kindvanafrika16.wordpress.com
About | kindvanafrika
https://kindvanafrika16.wordpress.com/about
4 out of 5 dentists recommend this WordPress.com site. Ek leef om lief te he! Elke dag bring vir jou 'n nuwe begin ek is gelukkig in my eie vel, al moes ek eers diep spore in die lewe trap om dit te ontdek. 4 thoughts on “ About. November 20, 2012 at 9:02 am. Ek lag vir jou opskrif 4 out of 5 dentists…. November 20, 2012 at 9:28 am. Jong die tuiste is eintlik ‘n vloek, ek blog op kindvanafrika16, moenie my vra hoe en wat hier gebeur het nie? Te ingewikkeld vir my agtergeblewe tegniese brein. Blog at Word...
somtyds.wordpress.com
Doellose Woorde | Somtyds
https://somtyds.wordpress.com/2015/06/05/doellose-woorde
8230; is woorde net woorde. Somtyds moet jy leer. Ek het ‘n vriendin. Klavier kan sy nie speel nie, maar sy het ‘n kombuis. ‘n Kombuis waar jy tee in ‘n beker kry en daar altyd tyd gemaak word vir ‘n geselsie. Al gaan dit hoe dol daar. Hierdie was nie ‘n maklike week nie. Die vermoede is baie sterk in my as ek nog ‘n enkele keer hoor ‘maar ek het dit nog altyd so gedoen’, gaan ek bes moontlik moet leer om met oranje saam te leef. Ek is so moedeloos oranje begin mooi klink. Baie sterkte. My oom het oo...
somtyds.wordpress.com
Eenvoud | Somtyds
https://somtyds.wordpress.com/2015/04/15/eenvoud
8230; is woorde net woorde. Somtyds moet jy leer. Hoekom is dit vir ‘n mens so moeilik om te aanvaar dat die antwoord soms in eenvoud opgesluit lê? Dit is asof ons ‘n. Het dat as dit eenvoudig en maklik is, kan dit nie werk nie. Dit moet moeilik en kompliseerd wees, dan is dit effektief en gaan dit beslis werk. Ek het ‘n reeks produkte ontwerp en ek karring nou al letterlik weke lank om ‘n spesifieke. Te doen met die hout. What have you nots. Oom – koekkleursel op hout. Hy het glo iewers gesien...Soms me...
somtyds.wordpress.com
Februarie | 2015 | Somtyds
https://somtyds.wordpress.com/2015/02
8230; is woorde net woorde. Somtyds moet jy leer. Monthly Archives: Februarie 2015. 8216;n Vriendin van my vertel altyd hoe tuinmaak haar terapie is. Dit is haar eie-tyd. Sy deel dit moeilik en die huismense moet nie krap in haar plante nie. By gebrek aan enige vorm van tuinmaak talent – of plante aan die lewe hou – kon ek dit nooit verstaan nie. Skemer staan ek vanoggend en “water mens, baie baie water” met tone wat krul in die gras en die unieke reuk van nat grond wat my omhels. Die goed wat ons ontdek...
somtyds.wordpress.com
Junie | 2015 | Somtyds
https://somtyds.wordpress.com/2015/06
8230; is woorde net woorde. Somtyds moet jy leer. Monthly Archives: Junie 2015. Die afgelope tyd is ek onderworpe aan ‘n totale volksvreemde konsep vir my. Ek was laas op die regte bladsy toe mense nog in kleurskemas getrou het. Iemand kom sien my vir ‘ons soek goedjies vir ons troue’ en ek wonder nog by myself nou wat de vrek ek dan kan maak daarvoor, maar wie is ek om te veel vrae te vra. Is ‘n. Gits nee meisie, ek doen nie. Vir die beste wil verstaan ek nie ‘n. Ek verstaan ‘n Barney-Theme kinder...
grassaadjie.wordpress.com
Broken… – Verwaaide grassaadjie
https://grassaadjie.wordpress.com/2016/08/20/84
Ek weet als gebeur met n rede…en daai rede wil ek weet. VERWARDE SANDKORREL SE BLAD. Gay-wees: keuse of nie? Why I can’t let go. Best way to describe how I feel:. Deel gerus my blad met ander.hoe meer siele hoe meer vreugde. Ek hou daarvan om my brein fiks te hou so ek wonder oor alles en meer.kom wonder saam. Augustus 20, 2016. Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie).
grassaadjie.wordpress.com
Monster aan stuur van gyselaarsdrama – Verwaaide grassaadjie
https://grassaadjie.wordpress.com/2016/06/05/monster-aan-stuur-van-gyselaarsdrama/comment-page-1
Ek weet als gebeur met n rede…en daai rede wil ek weet. VERWARDE SANDKORREL SE BLAD. Gay-wees: keuse of nie? Why I can’t let go. Monster aan stuur van gyselaarsdrama. 8220;Help HELP… Die monster gaan my vang.”. Almal van ons ken die sin. Ons ken die vrees, die angstigheid wat met die sin gepaard gaan. Soos ek groot geword het en verstand bygekry het, het ek besef monsters is net die finale resultaat gewees van n ooraktiewe verbeelding. Ek is bang vir als…. My monster se naam is Depressie…. Please donR...
grassaadjie.wordpress.com
How much more time… – Verwaaide grassaadjie
https://grassaadjie.wordpress.com/2016/08/22/how-much-more-time
Ek weet als gebeur met n rede…en daai rede wil ek weet. VERWARDE SANDKORREL SE BLAD. Gay-wees: keuse of nie? Why I can’t let go. How much more time…. I thought I could do this but…Anything would be better than this. I know I shouldn’t blame you or be angry at you. But I am. Everywhere I go there is something or someone that reminds me of the one thing I don’t wanna be reminded of. Just give it time…time heals everything…but how much more time? I just can’t take it anymore. Augustus 22, 2016. On Monster a...
grassaadjie.wordpress.com
Fyn lyn tussen liefde en haat. – Verwaaide grassaadjie
https://grassaadjie.wordpress.com/2016/07/02/fyn-lyn-tussen-liefde-en-haat/comment-page-1
Ek weet als gebeur met n rede…en daai rede wil ek weet. VERWARDE SANDKORREL SE BLAD. Gay-wees: keuse of nie? Why I can’t let go. Fyn lyn tussen liefde en haat. Fyn lyn tussen liefde en haat… Verkies ons om lief te bly eerder as om te haat, of het ons nie beheer daaroor nie? El dink ons verkies dit so… Uit vrees. Die lyn tussen liefde en haat is baie dun… Maar tog sukkel oms dikwels om die lyn oor te steek wanneer dit nodig is. En wanneer die gebroke hart te erg raak en ons nie meer met pyn kan saamleef n...