of vrou. Will Smith van Fresh Prince-faam se vrou, Jada Pinkett-Smith maak uit van metal. Of so skiem sy. Sy het nou 'n band met die show-stopping naam Wicked Wisdom. En hulle maak metal. Of iets. I'm not the same.
luglangs.blogspot.com
Luglangs met CHopper CHarlie: March 2005
http://luglangs.blogspot.com/2005_03_01_archive.html
Luglangs met CHopper CHarlie. Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire. Wednesday, March 23, 2005. Dis dan die eerste post. Maybe update ek dit selfs. Posted by CHopper CHarlie at 5:05 AM. View my complete profile. End of the World. System of a Down. Comix, cartoons etc. De Lille praat kak. Die donker vrou van metal. Dan Roodt is dom. Fokken dom. Selfs poesdom. Hierdie is fokken stupendous, man. Whats in your hea-head, in your hea-hehe-head.
luglangs.blogspot.com
Luglangs met CHopper CHarlie: July 2006
http://luglangs.blogspot.com/2006_07_01_archive.html
Luglangs met CHopper CHarlie. Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire. Tuesday, July 25, 2006. Fokkenell, dit was nou vir jou 'n ding. Ja wat, na so stilte van about vyf maande is ek terug om kak te praat. En wat het ek vir myself te sê, wonder julle. Well, ek check die Junior Rapportryerbeweging het onlangs hulle super Afrikaners aangewys en is regtig fokken ontsteld om te check nie ek of watkykjy het die cut gemaak nie. Kan jy dit glo?
luglangs.blogspot.com
Luglangs met CHopper CHarlie: January 2006
http://luglangs.blogspot.com/2006_01_01_archive.html
Luglangs met CHopper CHarlie. Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire. Thursday, January 12, 2006. Dan Roodt is dom. Fokken dom. Selfs poesdom. Ai, ou dom Dan is al weer aan die gang. Ou Gibbons point my nou die dag weer na Dowwe Dan Roodt se websait toe (wat ek nie hier gaan noem nie, want die doos verdien nie clicks nie). Een van die artikels op die sait vra die "taboevraag" oor of "Suid-Afrika ooit weer 'n Afrikanerstaat kan word". Nou enige iem...
luglangs.blogspot.com
Luglangs met CHopper CHarlie: June 2005
http://luglangs.blogspot.com/2005_06_01_archive.html
Luglangs met CHopper CHarlie. Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire. Monday, June 27, 2005. Great naweek vir rugby. sort of. Springbokke klop die Franse 27-13. Baby Boks wen die World Champs. Asof die wen teen die Franse nie genoeg was nie, wen die onder-21's toe ook die World Champs teen die Aussies 24-20. Jake White dreig om te quit. Posted by CHopper CHarlie at 1:08 AM. Friday, June 24, 2005. Bou nou 'n volk met so nasie. Equal rights. All Sou...
luglangs.blogspot.com
Luglangs met CHopper CHarlie: November 2005
http://luglangs.blogspot.com/2005_11_01_archive.html
Luglangs met CHopper CHarlie. Random musings uit die pen van CHopper CHarlie - windgat de luxe en damduiker extraordinaire. Friday, November 04, 2005. Dis nou fokken metal. Check gisteraand die MTV Europe Music Awards. Was heel surprised deur die Kabballah Mamma se sletterige klere (sy's dan so fokken gelowig deesdae) maar verder was dit maar die overblown en soms excruciatingly boring award show ceremony waaraan mens gewoond is. Borat was fokken snaaks though. Nou dit is fokken metal. Heel laaste (soos ...
SOCIAL ENGAGEMENT