WOUWTJIES.CO.ZA
Ontdek Ons Skool - Laerskool Anton Van WouwUit Die Hoof Se Kantoor. Dankie vir u tyd en aandag om meer inligting te bekom oor Laerskool Anton van Wouw. As een van die oudste skole in die oostelike voorstede van Pretoria, spog ons skool met ‘n ryk geskiedenis en ‘n trotse tradisie van besondere hoë akademiese-, kulturele en sportprestasies. Ons wil u uitnooi om ‘n afspraak met ons te maak en u sodoende te vergewis van die kwaliteit opvoeding wat ons u kind kan bied. Wat Sê Die Kenners? Die insiggewende video gee ons goeie stof tot nadenke. Deelnam...
http://wouwtjies.co.za/


