ironpot-potjie.blogspot.com
WAT EET ONS: Boere Paella
http://ironpot-potjie.blogspot.com/2011/08/boere-paella.html
Stories oor kos en wyn en soms'n resep, in Afrikaans. Sunday, August 7, 2011. Nou wat vir 'n ding is 'n boere paella mag jy dalk vra, nou om 'n boere paella te verduidelik moet ek eers 'n paella of Spaanse Paella verduidelik, en dan sal jy verstaan dat 'n boere paella eintlik 'n seekos bredie is waarvan die se Spaanse onderbroek uithang. So in 'n dag of twee sal ek die resep op my Ingelse blog sit, sodra ek kan onthou wat ek eitlik gedoen het. Subscribe to: Post Comments (Atom). SA Food and Wine Blogs.
twingables.co.za
Experience the regions finest wines with Twin Gables Guest House. - Twin Gables Guest House, Mamre, Cape Town
http://www.twingables.co.za/winefarms/toursevents/winetours
27 -21 - 576 0530. 27 - 82 638 9000. History of the Moravian Church. History of Twin Gables. Banking Details and Payment Options. Cancellation and Refund Policy. Experience a selection of wines produced by our surrounding wine farms. There are three wines farms within a 15 kms radius of our guest house. The fourth, Swartland Winery. Is situated in the town of Malmesbury. Part of the Swartland region. It is approximately 35 kms away. A cellar was completed in time for the 1998 harvest,. Darling Cellars (P...
ironpot-potjie.blogspot.com
WAT EET ONS
http://ironpot-potjie.blogspot.com/2013/02/besoek-asb-my-nuwe-web-tuiste-by-httpwww.html
Stories oor kos en wyn en soms'n resep, in Afrikaans. Monday, February 11, 2013. Besoek asb my nuwe web tuiste by http:/ www.capecook.co.za. En my blog direk by http:/ www.capecook.co.za/food.html. December 28, 2015 at 9:30 AM. Buy sarees online from india. Buy indian sarees online. Indian women clothing online. Subscribe to: Post Comments (Atom). SA Food and Wine Blogs. Wat Eet Ons Website. Hier woon ons kos en wyn vriende op die internet. Lemon Butta Restaurant Willowbridge. Rudi's Sausage Deli Resepte.
ironpot-potjie.blogspot.com
WAT EET ONS: November 2010
http://ironpot-potjie.blogspot.com/2010_11_01_archive.html
Stories oor kos en wyn en soms'n resep, in Afrikaans. Wednesday, November 17, 2010. Soms is dit ongelooflik hoe dom andersins heel inteligente mense kan wees as hulle iets simpels soos hout koop moet doen, en hoe goedgelowig. Mense vra hout verkopers "Is die hout droog? Dit is soos om vir 'n gebruikte motor verkoopsman te vra of daar iets fout is met die motor wat hy aan jou probeer verkoop, moet liewers nie vra nie, daar gaan waarskynlik vir jou gelieg word, ja van beide die hout en die motor verkoper.
ironpot-potjie.blogspot.com
WAT EET ONS: 'n Broodjie vir ontbyt, brunch of middag ete
http://ironpot-potjie.blogspot.com/2011/06/n-broodjie-vir-ontbyt-brunch-of-middag.html
Stories oor kos en wyn en soms'n resep, in Afrikaans. Sunday, June 12, 2011. N Broodjie vir ontbyt, brunch of middag ete. Ek het met brood groot geword, meestal winkel brood, sagte wit winkel brood, sondae aande was hulle vuurwarm afgelewer, en die hele dorp het na warm brood geruik. Nou gaan ek eers vir my 'n broodjie maak. Subscribe to: Post Comments (Atom). SA Food and Wine Blogs. Wat Eet Ons Website. Hier woon ons kos en wyn vriende op die internet. Lemon Butta Restaurant Willowbridge.
ironpot-potjie.blogspot.com
WAT EET ONS: Dis my wereld
http://ironpot-potjie.blogspot.com/2011/08/dis-my-wereld.html
Stories oor kos en wyn en soms'n resep, in Afrikaans. Sunday, August 21, 2011. Voor die hartseer my oorval oor Malmesbury se pakslae in die naweek se Interskole gaan ek julle dus verwys na my Engelse blog vir 'n paar foto's van 'n regte .Swartlandse wintersdag. Ek beplan 'n paar "postings" oor die Swartland in die toekoms, so as jy voel daar is iets in die Swartland waarsonder 'n artikel oor die Swartland totaal onvolledig sal wees, email my asb. by potjie3peen@gmail.com. August 29, 2011 at 12:31 PM.
ironpot-potjie.blogspot.com
WAT EET ONS: September 2010
http://ironpot-potjie.blogspot.com/2010_09_01_archive.html
Stories oor kos en wyn en soms'n resep, in Afrikaans. Wednesday, September 29, 2010. Ryp en reg om te eet. Om te sien wat ek met daai avo's aangevang het, gaan loer in by What's Cooking. Tuesday, September 28, 2010. Gewoonlik is die oond die eerste ding wat aangesit word as mens braai aartappels maak, maar vir die braai aartappel gaan die oond glad nie aangesit word nie, dit gaan regtig gebraai word. Bedien saam met 'n lekker T-been biefstuk, en 'n glas of twee rooiwyn. Monday, September 20, 2010. Vir di...
ironpot-potjie.blogspot.com
WAT EET ONS: October 2010
http://ironpot-potjie.blogspot.com/2010_10_01_archive.html
Stories oor kos en wyn en soms'n resep, in Afrikaans. Monday, October 4, 2010. Sit die saagsels onder in die pannetjie, sit die drip skinkbord bo-oor, dan die roostertjie met die vleis of vis, maak toe die deksel, sit op 'n hitte bron, en daar gaan jy, gemiddeld so 10 minute vir elke 100g vleis, bietjie korter as jy dit nie te gaar wil hê nie. Subscribe to: Posts (Atom). SA Food and Wine Blogs. Wat Eet Ons Website. Hier woon ons kos en wyn vriende op die internet. Lemon Butta Restaurant Willowbridge.
ironpot-potjie.blogspot.com
WAT EET ONS: Salm viskoekies met mosterd en tarragon sous
http://ironpot-potjie.blogspot.com/2011/08/salm-viskoekies-met-mosterd-en-tarragon.html
Stories oor kos en wyn en soms'n resep, in Afrikaans. Thursday, August 18, 2011. Salm viskoekies met mosterd en tarragon sous. As dit die geval is dan maak ons maar salm viskoekies, hoopenlik het jy die res van die bestandele in jou kas, en 'n terragon mosterd sousie klink vir my net reg hiermee saam. Vir die viskoekies benodig jy:. 1 ui fyn gekap. 3 tot 4 tlps kappertjie saad fyn gekap. 1 tlp droë pietersilie. 1 eier geklits met 50ml melk. Skil en sap van een medium suurlemoen. Meel (vir jou hande).
ironpot-potjie.blogspot.com
WAT EET ONS: Springbok Blad met Anchovy en Olywe
http://ironpot-potjie.blogspot.com/2011/08/springbok-blad-met-anchovy-en-olywe_17.html
Stories oor kos en wyn en soms'n resep, in Afrikaans. Wednesday, August 17, 2011. Springbok Blad met Anchovy en Olywe. Ons het groot geword met die idée dat die belangrikste spesery in wildsvleis naeltjies is, om die wildgeit glo weg te vat, 'n mens sou dink dat die hele idée van wildsvleis eet is om die wild te proe, daarom kook ek my springbok met anchovy om juis die smaak uit te bring, en dan natuurlik rooiwyn, en net omdat olywe en rooiwyn so lekker saamgaan sommer 'n handvol olywe ook. Stuur E-Pos n...
SOCIAL ENGAGEMENT