babetteviljoen.co.za
Portfolio
http://www.babetteviljoen.co.za/portfolio
N Eeu van Eybers. Ken jy Tant Mossie. 8216;n Eeu van Eybers. 8216;n Eeu van Eybers. 8216;n Eeu van Eybers. Ken jy tant mossie. Ken jy tant mossie? Ken jy tant mossie. Kopiereg © 2017 Babette Viljoen Alle regte voorbehou Gemaak met pret en plesier deur Amanda.
babetteviljoen.co.za
Kontak
http://www.babetteviljoen.co.za/kontak
Kontak my gerus, sou u belangstel om my te boek vir ‘n optrede of om net te gesels. Besame - Key change. Http:/ www.babetteviljoen.co.za/wp-content/uploads/Besame-1.mp3. Skrif aan die muur - Skynskadu. Http:/ www.babetteviljoen.co.za/wp-content/uploads/Skrif-aan-die-muur-CBLR-Babette.mp3. Retoriese vraag - God die digter. Http:/ www.babetteviljoen.co.za/wp-content/uploads/Retoriese-vraag-1.mp3. Dalene se bos - Babette Viljoen.
babetteviljoen.co.za
Sixty – Love: Op reis met Joan Hambidge
http://www.babetteviljoen.co.za/sixty-love-op-reis-met-joan-hambidge
Sixty – Love: Op reis met Joan Hambidge. Joan Hambidge het 60 geword in September 2016. Ons neem ’n blitsreis deur 20 bundels en meer as 600 gedigte in ’n 60-minuutvertoning. Die reis bevat geordende onthoue van Hambidge se ouers en familieskap, en staan stil by die liefde, eensaamheid, digterskap,metafisika, reise en die dood. Haar digkuns tree in gesprek met digters soos Johann de Lange en TT Cloete. Toonsettings deur Olga Leonard en Babette Viljoen, met musikale regie deur Lize Beekman. Babette is 'n ...
babetteviljoen.co.za
Dig/Bind/Hul
http://www.babetteviljoen.co.za/digbindhul
Nuwe produksie met HEMELBESEM (Simon Witbooi) en OLGA LEONARD by Vrystaat Kunstefees op 11 and 12 Julie 2016. Poësie word die goue draad wat drie wêrelde saambind op een verhoog: kletsrym, letterkunde, musiek. Hemelbesem (Simon Witbooi) breek gedigte oop terwyl Olga Leonard en Babette Viljoen (die span van God die digter, ’n Eeu van Eybers, Totius: Die rus is elders, Skynskadu) dit weer aanmekaar bind met toonsettings. Drie musikante laat Afrikaans leef. May 31, 2016. Kommentaar op die artikel. Babette i...
babetteviljoen.co.za
BO PRODUKSIES se Musiek nou ook op iTunes!
http://www.babetteviljoen.co.za/bo-produksies-se-musiek-nou-ook-op-itunes
BO PRODUKSIES se Musiek nou ook op iTunes! BO PRODUKSIES se Musiek nou ook op iTunes! DRIE van BO PRODUKSIES se albums is nou ook op iTunes te koop! Die albums bestaan uit toonsettings van befaamde digters:. God die digter (2014 produksie met TT CLOETE se werk). 8216;n Eeu van Eybers (2015 produksie met ELISABETH EYBERS se werk). Totius: Die rus is elders (2015 produksie met TOTIUS se werk). Gebêre onder: 'n Eeu van Eybers. Totius Die rus is elders. October 15, 2015. Praat gerus saam Cancel reply.
babetteviljoen.co.za
AARDKLOP KUNSTEFEES REUSE SUKSES
http://www.babetteviljoen.co.za/aardklop-kunstefees-reuse-sukses
AARDKLOP KUNSTEFEES REUSE SUKSES. AARDKLOP KUNSTEFEES REUSE SUKSES. 8216;n Behoorlike hittegolf en kunsgolf het Potchefstroom verlede week getref. Dit was ons voorreg om onder andere met die produksie “TOTIUS: DIE RUS IS ELDERS” by Aardklop te debuteer. (11 vertonings binne 6 dae in 4 verskillende dorpe). Die formidabele veteraan akteur, Louis van Niekerk, was die verteller in die produksie oor Totius se lewe en werk. KONSEP and PRODUKSIESBESTUURDER: Izelle Claassen. VERTELLER: Louis van Niekerk. Babette...
babetteviljoen.co.za
2016 Produksies
http://www.babetteviljoen.co.za/2016-produksies
Skynskadu – gedigte van Christine Barkhuizen Le Roux. Toonsettings deur Olga Leonard, Trudie Leonard Prinsloo, Babette Viljoen. Totius: Die rus is elders. Die lewe en gedigte van Totius. Musiek: Olga Leonard, Babette Viljoen, Izelle Claassen. Baobab trio (Babette Viljoen, Olga Leonard, Andrea Fisher-Jeffes). Afrikaansvatter deur HEMELBESEM (KKNK, Oudtshoorn). Met Olga Leonard, Babette Viljoen, Linkris, Coenie de Villiers, ens. Grethe van der Merwe (Woordfees, Stellenbosch). Gebêre onder: Baobab Trio.
babetteviljoen.co.za
Biografie
http://www.babetteviljoen.co.za/babette-bio
Babette Viljoen is ‘n boorling van ‘n klein dorpie anderkant nêrens in die Vrystaat. Sy maak reeds van 4-jarige ouderdom af musiek en bespeel verskeie instrumente waaronder klavier, viool, kerkorrel, trekklavier en baskitaar. Babette het haar Meestersgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Noordwes-Universiteit Potchefstroom voltooi en was ‘n lid van die NWU PUK-koor asook die Alabama Studentegeselskap. 2011 ATKV Crescendo-kreatief liedjieskryfwenner. 2012 Clover Aardklop: “Ken jy Tant Mossie? 2016 Aard...
babetteviljoen.co.za
Nuus
http://www.babetteviljoen.co.za/nuus
Terugblik: 2016 – DANKIE! 2016 was weer ‘n lekker besige jaar! Baie dankie vir al die ondersteuning deur die jaar. Beste wense vir ‘n geseënde feestyd. BO PRODUKSIES, KEY CHANGE MUSIC CO en BAOBAB TRIO sê ook dankie! Markte: Bay Harbour Market (Houtbaai) Route 44 Market (Somerset-Wes) Feeste: Woordfees (Stellenbosch) Digtersfees (Wellington) Vrystaat Kunstefees (Bloemfontein) KKNK (Oudtshoorn) Aardklop (Potchefstroom) […]. December 12, 2016. Sixty – Love: Op reis met Joan Hambidge. December 12, 2016.
babetteviljoen.co.za
Vertonings
http://www.babetteviljoen.co.za/vertonings
Babette & Olga. Add to Google Calendar. Add to Google Calendar. Add to Google Calendar. Add to Google Calendar. Add to Google Calendar. Grethe van der Merwe (Babette op baskitaar). Add to Google Calendar. Sixty-Love: Op reis met Joan Hambidge. Add to Google Calendar. Besame - Key change. Http:/ www.babetteviljoen.co.za/wp-content/uploads/Besame-1.mp3. Skrif aan die muur - Skynskadu. Http:/ www.babetteviljoen.co.za/wp-content/uploads/Skrif-aan-die-muur-CBLR-Babette.mp3. Retoriese vraag - God die digter.