
vatomfluffie.wordpress.com
Vat Hom Fluffie | Dit lê net lekker in die mond.Dit lê net lekker in die mond.
http://vatomfluffie.wordpress.com/
Dit lê net lekker in die mond.
http://vatomfluffie.wordpress.com/
TODAY'S RATING
>1,000,000
Date Range
HIGHEST TRAFFIC ON
Wednesday
LOAD TIME
2.2 seconds
16x16
32x32
PAGES IN
THIS WEBSITE
8
SSL
EXTERNAL LINKS
30
SITE IP
192.0.78.13
LOAD TIME
2.168 sec
SCORE
6.2
Vat Hom Fluffie | Dit lê net lekker in die mond. | vatomfluffie.wordpress.com Reviews
https://vatomfluffie.wordpress.com
Dit lê net lekker in die mond.
Brandhoutjies – Vat Hom Fluffie
https://vatomfluffie.wordpress.com/2015/05/15/brandhoutjies
Dit lê net lekker in die mond. Mei 15, 2015. Ek troos toe maar met die (beperkte) wysheid van een wat hierdie deeltjie van die pad al gestap het en sê: “Jaaaa… maar eendag gaan julle darem te lekker lag as julle terugdink aan die dae van Pasgetroudes-wees. Wanneer ‘pas-getroud’, ‘oud-getroud’ word, gaan julle geheimsinnig vir mekaar glimlag en terugdink (nee, terugverlang) na die ongekompliseerde dae van al die “eerstes” van pasgetroud-wees.”. 8 thoughts on “ Brandhoutjies. Mei 19, 2015 om 6:36 nm. Jy le...
Page 2 – Vat Hom Fluffie
https://vatomfluffie.wordpress.com/page/2
Dit lê net lekker in die mond. Junie 13, 2015. Junie 13, 2015. Continue reading →. Mei 28, 2015. Mei 29, 2015. Continue reading →. Mei 15, 2015. Continue reading →. Mei 9, 2015. Continue reading →. April 19, 2015. April 19, 2015. Jy Sal Dit E-eeet! Continue reading →. April 2, 2015. April 4, 2015. Maniere en Maniere om Dinge Te Doen. Continue reading →. Maart 31, 2015. Maart 31, 2015. Die Vark en die Geld. Continue reading →. Newer posts →. Blog at WordPress.com.
Slegte Nuus – Vat Hom Fluffie
https://vatomfluffie.wordpress.com/2015/05/09/slegte-nuus
Dit lê net lekker in die mond. Mei 9, 2015. Ander mense se slegte nuus het die manier om mens soms die hele dag te volg. Jy kan dit nie verhelp nie, dis altyd net so kort-koppie agter jou soos jy die dag deurstap. As die ‘ander mense’ nog boonop ‘n liewe vriendin en kollega is, dan skuifel die slegte nuus nog nader aan jou en is jou hart stormagtig en omstuimig vir baie lank nadat sy die nuus meegedeel het. Jy móét help. Ondersteun. Deurdra. 3 thoughts on “ Slegte Nuus. Mei 9, 2015 om 9:14 vm. Jy lewer k...
Maniere en Maniere om Dinge Te Doen – Vat Hom Fluffie
https://vatomfluffie.wordpress.com/2015/04/02/27
Dit lê net lekker in die mond. April 2, 2015. April 4, 2015. Maniere en Maniere om Dinge Te Doen. Van voor die vroegste dae het vroue al geweet… daar is maniere en ma-niére van dinge gedoen kry as jy met ‘n sterk plaasboer getroud is en graag jou sin oor ‘n ding wil hê. As hy begin vasskop kan dinge moeilik raak, en dan moet ‘n vrou maar weet hoe om fyn te trap. Dit was nog meer waar van toeka se tye. So leer ons ‘n ou lessie van dinge gedoen kry, by Tant Kleintjie. Sy was klein en liefdevol...In die ...
Jy Sal Dit E-eeet! – Vat Hom Fluffie
https://vatomfluffie.wordpress.com/2015/04/19/jy-sal-dit-e-eeet
Dit lê net lekker in die mond. April 19, 2015. April 19, 2015. Jy Sal Dit E-eeet! Ons is pas terug van die Molopo waar ons tog te lekker vakansie gehou het. Die plaas is net die beste plek om te ontspan en ontlaai. Die enigste harde werk wat ons gedoen het was om te eet. Ja-nee… Ouma Bokkie kan kook en bak en voer en inpak. Dit het my natuurlik laat dink aan Kapanna, tydgenoot van my man. Vrydagaand het die tweetjies uit Parys aangekom. Die meisie was prentjie-mooi en rietskraal. Die Tannie het &...So he...
TOTAL PAGES IN THIS WEBSITE
8
F1000 | coetzeeblog
https://coetzeeblog.wordpress.com/2015/06/29/f1000
My skryfseltjies en foto s, meesal, oor ons lewe, in Paraguay. Asymp; 14 Kommentaar. Daar loop nog baie van hulle. Heelwat, met houtbakke. Die hoë vogtigheid se roes, speel nie met daardie deel, van n voertuig nie. Betroubaar, daaroor, is daar geen twyfel nie. Steeds, baie gesog. Hou die advertensies dop en sien waarvoor verkoop hulle. Larr; Previous post. Next post →. Thoughts on “F1000”. Junie 30, 2015 om 6:15 vm. Jy betaal seker baie geld aan petrol! 8221; Ek hou van die idee dat mens self aan jou voe...
Kerkdiensie | coetzeeblog
https://coetzeeblog.wordpress.com/2015/07/27/kerkdiensie
My skryfseltjies en foto s, meesal, oor ons lewe, in Paraguay. Asymp; 3 Kommentaar. Dink mens onwillekeurig aan die woorde van John Dever se lied, Some days are diamonds, some days are stones. Die verskil was, hierdie dag, het geen klippe in gehad nie, net pure diamant, met lekker mense. Dankie Danie en dankie Theo, Marlene en Mattias en Alta. Larr; Previous post. Next post →. Thoughts on “Kerkdiensie”. Julie 27, 2015 om 7:05 vm. Julie 27, 2015 om 1:31 nm. Joe, wat ‘n ongelooflike voorreg! Cycle from Agu...
Die Pous was toe hier | coetzeeblog
https://coetzeeblog.wordpress.com/2015/07/13/die-pous-was-toe-hier
My skryfseltjies en foto s, meesal, oor ons lewe, in Paraguay. Die Pous was toe hier. Asymp; 14 Kommentaar. Die Papa het toe gekom én gegaan. Die euforie wat oor dié land, die afgelope paar dae geheers het, moes hierdie Maandag weer plek maak vir die werklikheid, soos seker maar na elke behaaglike, luilekker naweek. Alles het redelik georganiseerd afgeloop, behalwe in een geval, waar die entoesiasme van die groot gemeente, dit nie volgens plan laat verloop het nie. Larr; Previous post. Next post →. Jy is...
coetzee2014 | coetzeeblog
https://coetzeeblog.wordpress.com/author/coetzee2014
My skryfseltjies en foto s, meesal, oor ons lewe, in Paraguay. Asymp; 5 Kommentaar. Sien ek n paar weke gelede, die gobernación, se rooi skraper, is doenig, hier in ons omgewing. Snaaks, nie net die hoofpad, so 150 meter weg nie, maar ook n paar obskure paadjies, word verbeter. Doen navraag, die Guairá Rally, vind hier plaas en een van die trajekte, die een van Sondag, gaan hier neffens ons verby. Ja, maar omdat ek nie genoeg geld het nie, geniet ek dit maar so. Die boom, links die aanloop en die draai.
About | coetzeeblog
https://coetzeeblog.wordpress.com/about
My skryfseltjies en foto s, meesal, oor ons lewe, in Paraguay. Colonia Independencia, Paraguay. Afgetrede beesboer. 4 kinders uit vorige huwelike. 2 dogters in SA. 'n Seun in Dubai en die jongste dogter woon by my en werk in die plaaslike dorpie. Stel belang in baie dinge en mense. Thoughts on “About”. Mei 13, 2014 om 8:35 nm. Wanneer kom die volgende pos op jou blog? Mei 14, 2014 om 1:27 vm. Nou net gepos. My tjank is so bietjie af getrap en daarom sukkel dit maar. Mei 14, 2014 om 4:47 vm. Ek het n groo...
Jerky | coetzeeblog
https://coetzeeblog.wordpress.com/2015/07/16/jerky
My skryfseltjies en foto s, meesal, oor ons lewe, in Paraguay. Asymp; 13 Kommentaar. Marineer die vleis vir enigiets van 3 tot 12 uur in hierdie mengsel, in die yskas. Maak seker dat die vleis goed bedek is. Plaas dit op bakrakkies, maar droog dit eers op papiervadoeke vooraf. Droog in oond teen ongeveer 80 C. Die droogproses, hang nou af van hoe dik jou vleis gesny was. Dit hoef nie gevries te word nie. n Goeie houer doen die ding. Dit sal in elk geval, weg wees, voor daar enigiets mee kan gebeur. Jy mo...
Kunsflieks, jakarandas en astronomiese horlosies | Agter die Groen Deur
https://groendeur.wordpress.com/2015/10/09/1642
Agter die Groen Deur. Oor alles en nog wat in my hartstaal – Afrikaans! Ons is nie almal so nie… of is ons? Wispelturige winde van verandering – ‘n lang lees… →. Kunsflieks, jakarandas en astronomiese horlosies. Die jaar se uurglas loop leeg die sandkorrels, wil ek my verbeel, raak elke jaar fyner, glip makliker deur. Voeg by daardie hutspot die feit dat hulle in tente slaap en iewers in grotte rondkrap en sif en karring; genoeg om enige moederhart ernstige angsaanvalle te laat kry. Boonop kon hy net...
katrina | Agter die Groen Deur
https://groendeur.wordpress.com/author/kietsie
Agter die Groen Deur. Oor alles en nog wat in my hartstaal – Afrikaans! As die uurglas ongemerk uitloop…. En hier, jare later, het ek weer met die beskroomde groepie name gesit, my vinger op die muis my tyd geneem om die een na die ander te bekyk. ‘n Handvol name het bygekom my pa, my geliefde ooms, ‘n paar onbekendes. Wie sou hulle wees? Die laaste paar foto’s het omgevalle grafstene gewys. Middeldeur gebreek. Is daar iemand wat nog omgee, ooit daar kom? Once or twice or how many times removed cousins.
September en stamboomsoektogte… | Agter die Groen Deur
https://groendeur.wordpress.com/2016/09/19/september-en-stamboomsoektogte
Agter die Groen Deur. Oor alles en nog wat in my hartstaal – Afrikaans! Wispelturige winde van verandering – ‘n lang lees…. Op die spoor van my voorgeslagte… →. September en stamboomsoektogte…. Septembermaand is mos erfenismaand. Dis nou nie juis aldag wat ek my vreeslik steur aan al die etikette wat aan maande en weke en dinge gehang word nie, maar hierdie maand val toevallig saam met ‘n ‘projek’ wat ek so pas, min of meer voltooi het…. Watter name gaan terug tot in die Kaap? Wie was nou eintlik wie?
TOTAL LINKS TO THIS WEBSITE
30
Vá tomar banho! | Criatividade, bem estar e outras firulinhas necessárias.
Criatividade, bem estar e outras firulinhas necessárias. Desafio fotográfico – o resultado. 29 de Abril de 2015. Mdash; Deixe um comentário. Uma delícia de ideia essa de Desafio Fotográfico. Ver as pessoas partilhando imagens com você, mostrando seu jeito de ser mãe, foi muito gostoso! Tinha mãe de tudo que é jeito: com 1, 2, 3 filhos, filhos que são mães dos pais, mães de lindos bichinhos… mas em um aspecto elas eram todas iguais. Todas tinham MUITO amor sobrando! Aqui estão as ganhadoras:. 2) Poste uma...
vatomarco | Just another WordPress.com site
Just another WordPress.com site. January 19, 2011. Welcome to WordPress.com. This is your first post. Edit or delete it and start blogging! Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email. Join 1 other follower. The Twenty Ten Theme. Blog at WordPress.com. Create a free website or blog at WordPress.com. The Twenty Ten Theme. Follow “vatomarco”. Get every new post delivered to your Inbox. Build a website with WordPress.com.
vatomarnofuscapocoes.blogspot.com
VÁ TOMAR NO FUSCA (POÇÕES-BAHIA)
15 de dez de 2010. Confira os nomes dos ganhadores da Promoção "Concorra a 02 camisas do Vá Tomar no Fusca 4". Da Redação do União Perfeita.com. O desafio lançado pelo site União Perfeita.com e a organização do Vá Tomar no Fusca 4 em Poções, era o de responder à pergunta “Com a mudança de local, onde vai acontecer o Vá Tomar no Fusca 4 em Poções? Diretamente na área de promoções do site. Das respostas enviadas, 02 foram sorteadas. Confira os vencedores:. Com nome completo e o número do RG. No palco princ...
vato
عمان الأردن - مكة مول - الطابق الأرضي - 06/5548810. أربد الأردن - ارابيلا مول - الطابق الرئيسي - 02/7244664. عمان الاردن - جبل الحسين - ماكسيم مول - 06/5672130.
Vatomeva Madagascar
Vat Hom Fluffie | Dit lê net lekker in die mond.
Dit lê net lekker in die mond. Julie 17, 2015. Julie 18, 2015. Continue reading →. Junie 13, 2015. Junie 13, 2015. Continue reading →. Mei 28, 2015. Mei 29, 2015. Continue reading →. Mei 15, 2015. Continue reading →. Mei 9, 2015. Continue reading →. April 19, 2015. April 19, 2015. Jy Sal Dit E-eeet! Continue reading →. April 2, 2015. April 4, 2015. Maniere en Maniere om Dinge Te Doen. Continue reading →. Blog at WordPress.com. Follow “Vat Hom Fluffie”. Get every new post delivered to your Inbox.
Lust for Divine | Vatomica
Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more. Everything You Need For Today. I Am on My Side. Sense is Above Debonair. Lust for Divine; second album from Vatomica. Released 19 May 2015. ROK MATEK; VOCALS. SANDI PETREJ; KEYBOARDS, BLUES HARMONICA. MATIC NAREKS; GUEST VOCALS. KATARINA NOVAK; BACKGROUND VOCALS. BOJAN KRHLANKO; PERCUSSIONS. GAŠPER SALOBIR; CLARINET. SEBASTJAN BARTOL; GUITARS, BASS GUITAR, KEYBOARDS, PERCUSSIONS, VOICE.
Vatomium | Envato Marketplace App
Advanced way to monitor Envato market. Vatomium is sales tracker of author's products on Envato Market and it is also suitable for customers to browse the Market or product search. Manage and switch between multiple accounts in one app! Add widget to your screen for quick overview. Monitor your earnings and sales on a daily/monthly or annual basis. Let Vatomium calculate your earnings and sales prediction. Don't have the API key? Author rate and fee. Daily earnings and sales. With Vatomium you will be no...
Vaton Design architecture navale, conception de yachts et de navires
Du voilier de croisière de série au cruiser-racer de prestige, des prototypes de jauge aux machines de record, des motor yachts (monocoques ou catamarans) aux bateaux de travail, tant pour la pêche professionnelle que pour le transport de passagers et la recherche, l’innovation et la recherche de la perfection et de l’équilibre sont constamment au rendez-vous. Le Bureau VATON DESIGN est le créateur des. Brevets internationaux), navires trimarans à grande vitesse.