VOORMYVENSTERVERBY.WORDPRESS.COM
voormyvensterverby | ek skryf oor alles en nog wat.ek skryf oor alles en nog wat.
http://voormyvensterverby.wordpress.com/
ek skryf oor alles en nog wat.
http://voormyvensterverby.wordpress.com/
TODAY'S RATING
>1,000,000
Date Range
HIGHEST TRAFFIC ON
Monday
LOAD TIME
6.2 seconds
16x16
32x32
64x64
PAGES IN
THIS WEBSITE
19
SSL
EXTERNAL LINKS
50
SITE IP
192.0.78.13
LOAD TIME
6.172 sec
SCORE
6.2
voormyvensterverby | ek skryf oor alles en nog wat. | voormyvensterverby.wordpress.com Reviews
https://voormyvensterverby.wordpress.com
ek skryf oor alles en nog wat.
voormyvensterverby.wordpress.com
Waarvoor ek sou bid | voormyvensterverby
https://voormyvensterverby.wordpress.com/2015/08/01/waarvoor-ek-sou-bid
Ek skryf oor alles en nog wat. Waarvoor ek sou bid. August 1, 2015. Ek voer hom met die sop, ek kan nie vinnig genoeg gee nie, hy slurp dit behoorlik op, hy eet een en ʼn halwe bakkie, was daar meer, het hy meer geëet. Daarna net nog die gebraaide broodjie met sardyne en gerasperde kaas daarop. Waarvoor ek sou bid:. Ek was nog nooit ʼn goeie sieketrooster nie, nou kry ek swaar. Dat hy terug is by infantiele gewoontes is vir my erg hy slurp sy sop, gretig soos ʼn klein voëltjie. Ek het lanklaas gebid. Die by...
December | 2013 | voormyvensterverby
https://voormyvensterverby.wordpress.com/2013/12
Ek skryf oor alles en nog wat. Monthly Archives: December 2013. December 11, 2013. Die venster van my skryf hoekie in die huurhuis in Bettysbaai was feitlik toegerank. Wanneer ek die venster oopgemaak het, het daar gewoonlik ‘n lekker koel luggie deurgetrek. Ek sit eendag daar by my rekenaar en my oog vang ‘n … Continue reading →. Waarvoor ek sou bid. Woordfees 2015 – My belewenis daarvan. Namakwaland toer Augustus 2013 Deel 8. On Waarvoor ek sou bid. On Slange en Spinnekoppe. On Waarvoor ek sou bid.
Namakwaland toer Augustus 2013 – Deel 6 | voormyvensterverby
https://voormyvensterverby.wordpress.com/2013/09/02/namakwaland-toer-augustus-2013-deel-6
Ek skryf oor alles en nog wat. Namakwaland toer Augustus 2013 Deel 5. Namakwaland toer Augustus 2013 Deel 7 →. Namakwaland toer Augustus 2013 Deel 6. September 2, 2013. Na McDougall baai vat ons die pad O’Kiep toe waar ons die aand oorslaap. Ons laai eers die sleepwaentjie daar af en ry verder na Nababeep. Op pad daarheen ry ons tot bo in die Spektakelpas wat op pad na Kleinzee is. Toe Simon van der Stel baie jare gelede vandaar die uitsig bewonder het, het hy skynbaar gesê: Wat een spektakel! Die aand h...
Waarvoor ek sou bid | voormyvensterverby
https://voormyvensterverby.wordpress.com/2015/08/01/waarvoor-ek-sou-bid/comment-page-1
Ek skryf oor alles en nog wat. Waarvoor ek sou bid. August 1, 2015. Ek voer hom met die sop, ek kan nie vinnig genoeg gee nie, hy slurp dit behoorlik op, hy eet een en ʼn halwe bakkie, was daar meer, het hy meer geëet. Daarna net nog die gebraaide broodjie met sardyne en gerasperde kaas daarop. Waarvoor ek sou bid:. Ek was nog nooit ʼn goeie sieketrooster nie, nou kry ek swaar. Dat hy terug is by infantiele gewoontes is vir my erg hy slurp sy sop, gretig soos ʼn klein voëltjie. Ek het lanklaas gebid. Die by...
Namakwaland toer Augustus 2013 – Deel 8 | voormyvensterverby
https://voormyvensterverby.wordpress.com/2013/09/05/namakwaland-toer-augustus-2013-deel-8
Ek skryf oor alles en nog wat. Namakwaland toer Augustus 2013 Deel 7. Slange en Spinnekoppe →. Namakwaland toer Augustus 2013 Deel 8. September 5, 2013. Mens is skynbaar nooit te oud nie. Uitsig van die Pakhuispas af. Op ons pad terug, het ons by Leipoldt se graf gestop. Hy was ‘n groot gees in die omgewing. Die volgende oggend, vroeg het ek die foto geneem van die mis wat oor die rivier gelê het. Omdat ons huisie hooggeleë was, kon ons dit mooi sien. Ek saam met ‘n toer maat. Slange en Spinnekoppe →.
TOTAL PAGES IN THIS WEBSITE
19
Die Besoeker. « Ben se Pennevrug.
https://proinnovablog7.wordpress.com/2016/09/26/die-besoeker
Storiepogings en 'n klippe omkeer in 'n soeke na sin! By Ben le Roux. Gedagtes en ervarings van ‘n soekgees. Hoe ontleed, beskryf of som ‘n mens ‘n ervaring, so vreemd soos dié een op? Dié vraag bly in Hans se kop maal. Iets raaiselagtig en onpeilbaar, iets hipnoties het sy gedagtes, daardie aand op die klipkoppie, in ‘n atmosfeer staties gelaai met ‘n vreemde krag, in besit geneem. Peins hy daaroor na. Onaards was dit gewis. Het hy bly wonder! In dié gesprek, eerder ‘n regstelling, is ‘n her...Sy gedagt...
Verversingspos 52. « Ben se Pennevrug.
https://proinnovablog7.wordpress.com/2013/11/02/verversingspos-52
Storiepogings en 'n klippe omkeer in 'n soeke na sin! By Ben le Roux. Ses en neëntig aardse jare na sy vertrek, kom Die Here Sewentien die swaartekragveld van sy bestemde sonnestelsel binne. Sy eindbestemming is Planeet 16 waar sy passasiers ‘n verversingspos vir die gerief van reisigers verder die ruimte in moet bou. Dit sal as Verversingspos 52 bekend staan. Hibernerend in tydkapsules, is die reisigers nog onbewus van hul aankoms. Benoude oomblikke was hulle wel deur, ala die rekenaars! 8216;n Geskikte...
virdiedikvrouinjou.wordpress.com
June | 2015 | virdiedikvrouinjou
https://virdiedikvrouinjou.wordpress.com/2015/06
Monthly Archives: June 2015. June 30, 2015. My hele lewe draai om brood, dit is soos sigrette as daar nie brood in die huis is nie raak ek vreeeslik senuweeagtig, baie keer eet ek nie eers daarvan nie maar dit moet hier wees. Regte addict. Ek het so met die tyd dan ook geleer my eie brood bak, en ek deel die resep graag. Baie maklike en heerlike brood. 6 koppies meel gesif. 1 eetlepel suiker (enige kleur, dit is net om die brood mooi bruin te bak). 3 tot 4 koppie louwarm water waar twee eiers ingeklits is.
virdiedikvrouinjou.wordpress.com
My Anna | virdiedikvrouinjou
https://virdiedikvrouinjou.wordpress.com/2015/07/21/my-anna/comment-page-1
July 21, 2015. Die meeste van ons het met ‘n Anna groot geword, en so word hulle as deel van die huishouding beskou maar die moer weet kan sy vir my kwaad maak, Die probleem met my Anna en al my vorige Annas is doodeenvoudig dat hulle my om hulle pinkies kan draai en ek dink dit is waarom ek so de moer in kan raak, vir myself en nie vir die saak nie. Wat ek eintlik wil weet is wanneer hou ek op? Nou weet ek hoekom is Anna nog hier. One thought on “My Anna”. July 21, 2015 at 7:21 pm. So het al die annas w...
virdiedikvrouinjou.wordpress.com
Brood | virdiedikvrouinjou
https://virdiedikvrouinjou.wordpress.com/2015/06/30/brood/comment-page-1
June 30, 2015. My hele lewe draai om brood, dit is soos sigrette as daar nie brood in die huis is nie raak ek vreeeslik senuweeagtig, baie keer eet ek nie eers daarvan nie maar dit moet hier wees. Regte addict. Ek het so met die tyd dan ook geleer my eie brood bak, en ek deel die resep graag. Baie maklike en heerlike brood. 6 koppies meel gesif. 1 eetlepel suiker (enige kleur, dit is net om die brood mooi bruin te bak). 3 tot 4 koppie louwarm water waar twee eiers ingeklits is. Eerstens: in broodpan om t...
virdiedikvrouinjou.wordpress.com
Maandag | virdiedikvrouinjou
https://virdiedikvrouinjou.wordpress.com/2015/08/03/maandag-2
August 3, 2015. Maandag is soos die spreekwoord se blou, maar watter kleur sal ons dan vir Sondag maak? Vrae maar net kak vraag om net die vingers en kop los te kry. Is daar nog iemand wat weet wat ek bedoel as ek se my siel is honger. My siel is ongelukig net bokant my ken, en glo my ek maar seker dat die outjie nie maklik sonder ietsie lekkers is nie. Blou maandag word afgesluit met pap wat ek maak met sweet corn en bietjie botter saam met vark tjoppies wat my Anna met krummel kors gaar gemaak het.
Liefste Vriendin | MaanKind
https://maankind.wordpress.com/2015/02/23/liefste-vriendin
My Lewensmotto’s en Gedagtes. Is ek nog ek? My naam is MaanKind. Sit maar so by die see en kyk die mis en die wolke…. Asymp; 9 Kommentaar. Mens kry mos vriende wat vir die res van jou lewe deel van jou hart en jou siel is. Al sien jy hulle nie baie nie. Party mense kan jou mos so laat lag. Een goeie dag toe my vriendin Marian bel, sê sy ek moet harder praat, sy kan my nie hoor nie. Ek sê toe ek kán nie harder praat nie, my keel is rou en seer. Ek is siék. En hoeveel simpatie kry ek? Net so hoop ek was ek...
Die spark van jou menswees | MaanKind
https://maankind.wordpress.com/2015/03/18/die-spark-van-jou-menswees
My Lewensmotto’s en Gedagtes. Is ek nog ek? My naam is MaanKind. Sit maar so by die see en kyk die mis en die wolke…. Die spark van jou menswees. Asymp; 17 Kommentaar. The Second Best Marigold Hotel. Ek praat nie nou van die gewone kwale en skete en plooie en velle nie, ek praat van daardie deeltjie van jou wat nog nooit verander het vandat jy ‘n kind was nie, daardie spark van jou menswees, dit wat jou jy maak. Is dit ‘n gedagte in haar eie kop? Makes moments into magic. Die subteks wat ek heeltyd in di...
virdiedikvrouinjou.wordpress.com
July | 2015 | virdiedikvrouinjou
https://virdiedikvrouinjou.wordpress.com/2015/07
Monthly Archives: July 2015. July 21, 2015. Die meeste van ons het met ‘n Anna groot geword, en so word hulle as deel van die huishouding beskou maar die moer weet kan sy vir my kwaad maak, Die probleem met my Anna en al my vorige Annas is doodeenvoudig dat hulle my om hulle pinkies kan draai en ek dink dit is waarom ek so de moer in kan raak, vir myself en nie vir die saak nie. Wat ek eintlik wil weet is wanneer hou ek op? Nou weet ek hoekom is Anna nog hier. Bant or not to bant.
virdiedikvrouinjou.wordpress.com
Hoekom hoekom blog? | virdiedikvrouinjou
https://virdiedikvrouinjou.wordpress.com/2015/06/27/hoekom-hoekom-blog/comment-page-1
June 27, 2015. Hello ek is die dik vrou waarvan jy gaan hou. Ek het soveel idees wat gedeel moet word met die wereld van kos tot klere en soms so bietjie geloof ook ingooi en gaan ons ook baie lag en pret he. Hou die blog dop……. 4 thoughts on “Hoekom hoekom blog? June 27, 2015 at 1:40 pm. Hierdie blog gaan ek beslis volg. Hier kan baie pret kom! June 27, 2015 at 1:43 pm. Eintlik wonner ek of sy nie die di vrou binne-in elkeen van ons is nie? Liked by 1 person. June 27, 2015 at 3:44 pm. Liked by 1 person.
TOTAL LINKS TO THIS WEBSITE
50
www.voormolen.us
Introductie - Voormolen Recruitment - recruitment services in bouwkunde en vastgoed
Http:/ nl.linkedin.com/in/arnoudvoormolen. DHTML Menu By Milonic JavaScript.
Server Maintenance
voormooiwonen.nl - This website is for sale! - voormooiwonen Resources and Information.
VoorMorgen.NU
Hoe kun je meer uit je spaargeld halen? Heb je hulp nodig bij de koop van je eerste huis? Hoe houd je voldoende geld over voor je ouwe dag? Wat zijn jouw beste carrièrekansen? Discussier mee op Facebook. VoorMorgen.Nu is een onafhankelijk platform dat 25 tot 45-jarigen op een begrijpelijke manier inzicht geeft in persoonlijke financiële situaties en u activeert de juiste keuzes te maken om uw toekomst te verbeteren. LEES HET LAATSTE MAGAZINE. Maand van Werk and Carrière. Klik voor tips en advies. Mijn vo...
voormyvensterverby.wordpress.com
voormyvensterverby | ek skryf oor alles en nog wat.
Ek skryf oor alles en nog wat. Waarvoor ek sou bid. August 1, 2015. Ek voer hom met die sop, ek kan nie vinnig genoeg gee nie, hy slurp dit behoorlik op, hy eet een en ʼn halwe bakkie, was daar meer, het hy meer geëet. Daarna net nog die gebraaide broodjie met sardyne en gerasperde kaas daarop. Waarvoor ek sou bid:. Ek was nog nooit ʼn goeie sieketrooster nie, nou kry ek swaar. Dat hy terug is by infantiele gewoontes is vir my erg hy slurp sy sop, gretig soos ʼn klein voëltjie. Ek het lanklaas gebid. Die by...
Voorn Rozen
De mooiste rozen van de hoogste kwaliteit produceren. Daar gaat Voorn Rozen. Elke dag vol passie voor. Op een oppervlakte van 2.5 hectare telen wij de grootbloemige roos Grand Prix. Vanuit onze vestiging in Luttelgeest vinden jaarlijks zo’n 6,5 miljoen toprozen hun weg naar de veiling in Aalsmeer. Dat vraagt om een uitgekiend productieproces. In heel Europa terecht. Techniek: 53 Graden Noord.
BaseNames Domainsharing
Vraag op basis van uw achternaam, voornaam of bedrijfstak een domein aan. Als bedrijf kunt u zoeken naar www subdomeinen, subdomeinen, en e-mail adressen. Als particulier kunt u zoeken naar subdomeinen en e-mail adressen. Www subdomein (met forwarding) inclusief 5 email adressen. Om het door u geselecteerde product aan te vragen kunt u het onderstaande formulier invullen. Uw aanvraag zal zo spoedig mogelijk in behandeling worden genomen. Voor meer informatie kunt u de veel gestelde vragen.
Marlon,s Blogpost,Trailrunning,Ultra's,Running. | "We share the air with the forests and the water with the seas. As a body they are and we are one "
Marlon,s Blogpost,Trailrunning,Ultra's,Running. 1 vd 4 Av bij sparta…. voor Ton en op blote voeten. Vandaag,na dat ik verleden week zaterdag nog de Salland trail 50 km had gelopen,was het weer eens tijd voor een korte wedstrijd,deze kee. Nog een bocht en een stuk recht afvalt en een stuk recht grasstrook, ik koos voor het gras! Rob,Stijn,Michel,en verdikkeme hoorde ik daar mijn naam! Dus ik was blij verast.De wisseltroffee voor clubs ging dit jaar weer naar Haag atletiek,waar voorzitter Ruud nog wat ...
SOCIAL ENGAGEMENT