alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com
Paetzold's in Mosambiek: April 2010
http://alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com/2010_04_01_archive.html
Nuus en foto's van ons lewe in Mosambiek! News and pictures of our life in Mozambique. Tuesday, 20 April 2010. Vandag was ons 5 in ’n winkelsentrum en toe ek so afkyk na almal se gesiggies – myne en Alfred s’n ingesluit – kon ek net glimlag! Na 3 weke in SA is ons nog nie gewoond aan die Wonder van Winkels nie! Aangeland het, het ons letterlik van die een afspraak na die volgende gehardloop! Wat ’n voorreg was dit nie om te kon vertel wat die Here oor die laaste jaar gedoen het nie! 8217;n Vol tyd! Daar ...
alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com
Paetzold's in Mosambiek: February 2010
http://alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com/2010_02_01_archive.html
Nuus en foto's van ons lewe in Mosambiek! News and pictures of our life in Mozambique. Thursday, 18 February 2010. Huis waarin ons die laaste jaar gewoon het. Ek kan amper nie glo dat ons al ’n jaar hier bly nie! Hier, beteken natuurlik in die “bos” – ’n klein, ongemerkte dorpie oppad tussen nêrens en êrens! Wat ’n jaar! Toe ons in Maart 2009 hier ingetrek het was dit reg in die reëntyd! Dit het gereën vir dae aaneen en nie ’n romantiese ou Kaapse motreëntjie nie, o nee! Jy het totale indompeling nodig!
alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com
Paetzold's in Mosambiek: Nuusbrief 2013
http://alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com/2013/01/v-behaviorurldefaultvmlo.html
Nuus en foto's van ons lewe in Mosambiek! News and pictures of our life in Mozambique. Wednesday, 16 January 2013. Ons wêreld is Groen en Nat! Dis die middel van die reënseisoen en glo my, dit reën elke dag! Saam met die reën koel dit darem heerlik af, maar saam met die koeler weer kom die modder en die min sonskyn – en dit is sekerlik Mosambiek opgesom – nooit in mooi balans nie! As daar te min water is, dan het ons sonskyn en krag, en as die water weer te veel is, het ons nie sonskyn of krag nie!
alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com
Paetzold's in Mosambiek: News 2013
http://alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com/2013/01/news-2013.html
Nuus en foto's van ons lewe in Mosambiek! News and pictures of our life in Mozambique. Wednesday, 16 January 2013. News from Mozambique, Jan 2013! Our world is green and wet! We are now in the middle of the rainy season and it pours down daily! With the wonderful rain our climate is really nice at the moment – cool and fresh (and muddy, of course! But with all the rain we do not have much sunshine – and I guess that is Mozambique summed up – never in balance! But in all things we are thankful! He is work...
alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com
Paetzold's in Mosambiek: Newsletter July
http://alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com/2012/07/newsletter-july.html
Nuus en foto's van ons lewe in Mosambiek! News and pictures of our life in Mozambique. Monday, 09 July 2012. A picture = 1000 words! In this newsletter we would like to share a more picturesque view of our world……hope you enjoy it! Alfred recently turned 45 and had a wonderful birthday! We took him to the Niassa Nature reserve for 4 days and stayed at a hunting lodge. It was a wonderful blessing! We even had a cook, although Alfred enjoyed braaing the meat himself! They really do love it here! Please pra...
alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com
Paetzold's in Mosambiek: July 2012
http://alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com/2012_07_01_archive.html
Nuus en foto's van ons lewe in Mosambiek! News and pictures of our life in Mozambique. Monday, 09 July 2012. A picture = 1000 words! In this newsletter we would like to share a more picturesque view of our world……hope you enjoy it! Alfred recently turned 45 and had a wonderful birthday! We took him to the Niassa Nature reserve for 4 days and stayed at a hunting lodge. It was a wonderful blessing! We even had a cook, although Alfred enjoyed braaing the meat himself! They really do love it here! Please pra...
alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com
Paetzold's in Mosambiek: January 2013
http://alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com/2013_01_01_archive.html
Nuus en foto's van ons lewe in Mosambiek! News and pictures of our life in Mozambique. Wednesday, 30 January 2013. More happy owners of a small solar light kit! Nog 'n paar huise sal nou lig he! We sell these solar kits at a reasonable price to our people in the village, then use the money we get back to buy new ones. Ons verkoop die solar liggies in a stel aan die mense in ons dorp teen 'n redelike prys, die geld wat ons terugkry word dan weer gebruik om nog stelle aan te koop. Wednesday, 16 January 2013.
alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com
Paetzold's in Mosambiek: Nuusbrief Julie 2012!!
http://alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com/2012/07/nuusbrief-julie-2012.html
Nuus en foto's van ons lewe in Mosambiek! News and pictures of our life in Mozambique. Monday, 09 July 2012. N Foto = 1000 woorde! In die nuusbrief wil ons graag meer deel van ons lewe hier in kleur. Hoop jul geniet dit……. Alfred het onlangs sy 45ste verjaarsdag gevier! Ons het 4 dae in die Niassa natuur reservaat spandeer en dit was ’n wonderlike seën! Vriende van ons ken die mense wat dit deels bestuur en ons het so te sê verniet gebly. Ons het selfs ’n kok gehad! Hierdie is sy “machamba” h...Net toe h...
alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com
Paetzold's in Mosambiek: More pictures/Nog foto's!! :)
http://alfredbelinda-in-mosambiek.blogspot.com/2013/01/more-picturesnog-fotos.html
Nuus en foto's van ons lewe in Mosambiek! News and pictures of our life in Mozambique. Wednesday, 30 January 2013. More happy owners of a small solar light kit! Nog 'n paar huise sal nou lig he! We sell these solar kits at a reasonable price to our people in the village, then use the money we get back to buy new ones. Ons verkoop die solar liggies in a stel aan die mense in ons dorp teen 'n redelike prys, die geld wat ons terugkry word dan weer gebruik om nog stelle aan te koop. 23 August 2013 at 7:01 AM.