inderdaad.wordpress.com
Pride and Prejudice and Zombies | inderdaad
https://inderdaad.wordpress.com/2009/10/02/pride-and-prejudice-and-zombies
Pride and Prejudice and Zombies. Oktober 2, 2009 at 9:51 vm. Ek weet ek het gesê. Ek gaan nooit weer ‘n zombie novel lees nie. Maar wie kan nou die volgende. Can Elizabeth vanquish the spawn of Satan? And overcome the social prejudices of the class-conscious landed gentry? Entry filed under: Uncategorized. 3 Kommentaar Add your own. Oktober 2, 2009 om 1:53 nm. Wow, wat ‘n fonds! Ek sien daar is ook ‘n Sense and Sensibility and Sea Monsters. Wonder wat volgende? Oktober 19, 2009 om 7:37 nm. Jy lewer komme...
flippiefanus.wordpress.com
‘n Tuin wat stil geword het | Flippiefanus
https://flippiefanus.wordpress.com/2010/10/14/n-tuin-wat-stil-geword-het
8230; los gedagtes soos herfblare in die wind. 8216;n Tuin wat stil geword het. Daar in die hoek staan die groot boom met sy groot sagte blare. Aan hierdie kant groei die struik met sy rooierige blare en langs hom is die een met die blink groen blaartjies en die wit blommetjies wat so lekker reuk dwarsdeur die hele tuin kan gee. Die prinsie ken al die plante en bome en selfs die blommetjies wat partykeer sommer so vanself tussen die struike opslaan. From → Storie. 8216;n Ligte briesie dalk? Daar in die h...
SOCIAL ENGAGEMENT