witkorbeel.blogspot.com witkorbeel.blogspot.com

WITKORBEEL.BLOGSPOT.COM

Wit Korbeel

PW Buys tweede digbundel 1987. Tussen wortels van die stinkhout. En dooie blare van die struike. Skrop die dofbruin lyster in die grond,. Waar die erdwurm wegkruip in die turf. Uit takkies van die tamarisk. Breek hy die stilte. En rol die rondo's uit die klein. Klaviertjie in sy keel. Dan bly hy stil. Daar lê laventel op die lug. Deur digter in MP3-formaat. N rooi vonk in die riet,. N vuurkool in die geil kanet. Hy vlieg op uit die plaat palmiet. Sy vlerkies sprinkel splinters lig. Skuins teen die ashoop.

http://witkorbeel.blogspot.com/

WEBSITE DETAILS
SEO
PAGES
SIMILAR SITES

TRAFFIC RANK FOR WITKORBEEL.BLOGSPOT.COM

TODAY'S RATING

>1,000,000

TRAFFIC RANK - AVERAGE PER MONTH

BEST MONTH

June

AVERAGE PER DAY Of THE WEEK

HIGHEST TRAFFIC ON

Friday

TRAFFIC BY CITY

CUSTOMER REVIEWS

Average Rating: 3.4 out of 5 with 13 reviews
5 star
2
4 star
5
3 star
4
2 star
0
1 star
2

Hey there! Start your review of witkorbeel.blogspot.com

AVERAGE USER RATING

Write a Review

WEBSITE PREVIEW

Desktop Preview Tablet Preview Mobile Preview

LOAD TIME

0.2 seconds

FAVICON PREVIEW

  • witkorbeel.blogspot.com

    16x16

  • witkorbeel.blogspot.com

    32x32

  • witkorbeel.blogspot.com

    64x64

  • witkorbeel.blogspot.com

    128x128

CONTACTS AT WITKORBEEL.BLOGSPOT.COM

Login

TO VIEW CONTACTS

Remove Contacts

FOR PRIVACY ISSUES

CONTENT

SCORE

6.2

PAGE TITLE
Wit Korbeel | witkorbeel.blogspot.com Reviews
<META>
DESCRIPTION
PW Buys tweede digbundel 1987. Tussen wortels van die stinkhout. En dooie blare van die struike. Skrop die dofbruin lyster in die grond,. Waar die erdwurm wegkruip in die turf. Uit takkies van die tamarisk. Breek hy die stilte. En rol die rondo's uit die klein. Klaviertjie in sy keel. Dan bly hy stil. Daar lê laventel op die lug. Deur digter in MP3-formaat. N rooi vonk in die riet,. N vuurkool in die geil kanet. Hy vlieg op uit die plaat palmiet. Sy vlerkies sprinkel splinters lig. Skuins teen die ashoop.
<META>
KEYWORDS
1 wit korbeel
2 lyster
3 somermiddag
4 loom van stilte
5 staan stil
6 die koppie skuins
7 asof hy luister
8 hy fladder op
9 sy kroppie swel
10 hy kweel kristal
CONTENT
Page content here
KEYWORDS ON
PAGE
wit korbeel,lyster,somermiddag,loom van stilte,staan stil,die koppie skuins,asof hy luister,hy fladder op,sy kroppie swel,hy kweel kristal,en fluit fluweel,en speel viool,voordrag,no comments,rooivink,die rooivink gooi,van droë,gras,plaatopname,die lewe
SERVER
GSE
CONTENT-TYPE
utf-8
GOOGLE PREVIEW

Wit Korbeel | witkorbeel.blogspot.com Reviews

https://witkorbeel.blogspot.com

PW Buys tweede digbundel 1987. Tussen wortels van die stinkhout. En dooie blare van die struike. Skrop die dofbruin lyster in die grond,. Waar die erdwurm wegkruip in die turf. Uit takkies van die tamarisk. Breek hy die stilte. En rol die rondo's uit die klein. Klaviertjie in sy keel. Dan bly hy stil. Daar lê laventel op die lug. Deur digter in MP3-formaat. N rooi vonk in die riet,. N vuurkool in die geil kanet. Hy vlieg op uit die plaat palmiet. Sy vlerkies sprinkel splinters lig. Skuins teen die ashoop.

INTERNAL PAGES

witkorbeel.blogspot.com witkorbeel.blogspot.com
1

Wit Korbeel: Onsterflikheid

http://www.witkorbeel.blogspot.com/2008/12/onsterflikheid.html

PW Buys tweede digbundel 1987. Leef goed, sterf goed. N proses van seldeling. Is in die selstruktuur. Die terminus ad quem. Word in die nukleus van die embrio. By die konsepsie ingekalibreer. Jy dra van jou geboorteuur. Jou vonnis in jou binnesak. Uitsondering op die reël. Is onlangs deur die wetenskap. Bo alle twyfel vasgestel:. Die karsinoom alleen besit onsterflikheid. December 13, 2008 at 12:29 PM. Subscribe to: Post Comments (Atom). PW Buys - Digter en Skrywer. 1998 - Van Sigbare en Onsigbare Dinge.

2

Wit Korbeel: 2008-03

http://www.witkorbeel.blogspot.com/2008_03_01_archive.html

PW Buys tweede digbundel 1987. Die stam gebreek,. Die son se angel. Die tenger kelk,. En blind en stom. Hang God se rooi. Die korrels moes eers duisend dode sterf. Eerdat hul uit die saailand op kon staan;. Die sekel flitsend oor die are gaan. Voordat hul saamgebind is in ‘n gerf. Op die dorsvloer by die plaas se werf. Vertrap die dorsslee halm en huls en graan;. Met skop en gaffel word die oes gewan,. Die kaf word prysgegee aan die verderf,. Die koring in die klipmeul fyn gemaal.

3

Wit Korbeel: Kenosis

http://www.witkorbeel.blogspot.com/2013/03/kenosis.html

PW Buys tweede digbundel 1987. Hy het Homself ontledig. Dat Hy wat God uit God is,. Lewe uit lewe,. Lig uit lig,. Dat Hy opnuut verwek moes word,. As Kind gebore uit ‘n vrou,. Dit was die swaar begin. Die Seun van God,. Die Allerhoogste Heer,. Wat met die lig beklee is soos die son,. Is in ‘n voerkrip neergelê,. As Kind moes Hy,. Voor wie die engele in aanbidding buig,. Gehoorsaam wees aan Josef en Maria. En doen wat hul beveel. Sy hele aardse gang. Aflegging van sy glans en heerlikheid. Want stof is jy,.

4

Wit Korbeel: Kruispunt

http://www.witkorbeel.blogspot.com/2013/03/kruispunt.html

PW Buys tweede digbundel 1987. Twee lyne het dié dag gekruis. Dis beter so, het hy gemotiveer,. Dat een man vir die volk moet sterf. En nie die hele nasie omkom. As die hand van Rome straks. Ons vryheidsvure in ons eie bloed kom blus. Met nugter staatsmanswysheid het hy taks. Sy standpunt en beleid geformuleer. Net oor hy dié jaar hoëpriester was,. Het God op hierdie woord beslag gelê. Dat een man vir die volk moet sterf -. Dit met die bittersoet meerduidigheid deurstroom. Die witste waarheid ingeklee.

5

Wit Korbeel: Huis van die paaie

http://www.witkorbeel.blogspot.com/2013/03/huis-van-die-paaie.html

PW Buys tweede digbundel 1987. Huis van die paaie. Is daar ‘n plek waar alle,. Van God en mens,. Hemel en aarde,. Goed en kwaad,. Vreugde en leed,. Mooi en lelik,. Lewe en dood,. Ek soek die plek. Wyse Grieke op die Akropolis:. Athena, ana méson toon triboon. Athene, in die middel van die paaie. Magtige Romeine met hul wêreldryk:. Umbilicus - die nawel,. Eindpunt van alle paaie wat na Rome lei. Vroom Jode in ou Jerusalem:. Huis van die paaie,. Of: waar al die paaie saamwoon in een huis.

UPGRADE TO PREMIUM TO VIEW 8 MORE

TOTAL PAGES IN THIS WEBSITE

13

LINKS TO THIS WEBSITE

pleroma-pwb.blogspot.com pleroma-pwb.blogspot.com

Pleroma: Die leë huis

http://pleroma-pwb.blogspot.com/2008/12/die-le-huis.html

PW Buys eerste digbundel 1977. Die huis staan nou al maande leeg,. Die deure dig gesluit. Die tuin is onversorg. Reg aan die voorkant sit die gat. Van 'n gebreekt ruit. Die reëlings is getref. N Uitgestorwe boedel glo? Dit vat mens lank om te besef. Dat die wat dood is,. Nie net weg is nie,. Maar dat hul dood is,. Subscribe to: Post Comments (Atom). PW Buys - Digter en Skrywer. 1987 - Wit Korbeel. 1998 - Van Sigbare en Onsigbare Dinge. Hoe kleef mens aan die plek . By Totius in die klas. My plaas se grens.

pleroma-pwb.blogspot.com pleroma-pwb.blogspot.com

Pleroma: Somernagdroom

http://pleroma-pwb.blogspot.com/2009/01/somernagdroom.html

PW Buys eerste digbundel 1977. Een nag het ek gedroom. Ek wandel langs die strand,. Die lug en see delfiniumblou. N Silwerreën van sterre. Op die aarde neergestort;. En oral waar hul val,. Was daar 'n plaat wit lenteblomme. Wat wuif en dans en dartel in die wind,. Totdat die hele strand. En elke bult en vlei en vlakte en berg. N spierwit skittering was,. N see van blomme in die son. En toe ek wakker word,. Was alles één groot blydskap. In en rondom my -. Die suiwer, onvermengde vreugde van 'n kind.

pleroma-pwb.blogspot.com pleroma-pwb.blogspot.com

Pleroma: Karoo

http://pleroma-pwb.blogspot.com/2008/12/karoo.html

PW Buys eerste digbundel 1977. Berusting in die leed van eeue oordek. Die grys gelaat van hierdie doodstil land;. N silwer liglyn beef oor elke rant. Sover die blinkbruin einder rondom strek:. Óm vaal verdriet van lappe gannastruik,. Plek-plek die bakens asblou besembos. En troppies skaap wat luidloos oor die bros. Karookalk skuifel-skuifel; die son se luik. Laat strale lig uit transparante kringe. Hier vind 'n mens opnuut die sekerheid:. Daar is 'n hemel vol verborge dinge. PW Buys - Digter en Skrywer.

pleroma-pwb.blogspot.com pleroma-pwb.blogspot.com

Pleroma: Soektog

http://pleroma-pwb.blogspot.com/2008/12/soektog.html

PW Buys eerste digbundel 1977. Die môre was 'n berg voor my,. Die dag 'n sandwoestyn,. Die aand 'n bos waarin ek dwaal,. Die nag 'n grot vol pyn. Terwyl ek voor 'n afgrond staan,. Het ek in elke donker hoek. By kerslig van my klein verstand. Na God, die grote Son, gesoek. Subscribe to: Post Comments (Atom). PW Buys - Digter en Skrywer. 1987 - Wit Korbeel. 1998 - Van Sigbare en Onsigbare Dinge. Hoe kleef mens aan die plek . By Totius in die klas. My plaas se grens. Simple template. Powered by Blogger.

pwbuys.blogspot.com pwbuys.blogspot.com

PW Buys: Groenspreeu

http://pwbuys.blogspot.com/2009/01/groenspreeu.html

Die digter is 'n leuenaar wat altyd die waarheid praat. Jy kan die groenspreeu nie vertrou,. Hy lieg die aarde pimpelblou. Hy fluit die hemel lowergroen,. Paljas 'n pruim tot perlemoen. Hy tierelier die suring soet,. Die katjiepiering swart soos roet. Hy vonkel, konkel, toor die son. Tot 'n ranonkelrooi ballon. Die groenspreeu is 'n kunstenaar -. Soms lieg hy selfs die waarheid waar. Deur digter in MP3-formaat. Teken in op: Plaas opmerkings (Atom). Ons besoekers kom van. 1987 - Wit Korbeel.

pwbuys.blogspot.com pwbuys.blogspot.com

PW Buys: Litanies

http://pwbuys.blogspot.com/2009/08/litanies.html

Dinsdag, 18 Augustus, 2009. PW Buys het in 1961 in Nederland gestudeer. Hy het in Amsterdam gewoon en die tyd daar baie geniet. Hierdie stukkie musiek sluit nou aan by sy werk as predikant. Die sopraan is Nynke de Jong, n dame wat normaalweg as dromspeler (poukespeler) optree in die program Nederland Zingt. Sy het myns insiens n baie mooi musikale stem wat goed pas by die aard van die komposisie. Martin Zonnenberg begelei haar op die orrel. Teken in op: Plaas opmerkings (Atom). Ons besoekers kom van.

pwbuys.blogspot.com pwbuys.blogspot.com

PW Buys: Blyplek in Holland

http://pwbuys.blogspot.com/2010/01/blyplek-in-holland.html

PW Buys het in 1961 drie maande lank in Nederland gewoon, waar hy aan sy doktorale studies gewerk het. Die prentjiemooi plek kan in 3D gesien word deur op die volgende skakel te kliek:. Jan Luijkenstraat 50, Amsterdam. Die Amsterdamse stadskaart sal momenteel verskyn en sekondes daarna die 3D-straattoneel. Die blyplek was die deur direk links van die rooi bossie blomme, aan die linkerkant van die foto. 'n Mens kan in 3D in die straat rondkyk deur die rekenaar se muis oor die foto te beweeg.

pwbuys.blogspot.com pwbuys.blogspot.com

PW Buys: Kleiosse

http://pwbuys.blogspot.com/2008/12/kleiosse.html

Die winterwind het op my hand. N ghoen van 'n skurwet gebrand,. Want ek het by die waterkant. Van vroeg tot laat plaas-plaas gespeel. En uit die vleiturf swart en geel. Kleiosse vir die mark geteel. Saans het my ma die brandsiekseer. Voor ek gaan slaap het, altyd weer. Met ruitersalf en ghries gesmeer. En my beloof: 'n winterwond. Word nooit weer heeltemal gesond. Vroetel in die grond. Nou's daar al soveel jaar verby. N Merk het op my hand gebly . En iets wat soms nog skryn in my. Ons besoekers kom van.

pwbuys.blogspot.com pwbuys.blogspot.com

PW Buys: Herfs

http://pwbuys.blogspot.com/2008/12/herfs.html

Ek het die najaar lief. Al skryf hy elke maal. April en Mei subtiel en suggestief. As Sanskrit, spykerskrif of hiëroglief. Dieselfde ou verhaal . Die eerste week in Junie liasseer ek hom finaal. N klaar vergeelde brief -. Diep in die hart se klein argief. Teken in op: Plaas opmerkings (Atom). Ons besoekers kom van. 1987 - Wit Korbeel. 1998 - Van Sigbare en Onsigbare Dinge. Inhoud van hierdie bladsy. Teken in op die weblog. Watermark-sjabloon. Aangedryf deur Blogger.

pwbuys.blogspot.com pwbuys.blogspot.com

PW Buys: Buys het wonder van skoonheid beleef

http://pwbuys.blogspot.com/2008/12/buys-het-wonder-van-skoonheid-beleef.html

Buys het wonder van skoonheid beleef. PW Buys is verlede Vrydagnag oorlede. As 'n mens aan hom terugdink, vra jy jouself af: hoeveel lewens kan een mens lewe? Buys was meer as een mens. Van roeping was hy teoloog, eers as predikant en later as akademikus. Hy was professor in etiek en apologetiek aan die teologiese skool van die Potchefstroomse Universiteit. Diep in sy hart was hy egter ook 'n digter, en hy was ook baie lief vir die musiek en die skilderkuns. Teken in op: Plaas opmerkings (Atom).

UPGRADE TO PREMIUM TO VIEW 41 MORE

TOTAL LINKS TO THIS WEBSITE

51

OTHER SITES

witkoppen.co.za witkoppen.co.za

Witkoppen Health and Welfare Clinic: Integrated medical and social services

HIV Counselling and Testing. HIV Care and Treatment. Postnatal Clinic and Fresh Start Programme. Family Planning and Well-Woman Clinic. Nutrition and Healthy Diet. Child and Family Care. Research and T / A. Technical Assistance to DOH. HIV Counselling and Testing. HIV Care and Treatment. Postnatal Clinic and Fresh Start Programme. Family Planning and Well-Woman Clinic. Nutrition and Healthy Diet. Child and Family Care. Research and T / A. Technical Assistance to DOH. WITKOPPEN HEALTH AND WELFARE CENTRE.

witkoppen.org witkoppen.org

Witkoppen Health and Welfare Clinic: Integrated medical and social services

HIV Counselling and Testing. HIV Care and Treatment. Postnatal Clinic and Fresh Start Programme. Family Planning and Well-Woman Clinic. Nutrition and Healthy Diet. Child and Family Care. Research and T / A. Technical Assistance to DOH. HIV Counselling and Testing. HIV Care and Treatment. Postnatal Clinic and Fresh Start Programme. Family Planning and Well-Woman Clinic. Nutrition and Healthy Diet. Child and Family Care. Research and T / A. Technical Assistance to DOH. WITKOPPEN HEALTH AND WELFARE CENTRE.

witkoppenwildflower.co.za witkoppenwildflower.co.za

Witkoppen Wildflower Nursery

Witkoppen Wildflower Nursery – The Team. Alphabetical list of plants. Very Cold Hardy Plants. Plants that attract Birds. Plants that feed butterflies. 5 Indigenous Herbal Garden Plants. Converting an Exotic Garden to an Indigenous Garden. Gardening in Shade close to Buildings. Indigenous Plants and Winter. Selecting and Planting Trees. Some Cold Hardy Highveld Garden Trees. Some Trees and Shrubs for Wet Conditions. Trees for Small Spaces. Join us on Facebook. Join us on Facebook. Is at 363 Valley Road,.

witkopromotions.com witkopromotions.com

Witko Promotions - Home

Apparel, Caps and Hats. Backpacks, Bags and Totes. Badges, Magnets and Stickers. Outdoors, Sports and Leisure. Pocket and Purse Accessories. How may we help you? Need help finding the perfect item? Have a question or ready to place an order? Simply call us toll-free and let us personally handle everything for you. From choosing the best imprint color to assisting with artwork design to coming up with unique packaging, we want to be part of the process. So give us a call today!

witkopsafaris.com witkopsafaris.com

Home

Temporary Fire Arm Permits. Check List what to pack. Suggested Rifles and Calibers. Your Own Hunting Movie. HUNTING SAFARIS IN SOUTHERN AFRICA. A hunting expedition in Southern Africa is something every hunter should do at least once, during his or her lifetime. With its excellent infrastructure and vast availability of wild game species, South Africa offers the perfect setting to. So the question remains:. When are you coming? PLEASE CONTACT US TO RECEIVE OUR PROMOTIONAL DVD. Come hunt with us. Upland b...

witkorbeel.blogspot.com witkorbeel.blogspot.com

Wit Korbeel

PW Buys tweede digbundel 1987. Tussen wortels van die stinkhout. En dooie blare van die struike. Skrop die dofbruin lyster in die grond,. Waar die erdwurm wegkruip in die turf. Uit takkies van die tamarisk. Breek hy die stilte. En rol die rondo's uit die klein. Klaviertjie in sy keel. Dan bly hy stil. Daar lê laventel op die lug. Deur digter in MP3-formaat. N rooi vonk in die riet,. N vuurkool in die geil kanet. Hy vlieg op uit die plaat palmiet. Sy vlerkies sprinkel splinters lig. Skuins teen die ashoop.

witkorealestate.com witkorealestate.com

Witko Real Estate

Leah A. Witko. You have been successfully signed up. This page will refresh momentarily. Leah A. Witko. Historic homes for every taste. Get comfy and cozy. Impeccable designs and 21st-century aesthetic. Clean, graceful design for the simple lifestyle. Charming and classically inspired properties. Start your search here. Posted April 11, 2016. Posted April 11, 2016. Posted April 11, 2016. Relocating to the Big City. Posted April 11, 2016. 5 Tips for Buying a Home. Looking to buy a home? Leah A. Witko.

witkos.deviantart.com witkos.deviantart.com

witkos (Mateusz) - DeviantArt

Window.devicePixelRatio*screen.width 'x' window.devicePixelRatio*screen.height) :(screen.width 'x' screen.height) ; this.removeAttribute('onclick')" class="mi". Window.devicePixelRatio*screen.width 'x' window.devicePixelRatio*screen.height) :(screen.width 'x' screen.height) ; this.removeAttribute('onclick')". Deviant for 10 Years. This deviant's full pageview. Last Visit: 9 weeks ago. This is the place where you can personalize your profile! By moving, adding and personalizing widgets. Why," you ask?

witkosk.skyrock.com witkosk.skyrock.com

witkosk's blog - le temps des lunes rouges - Skyrock.com

Le temps des lunes rouges. Humeur du jour, humeur d'humour , coup de gueule et coup de coeur d'un guerrier shissipahau. 16/04/2008 at 6:33 AM. 15/11/2009 at 5:36 PM. Le loup du coeur. L y a deux loup dans le cœur des hommes,. Subscribe to my blog! Bienvenue sur le territoire shissipahaw. Il y a bien longtemps mes ancêtres habités ce qui est aujourd'hui les états de Caroline du sud et du nord, il parlait une langue caddoanne, aujourd'hui c'est un peuple fantôme qui survit dans un coin de mes gènes. Pendan...

witkoski.net witkoski.net

John's Website - Home

This is John's Web Site. Created with 1&1 WebsiteBuilder.

witkostud.co.uk witkostud.co.uk

Witko Stud

This page uses frames, but your browser doesn't support them.