
ww2.davidfourie.co.za
David FourieDavid Fourie met sy ‘ENGEL STEM’. David Fourie as veelsydige sanger is op die voorgrond in die musiekbedryf met die uitreik van sy jongste album ‘n Stukkie Hemel (2013). Die album bestaan uit 12 splinternuwe snitte uit die pen van Vaughan Gardiner, Joe Niemand en David Fourie, Anthon Botha en Pierre Rossouw. Die eerste enkelsnit en video. Die Stem geskryf deur Vaughan Gardiner en David Fourie, pronk op alle nasionale radio- en televisiestasies. Rapport loods met die liedjie. DAVID FOURIE SE AGTERGROND.
http://ww2.davidfourie.co.za/
SOCIAL ENGAGEMENT