khamisi.wordpress.com
An Anonymous Life | About life, Scrap Booking and Whatever | Page 2
https://khamisi.wordpress.com/page/2
Word Art From the Movies. April 30, 2008 at 7:39 pm ( Freebies. I am running out of word art, I have to make up some more, while I am slaving (just joking, I love it) away on a kit I like to post some word art for you to enjoy. These two quotes come from very different movies, I put them in one zip because they are small and you can just delete the one you do not want. This first one was said by the scientist on the island in Spy Kids 2, it was a silly movie but I found these words very interesting.
delliesedinge.wordpress.com
Tandemstories | Dellie se Dinge
https://delliesedinge.wordpress.com/tandemstories
Het die eerste storie klaar geskryf. Gaan lees! Link na hierdie post wanneer julle die stories plaas. Ek sal dit update soos wat dit inkom. Ek wil nie een storie mis nie. Die Brein en Kendra. 8211; hier moet ek julle net waarsku – dis ‘n HOT storie! Sonkind en Demoerin Hoofstuk 2. Hoofstuk 3 – Komaan julle, die twee begin die res van ons nou in die skande steek! 😯 Skryf, blikskottels! Wat maak jy nog hier? 1 Response so far ». Augustus 18, 2010 @ 11:28 vm. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Life i...
mykopop.wordpress.com
My Kop Op 'n Blok! | Chris van der Westhuizen gesels oor musiek, boeke, gedigte en sommer alles en nog wat. | Page 2
https://mykopop.wordpress.com/page/2
My Kop Op 'n Blok! Chris van der Westhuizen gesels oor musiek, boeke, gedigte en sommer alles en nog wat. Vrydag 6 Julie 2012. Gerrit Komrij, die Taalsmid. 30 Maart 1944 – 5 Julie 2012. Ek het een keer ‘n langerige stuk van Gerrit Komrij aangehaal, waar hy skryf oor die vrye vers. Ander verwysings na hom in my inskrywings mag nog vele wees. De klinker en de medeklinker zijn. De weke onderbuik en het korset. Dichter is hij die, schijnbaar zonder pijn,. Het vormeloze in de steigers zet. Zijn worsteling met...
mykopop.wordpress.com
Taalgoggas en ander karakters | My Kop Op 'n Blok!
https://mykopop.wordpress.com/2012/08/24/taalgoggas-en-ander-karakters
My Kop Op 'n Blok! Chris van der Westhuizen gesels oor musiek, boeke, gedigte en sommer alles en nog wat. Vrydag 24 Augustus 2012. Taalgoggas en ander karakters. Camponotus fulvopilosus, oftewel “die kakiebroeke”. Meer bekend as die balbyter. Cobus Bester van RSG het blykbaar so ‘n jaar gelede die Facebook-groep genaamd “Taalgoggas en Balbyters” begin, die doel kortliks, om “taalsake rond te skop.”. Foto: Panoramio, verwerk. Die groep het op die oomblik so 1000 lede. Dit lyk vir my baie van hulle wer...
mykopop.wordpress.com
Facebook-Flitse | My Kop Op 'n Blok!
https://mykopop.wordpress.com/2012/10/08/facebook-flitse
My Kop Op 'n Blok! Chris van der Westhuizen gesels oor musiek, boeke, gedigte en sommer alles en nog wat. Maandag 8 Oktober 2012. Net vir die rekord – volgens Google sien ek nie dat iemand bg. titel al gebruik het nie. Dit is dus myne. Ek wil so ‘n liedjie skryf. Met die woord “vonkpos” in, en dit opdra aan oom Fanus, wat die woord uitgedink het. Laquo; Raspberry Pi vir jou? Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Teken in op E-Pos. Creat...
mykopop.wordpress.com
Voortaan | My Kop Op 'n Blok!
https://mykopop.wordpress.com/2012/11/25/voortaan
My Kop Op 'n Blok! Chris van der Westhuizen gesels oor musiek, boeke, gedigte en sommer alles en nog wat. Sondag 25 November 2012. Voortaan sal ek hierdie Nikon D3200 gebruik om foto’s te neem en te deel. Dis wat ek gedink het toe ek besig was om allerhande dinge te probeer met die nog effens onbekende instrument, en later voor die spieël beland het. Maar sedert Laurika Rauch se album “Die Gang” in 1992 verskyn het, sou die woord “voortaan” voortaan nooit weer dieselfde wees nie! Ek is sommer jaloers!
mykopop.wordpress.com
Wynlys | My Kop Op 'n Blok!
https://mykopop.wordpress.com/wynlys
My Kop Op 'n Blok! Chris van der Westhuizen gesels oor musiek, boeke, gedigte en sommer alles en nog wat. Ek het vanaand my laaste bottel met die ou verpakking oopgemaak, voor die. 14/08/2011 Libby’s Pride Chardonnay 2010. Kan maar opreg trots wees! Die bottel wyn was goedkoop, net oor R30 as ek reg onthou. ‘n Chardonnay kan nie eintlik veel beter smaak nie. Kurk- of sintetiese kurkprop. Ek hoop ek kan sommer ‘n paar bottels kry as ek weer by die winkels uitkom! Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie.
mykopop.wordpress.com
Bloudruk | My Kop Op 'n Blok!
https://mykopop.wordpress.com/2012/11/12/bloudruk
My Kop Op 'n Blok! Chris van der Westhuizen gesels oor musiek, boeke, gedigte en sommer alles en nog wat. Maandag 12 November 2012. Vanmôre in die kombuis hoor ek Cobus Bester sê Johannes Kerkorrel is vandag 10 jaar oorlede. Hy het toe “Hillbrow” op die lug gespeel. Toe gaan vat ek die CD-houertjie en sit dit ook weer in die kar. Dit was toe mooi amper 7-uur en op pad werk toe het ek eers die nuus ens. geluister. Hier kom die somer, die son. Hier kom die somer, die son. Branders rol in by die see. Jy lew...