frandr.wordpress.com
April | 2015 | Tannie Frannie
https://frandr.wordpress.com/2015/04
My terapie vir oudword. Posted by Tannie Frannie. Asymp; 8 Kommentaar. My kleindogtertjie Gabby is nou so-te-sê een en ‘n halwe jaartjies oud. Sy ontwikkel verstommend vinnig het vroeg gesit, gekruip en geloop. Toe Ouma nog haar woordeskat wou opteken, was daar reeds soveel woordjies dat Ouma nie kon voorbly nie! Dis nou waar die knoop lê. Ouma het van meet af aan besef ons gaan hier met ‘n kampioenvloermoergooier te doene hê maar eers op tweejarige ouderdom! Die ding het só gekom: sy wil nie nog kos/wat...
frandr.wordpress.com
Aanhalings: dag twee (ja, askies, ek weet ek’s laat…) | Tannie Frannie
https://frandr.wordpress.com/2015/06/28/aanhalings-dag-twee-ja-askies-ek-weet-eks-laat
My terapie vir oudword. Aanhalings: dag twee (ja, askies, ek weet ek’s laat…). Posted by Tannie Frannie. Asymp; 5 Kommentaar. Hierdie oomblik in een van my gunstelingskrywers Pat Conroy se roman. Was vir my so mooi dat ek dit neergeskryf het:. A squadron of brown pelicans. Larr; Previous post. Next post →. Thoughts on “Aanhalings: dag twee (ja, askies, ek weet ek’s laat…)”. Junie 29, 2015 om 3:08 vm. Dis pragtig en mooi beskryf . Mens sien hul vlieg as jy jou oë toemaak. Junie 29, 2015 om 6:26 vm. This b...
diewithasie.wordpress.com
‘n Bietjie-baie hartseer | Die Wit Hasie
https://diewithasie.wordpress.com/2017/01/08/n-bietjie-baie-harts
Into The Woods We Go…. 8216;n Bietjie-baie hartseer. Januarie 8, 2017. Ai mense, die Desember het so baie ouers kinders verloor. Pragtige wit kop seuntjies wat verdrink of mooie meisiekinders wat vermoor is. As jy vandag vir ‘n oomblik ‘n gap tussen al jou besige gedagtes kry, stuur ‘n bietjie hoop en liefde en geloof vir daardie mense wat hulle 2017 met ‘n halwe skaduwee begin en wie se harte nooit weer heel sal wees. Januarie 8, 2017. In Stories from the heart. Hoekom so vroeg op Hasie? Ek huil saam me...
frandr.wordpress.com
Augustus | 2015 | Tannie Frannie
https://frandr.wordpress.com/2015/08
My terapie vir oudword. Murphy’s law – herskryf deur Gabby*. Posted by Tannie Frannie. Asymp; 8 Kommentaar. My kleindogtertjie – een jaar en elf maandjies oud. Uitgaanklere word die vinnigste vuil. Kos wat vir die hond van die eetstoeltjie af gegooi word, is die soort waarvan die brak niks hou nie. Vetkryt teken die lekkerste op die oppervlak wat die moeilikste skoonmaak. Klouter en klim is die beste waar ouma nie kan bykom nie. Weghardloop vir ouma is die grootste pret. Hoe later, hoe kwater. N volgende...
frandr.wordpress.com
Mei | 2015 | Tannie Frannie
https://frandr.wordpress.com/2015/05
My terapie vir oudword. Sometimes, It’s Hard to Row This Boat. Posted by Tannie Frannie. Asymp; 1 Kommentaar. Lees net hier – dis inspirerend! I just got home from a road trip with a girl who carries a bright yellow bag that has a cartoon frog plastered across the front. And for the first time in months, I remembered that sometimes you can’t stand steady on your own. Sometimes, you need to wrap your hands around something that can help you straighten your back and lock your knees. Posted by Tannie Frannie.
frandr.wordpress.com
Aanhalings: dag drie | Tannie Frannie
https://frandr.wordpress.com/2015/06/29/aanhalings-dag-drie
My terapie vir oudword. Posted by Tannie Frannie. Asymp; 5 Kommentaar. Psalm 73: 21 – 23 en 26. Toe ek verbitter was. En veronreg gevoel het,. Was ek dom en sonder insig;. Soos ‘n redelose dier. Het ek my teenoor U gedra. Tog was ek nog altyd by U,. Want U vat my aan die hand…. Al is ek afgetakel na liggaam en gees,. God is my sterkte;. Aan Hom behoort ek vir altyd. Larr; Previous post. Next post →. Thoughts on “Aanhalings: dag drie”. Junie 30, 2015 om 7:14 vm. Aan Hom behoort ek vir altyd! This blog is ...
frandr.wordpress.com
Junie | 2015 | Tannie Frannie
https://frandr.wordpress.com/2015/06
My terapie vir oudword. Posted by Tannie Frannie. Asymp; 5 Kommentaar. Psalm 73: 21 – 23 en 26. Toe ek verbitter was. En veronreg gevoel het,. Was ek dom en sonder insig;. Soos ‘n redelose dier. Het ek my teenoor U gedra. Tog was ek nog altyd by U,. Want U vat my aan die hand…. Al is ek afgetakel na liggaam en gees,. God is my sterkte;. Aan Hom behoort ek vir altyd. Aanhalings: dag twee (ja, askies, ek weet ek’s laat…). Posted by Tannie Frannie. Asymp; 5 Kommentaar. A squadron of brown pelicans. Ek het g...
frandr.wordpress.com
Okay, okayy!! | Tannie Frannie
https://frandr.wordpress.com/2015/04/27/okay-okayy
My terapie vir oudword. Posted by Tannie Frannie. Asymp; 8 Kommentaar. My kleindogtertjie Gabby is nou so-te-sê een en ‘n halwe jaartjies oud. Sy ontwikkel verstommend vinnig het vroeg gesit, gekruip en geloop. Toe Ouma nog haar woordeskat wou opteken, was daar reeds soveel woordjies dat Ouma nie kon voorbly nie! Dis nou waar die knoop lê. Ouma het van meet af aan besef ons gaan hier met ‘n kampioenvloermoergooier te doene hê maar eers op tweejarige ouderdom! Die ding het só gekom: sy wil nie nog kos/wat...
frandr.wordpress.com
Die lewe het my ‘n streep getrek | Tannie Frannie
https://frandr.wordpress.com/2015/06/12/die-lewe-het-my-n-streep-getrek
My terapie vir oudword. Die lewe het my ‘n streep getrek. Posted by Tannie Frannie. Asymp; 5 Kommentaar. Ek het nog altyd van mooi gehou: mense, klere, diere. Wat honde betref: ek’s nie onvoorwaardelik vir die hele kaboedel lief soos vir alle katte nie; ek moet ‘n persoonlike verhouding met ‘n hond opbou. Tog was daar pikswart labradors, ‘n spanjoel met syerige bruin ore en ‘n pragtige goue retriever. En ‘n potsierlike lang stert. Janee, die lewe het my ‘n streep getrek. Larr; Previous post. Ek is dol oo...
frandr.wordpress.com
I Thought That Was My Moment | Tannie Frannie
https://frandr.wordpress.com/2015/08/14/i-thought-that-was-my-moment
My terapie vir oudword. I Thought That Was My Moment. Posted by Tannie Frannie. Asymp; 2 Kommentaar. I Thought That Was My Moment. Larr; Previous post. Next post →. Thoughts on “I Thought That Was My Moment”. Augustus 14, 2015 om 5:34 nm. Augustus 15, 2015 om 9:02 vm. Sy is so jonk maar het soveel wysheid – ek is altyd bly as sy iets pos. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die kinders is terug. Vlieg met...