maatband.com
Maatband Reeks 3 | Maatband
http://maatband.com/reeks-3-2
Follow us on Twitter. Follow us on Facebook. Episode 13 – Vrydag 30 Desember 2011 om 17:30. In die opwindende laaste episode van hierdie Maatband reeks, raak ons nostalgies as ons terugkyk op Jade se journey tot hier. Ai julle dis darem maar enige dogtertjie se droom, maar in hierdie geval het Jade se droom waar geword. Haar harde werk oor die afgelope 13 weke het vrugte afgewerp en haar gewigsverlies maak dat sy uiteindelik in haar droom trourok in die paadjie kan afstap! Al klink Capoeira dalk ‘n bietj...
maatband.com
Maatband Reeks 2 | Maatband
http://maatband.com/reeks-2
Follow us on Twitter. Follow us on Facebook. Episode 13 – Vrydag 01 Julie 2011 om 17:30. In ons laaste episode van hierdie reeks laat ons die aap uit die mou as die Slender Wonder deelnemers hul verliese met ons deel, hoe hulle hul pad na goedvoel en goedlyk ervaar het en die lesse wat hulle hieruit geleer het. En ons kondig die wenner van die Thailand Kompetisie aan, maak dus seker jou tasse is gepak net vir ingeval jy die gelukkige wenner is! Episode 12 – Vrydag 24 Junie 2011 om 17:30. Met behulp van d...
maatband.com
Maatband Geskiedenis - History | Maatband
http://maatband.com/geskiedenis
Follow us on Twitter. Follow us on Facebook. Maatband is weer terug vanaf die 7de Julie om 17h30 met ‘n splinternuwe reeks, propvol nuwe idees en informasie oor hoe om beter te voel en lyk. Maatband, Suid-Afrika se gunsteling gesondheids- en skoonheidsreeks, is terug op TV vanaf 1 Januarie 2014. In elke episode verskaf hulle inligting oor ’n lae-koolhidraatdieet. Hierdie manier van eet sal jou help om sommer gou van oortollige gewig ontslae te raak, en boonop sal jy gesond en lewenslustig voel. Sontal is...
maatband.com
Maatband Reeks 4 | Maatband
http://maatband.com/maatband-reeks-4
Follow us on Twitter. Follow us on Facebook. Episode 13 – Donderdag 28 Junie 2012 om 17:30. Die Slender Wonder kandidate is na baie wroeging en harde werk uiteindelik in die pylvak… ons loop die laaste pad saam met hulle en vergelyk almal se verliese. Die gelukkige wenner van die Thailand kompetisie word aangekondig, maak dus seker jy sit langs die telefoon net vir ingeval jy die wenner is! Episode 12 – Donderdag 21 Junie 2012 om 17:30. Episode 11 – Donderdag 14 Junie 2012 om 17:30. Dit is weer tyd om te...
maatband.com
Maatband Span - Team | Maatband
http://maatband.com/span
Follow us on Twitter. Follow us on Facebook. Maatband is ‘n Ko-produksie tussen Moria Sewald en Hooper Productions. Om Moria se innoverende program konsep en haar sprankelende persoonlikheid te kombineer met die produksie en tegniese ervaring van Hooper Productions is sekerlik ‘n wen resep en sal die reeks ‘n besprekingspunt wees van vele gesprekke. Vervaardigers: Ian en Jeremy Hooper. Vir meer inligting besoek hulle webwerf by www.hooper.co.za. UITSAAITYE VANAF 7 JULIE 2015. Website Design and SEO.
maatband.com
Borge | Maatband
http://maatband.com/borge
Follow us on Twitter. Follow us on Facebook. 8211; www.cosmesotherapie.co.za. Met meer as dertig jaar se ondervinding, behandel FILORGA produkte nie net plooie nie, maar ook die gebrek aan fermheid en helderheid in die vel asook probleme wat met pigmentasie verband hou. FILORGA word deur dermatoloë, estetiese dokters en plastiese chirurge in meer as 32 lande erken en staan ook bekend as die kenners op die gebied van velveroudering. Filorga se Cosmésothérapie produkte is die eerste skoonheidsprodukte wat ...
maatband.com
Video | Maatband
http://maatband.com/video
Follow us on Twitter. Follow us on Facebook. Meisie en Mercia se nuwe glimlag. Jeans ’n Tydlose kledingstuk. Mercia besoek die tandarts. Meisie besoek die tandarts. Maatband voorskou 21 Julie 2015. Maatband Reeks 8 Video. Lil Miz Day Spa. Promo 12 Feb 2014. Promo 5 Feb 2014. Promo 29 Jan 2014. Maatband Promo 15 Jan 2014. Exercise – Tummy. Snork – Snoring. Aknee – Acne. F Wilson Men’s Fashion. Smoo Low GI Shake. Website Design and SEO. Designed by Elegant Themes.
maatband.com
Estetiese oplossing vir sakkerige vel | Maatband
http://maatband.com/estetiese-oplossing-vir-sakkerige-vel
Follow us on Twitter. Follow us on Facebook. Estetiese oplossing vir sakkerige vel. Hierdie Week op Maatband. Estetiese oplossing vir sakkerige vel. Moria maak weer ‘n draai by dr Riekie Smit wat vir kykers raad het oor ‘n estetiese oplossing waarmee sakkerige vel met minimale ingryping styfgetrek en opgelig kan word. Spesiale mediese gare word onder die vel geplaas en lewer resultate vir periodes van vier tot 12 maande, terwyl dit ook die vorming van kollageen in die behandelde areas aanhelp.