inderdaad.wordpress.com
Buckfever Underground | inderdaad
https://inderdaad.wordpress.com/2010/06/08/buckfever-underground
Junie 8, 2010 at 11:52 vm. Die Volk (Is In Die Kak). Ek weet byna presies wat’s fout met ons. Ek lees my nuwe uitgawe van de kat en ek weet. Ek kyk tv en ek weet. Ek luister radio en ek weet. Ons is deur die kak. Storie van sonde by monde van die kombuiskasradio wat ewe grys en sedig en novilon-geel jou lewe se hande beperk tot ketels en wasgoed en stofsuiers. Trippe trappe trone die volk is in die kak. Verhinder jou siklus vol siektes met rooklonge en ou tande en ‘n ingeboude bar vol. Sfw kwv en sab.
inderdaad.wordpress.com
Junie | 2010 | inderdaad
https://inderdaad.wordpress.com/2010/06
Archive for Junie, 2010. Die Volk (Is In Die Kak). Ek weet byna presies wat’s fout met ons. Ek lees my nuwe uitgawe van de kat en ek weet. Ek kyk tv en ek weet. Ek luister radio en ek weet. Ons is deur die kak. Storie van sonde by monde van die kombuiskasradio wat ewe grys en sedig en novilon-geel jou lewe se hande beperk tot ketels en wasgoed en stofsuiers. Trippe trappe trone die volk is in die kak. Verhinder jou siklus vol siektes met rooklonge en ou tande en ‘n ingeboude bar vol. Sfw kwv en sab.