
tommieblog.wordpress.com
Tommie blog | Liesbet se blogLiesbet se blog
http://tommieblog.wordpress.com/
Liesbet se blog
http://tommieblog.wordpress.com/
TODAY'S RATING
>1,000,000
Date Range
HIGHEST TRAFFIC ON
Wednesday
LOAD TIME
0.7 seconds
16x16
32x32
64x64
PAGES IN
THIS WEBSITE
14
SSL
EXTERNAL LINKS
25
SITE IP
192.0.78.12
LOAD TIME
0.719 sec
SCORE
6.2
Tommie blog | Liesbet se blog | tommieblog.wordpress.com Reviews
https://tommieblog.wordpress.com
Liesbet se blog
Oumie | Tommie blog
https://tommieblog.wordpress.com/2013/05/22/oumie
Asymp; 3 Kommentaar. Ek mis jou vandag vreeslik baie, seker maar omdat dit jou verjaardag is. Maar ek gun jou jou rus! Na al die kinders wat jy moes grootmaak verdien jy dit. Eers jou eie agt en later van tyd drie van my neefs en toe ons drie. Dit kon nie vir jou maklik gewees het op jou ouderdom om skielik weer klein kinders in die huis te hê nie. Dalk het ons jou jonk gehou? Ek hoop jy verjaar lekker Oumie, waar ook al jy is. Liesbet (jou naam vir my, onthou jy Oumie? Larr; Previous post. Verskaf jou b...
Radeloos | Tommie blog
https://tommieblog.wordpress.com/2013/10/09/radeloos
Asymp; 1 Kommentaar. So kan dit seker ook nie aangaan nie Tommiekat is al radeloos met sy ma! Daar is hoeveel dokumente met onsamehangende gedagtes en woorde in my vouer maar niks wat geskik is vir ander mense se oë nie. Depressie weereens terug op medikasie maar dis asof dit die keer nie wil help nie. Hierdie swaar, swart donkerte bly hier binne my. Ten minste voel ek niks en die trane het opgedroog ek kan nie meer huil nie. Al wat nog pla is die hoekom maar dit sal seker nooit beantwoord word nie.
Julie | 2013 | Tommie blog
https://tommieblog.wordpress.com/2013/07
Hy is deel van my lewe van sy geboorte af en hy is my harts-kat. Hy is die een wat weet as die seer hier binne te erg raak en die trane die kussing natmaak en van die slapelose nagte. Dis dan wanneer hy styf teen my kom lê, kop op die kussing langs myne en sy motortjie ‘start’ en aan die gang hou tot ek rustig slaap. Asymp; 8 Kommentaar. Follow Blog via Email. Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email. Join 14 other followers. Blog at WordPress.com.
Tommie blog | Liesbet se blog | Page 2
https://tommieblog.wordpress.com/page/2
Asymp; 8 Kommentaar. Ek was 10 jaar oud toe jy oornag uit my lewe verdwyn het. Ek het groot geword met die idee dat jy my nie wou gehad het nie, dat jy my weg gegooi het. Ek kon dit glo, want jy was nie ‘n ma wat ons ooit vasgehou het, of ooit vir ons gesê het dat jy lief is vir ons nie. Nou is jy oud en siek. Die laaste jaar veral, het daar al hoe meer kontak van jou kant gekom. Jy het gevra dat jy my wil sien maar dat jy nie kan afkom ‘Republiek’ toe nie. Ek moet kom kuier. ...En nou ma, is my kaartjie...
En nou? | Tommie blog
https://tommieblog.wordpress.com/2013/11/14/en-nou
Asymp; Lewer kommentaar. Vir 20 jaar het ek hulle grootgemaak as enkel ouer nie altyd maklik nie. Toe Oudste klaar was met skool was dit nie so erg nie, Sonstraaltjie was nog op skool en het my besig gehou. Nou is sy oor minder as 2 weke klaar met skool en dan? Sy sal seker ook soos Oudste gaan werk en deur Unisa studeer (daar is nie geld vir universiteit nie). Beide bly nog in die huis, maar dis nie meer dieselfde nie. Maar hoekom voel ek deesdae so half verlore? Larr; Previous post. Next post →.
TOTAL PAGES IN THIS WEBSITE
14
Doellose Woorde | Somtyds
https://somtyds.wordpress.com/2015/06/05/doellose-woorde
8230; is woorde net woorde. Somtyds moet jy leer. Ek het ‘n vriendin. Klavier kan sy nie speel nie, maar sy het ‘n kombuis. ‘n Kombuis waar jy tee in ‘n beker kry en daar altyd tyd gemaak word vir ‘n geselsie. Al gaan dit hoe dol daar. Hierdie was nie ‘n maklike week nie. Die vermoede is baie sterk in my as ek nog ‘n enkele keer hoor ‘maar ek het dit nog altyd so gedoen’, gaan ek bes moontlik moet leer om met oranje saam te leef. Ek is so moedeloos oranje begin mooi klink. Baie sterkte. My oom het oo...
Eenvoud | Somtyds
https://somtyds.wordpress.com/2015/04/15/eenvoud
8230; is woorde net woorde. Somtyds moet jy leer. Hoekom is dit vir ‘n mens so moeilik om te aanvaar dat die antwoord soms in eenvoud opgesluit lê? Dit is asof ons ‘n. Het dat as dit eenvoudig en maklik is, kan dit nie werk nie. Dit moet moeilik en kompliseerd wees, dan is dit effektief en gaan dit beslis werk. Ek het ‘n reeks produkte ontwerp en ek karring nou al letterlik weke lank om ‘n spesifieke. Te doen met die hout. What have you nots. Oom – koekkleursel op hout. Hy het glo iewers gesien...Soms me...
Februarie | 2015 | Somtyds
https://somtyds.wordpress.com/2015/02
8230; is woorde net woorde. Somtyds moet jy leer. Monthly Archives: Februarie 2015. 8216;n Vriendin van my vertel altyd hoe tuinmaak haar terapie is. Dit is haar eie-tyd. Sy deel dit moeilik en die huismense moet nie krap in haar plante nie. By gebrek aan enige vorm van tuinmaak talent – of plante aan die lewe hou – kon ek dit nooit verstaan nie. Skemer staan ek vanoggend en “water mens, baie baie water” met tone wat krul in die gras en die unieke reuk van nat grond wat my omhels. Die goed wat ons ontdek...
Junie | 2015 | Somtyds
https://somtyds.wordpress.com/2015/06
8230; is woorde net woorde. Somtyds moet jy leer. Monthly Archives: Junie 2015. Die afgelope tyd is ek onderworpe aan ‘n totale volksvreemde konsep vir my. Ek was laas op die regte bladsy toe mense nog in kleurskemas getrou het. Iemand kom sien my vir ‘ons soek goedjies vir ons troue’ en ek wonder nog by myself nou wat de vrek ek dan kan maak daarvoor, maar wie is ek om te veel vrae te vra. Is ‘n. Gits nee meisie, ek doen nie. Vir die beste wil verstaan ek nie ‘n. Ek verstaan ‘n Barney-Theme kinder...
Kitty van die ver-ver wêreld | Haai, jy!
https://haaijy.wordpress.com/2013/03/04/kitty-van-die-ver-ver-wereld
Wie is Henna Naude. Oor liefde, vryheid, sukses, geluk, vergifnisse, Geloof, glorie, trane, beproewinge en God se Genade en heerlike Vrede. Kitty van die ver-ver wêreld. March 4, 2013. Nee, sy’s maar net ons Ousus van die droë Wes-Transvaal! Niemand van ons wat lank genoeg lewe kan die ouderdom ontvlug nie. Dit bekruip jou, en op ‘n dag is dit daar! Hoekom het jy opgehou daarmee, Ousus! Jy kon jou ander sussies geleer het, en dan het ons vandag almal vir joú gedans! Nou is ek groot, maar nie naastenby so...
‘n Rooi kaart vir vrouwees. | Haai, jy!
https://haaijy.wordpress.com/2013/08/04/n-rooi-kaart-vir-vrouwees
Wie is Henna Naude. Oor liefde, vryheid, sukses, geluk, vergifnisse, Geloof, glorie, trane, beproewinge en God se Genade en heerlike Vrede. N Rooi kaart vir vrouwees. August 4, 2013. Wêreld Vrouedag word jaarliks op 8 Maart gevier, Nasionale Vrouedag wanneer ons heldinne vereer word op 9 Augustus. Vanjaar se tema vir Wêreld Vrouedag was ‘Beveg geweld teen Vroue’. Hoekom moet daar geweld wees wat beveg moet word? Vroue is die baarmoeder van die lewe. Die bors wat voed. Wat vier ons, vriendinne? Enigiemand...
Veranderinge | Somtyds
https://somtyds.wordpress.com/2015/05/05/veranderinge
8230; is woorde net woorde. Somtyds moet jy leer. Die vermoë om te kan aanpas by omstandighede is seker van die gawes wat die minste gekweek word. Alles en almal het ‘n eier te lê en ouerskap boeke vertel jou lyste vol goed wat jy moet en nie moet doen nie, maar leer ons ooit om aan te pas en aan te hou groei? Ek glo soos plaasbotter op varsgebakte suurdeegbrood dat as jy nie meer groei nie, kan jy maar net sowel in die grond gespit word. Terwyl ons aandonner op die pad wat ons glo soos die. 8220;Ek het ...
Want as ek droom | Somtyds
https://somtyds.wordpress.com/2015/05/22/want-as-ek-droom
8230; is woorde net woorde. Somtyds moet jy leer. Want as ek droom. Soms verwoord ander mense dit net beter. 2 thoughts on “ Want as ek droom. Hierdie girl het my weggeblaas met haar program op KykNet – I am a fan for life. Sy het ‘n eerlikheid in haar wat werk vir my. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. ( Log Out.
You haven’t seen the last of me | Somtyds
https://somtyds.wordpress.com/2015/08/03/you-havent-seen-the-last-of-me
8230; is woorde net woorde. Somtyds moet jy leer. You haven’t seen the last of me. I’ve been brought down to my knees. And I’ve been pushed way past the point of breaking,. But I can take it. I’ll be back –. Back on my feet. This is far from over. You haven’t seen the last of me. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Stel my in kennis van nuwe kommentaar per e-pos.
Mei | 2015 | Somtyds
https://somtyds.wordpress.com/2015/05
8230; is woorde net woorde. Somtyds moet jy leer. Monthly Archives: Mei 2015. Want as ek droom. Soms verwoord ander mense dit net beter. Die vermoë om te kan aanpas by omstandighede is seker van die gawes wat die minste gekweek word. Alles en almal het ‘n eier te lê en ouerskap boeke vertel jou lyste vol goed wat jy moet en nie moet doen nie, maar leer ons ooit om aan te pas en aan te hou groei? Terwyl ons aandonner op die pad wat ons glo soos die. Dit smaak ek wil mos die horrie piep kry dan. 8220;Ek he...
TOTAL LINKS TO THIS WEBSITE
25
Tommi - Easy Foamer - Home
Tommi - Easy Foamer. Happiness beyond the taste. Tommi - Battery Milk foamer. ทอมม - เคร องต ฟองนม แบบใส ถ าน. Tommi - Easy Foamer. 3648;หมาะสำหรับการทำเมนูลาเต้ คาปูชิโน หรือช็อคโกแลตร้อน. Tommi ช่วยให้การชงเครื่องดื่มร้อนมีคุณภาพมากขึ้น. 3 Easy step - ขั้นตอนในการตีฟองนม. Pour milk in your cup. 3648;ทนมสดพาสเจอร์ไรส์. 3621;งในแก้ว. Power on and spin. 3649;ละเริ่มตีนมให้เป็นฟอง. 3648;ทฟองนมเนียนนุ่ม. Create a free website.
Tommie Au Pair
21 maart 2011 - Bellevue, Washington. Hallo lieve lezers,. Hier even een korte melding tussen alle verslagen door! Ik heb namelijk te horen gekregen wanneer ik weer terug ga zijn in NL! Jaja het zit er nu toch echt aan te komen. Nog 10.5 weken en dan sta ik weer in NL. Mijn terugvlucht staat geboekt op woensdag 1 Juni. En dat betekend dat ik Donderdag 2 juni in NL. Aan kom (dat is Hemelvaartsdag). Voor die dat leuk vinden om mij op Schiphol te verwelkomen ik kom om 9.25u ’s morgens. Maui, the end. Heeeej...
Tommie Awards - Home
Excellence in Kitchen Design (New Home) $65K and Under. Excellence in Kitchen Design (New Home) $65K - $150K. Excellence in Outdoor Living Space - New or Renovation. Excellence in Landscape Design - New or Renovation. Excellence in Creating an Interior Feature/Innovation In A Home. Excellence in Master Suite Design. Excellence in Any Room - New or Renovation. Excellence in Show Home $500K and Under. Excellence in Show Home $500K and Over. FortisBC Award for Building Energy Efficiency. Excellence in Singl...
Home
The Right Opportunity @ The Right Time. Take a look at the video for more info. Entrepreneurs - Business Owners - Students - Investment Clubs. Contact: Tommie Baugh, tcbent@earthlink.net. Differently because we look at it through YOUR eyes. We understand that once you have the right knowledge, the right tools and the right mindset, anything is possible. With your desire and passion, and our tools, support and guidance, your potential here is unlimited. WATCH MORE HERE or CLICK JOIN NOW and JOIN.
Tommie blog | Liesbet se blog
Asymp; 1 Kommentaar. Ons is hard besig op soek na werk vir Sonstraal vir volgende jaar. Al wat webwerf is word beloer en die CV wat keurig saamgestel is word gestuur. Toe kom die skok (vir my in elk geval) Daar moet ‘n motiveringsbrief geskryf word, kop en skouer foto moet aangeheg word, alle dokumente insluitend die CV wat per e-pos gestuur is moet asb na die nommer geFAKS word? Is dit nou net ek of wat maar is fakse nie effe ouderwets deesdae nie? Asymp; Lewer kommentaar. Asymp; Lewer kommentaar. En sk...
Campus Selection
University of St. Thomas Campus Store, St. Paul. University of St. Thomas Campus Store, Minneapolis.
tommieboy's blog - Blog van tommieboy - Skyrock.com
10/03/2010 at 12:29 PM. 26/04/2010 at 10:38 AM. Il y a des fetes quelque part? Subscribe to my blog! Il y a des fetes quelque part? Don't forget that insults, racism, etc. are forbidden by Skyrock's 'General Terms of Use' and that you can be identified by your IP address (66.160.134.62) if someone makes a complaint. Please enter the sequence of characters in the field below. Posted on Monday, 26 April 2010 at 10:38 AM. Post to my blog. Here you are free.
MYM Clothier
Category name=”Women’s Lounge”]. Free Shipping On Our New Cool Sheet Sets! A Tommie Brand Company · By CCG.
My Yellow Brick Road
My Yellow Brick Road. Friday, May 16, 2014. Learning to reach out. And this is part of my story. And the Appeal on my behalf is HERE. I was first diagnosed with an optic nerve glioma ( tumor) over 3 years ago and since that day, I have used all my resources of strength, faith and of course money to keep myself going. I am used to promoting my music and my radio shows online; living on the far edge of the world and wanting to be heard gave me only that one option - to go out there and introduce my music.
Tommie Brewster - the soulful voice of Blues