sonjasegriffels.blogspot.com
sonjasegriffels: TERUGBLIK
http://sonjasegriffels.blogspot.com/2014/09/terugblik.html
Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. C.J. Langenhoven. Wednesday, September 17, 2014. BRIEF AAN VRIENDIN 5 NOVEMBER 2010. Toe ek onlangs iets op my rekenaar gesoek het, het ek op hierdie brief afgekom. Dit is geskryf twee maande na ek gediagnoseer is met Meervoudige Sisteem Atrofie (Multiple System Atrophy). En bied 'n terugblik op die eerste stresvolle dae van my MSA reis. 8220;Hello Esther,. Elsa bel toe presies op daardie oombl...
sonjasegriffels.blogspot.com
sonjasegriffels: DIS HOE DIT NOU IS...
http://sonjasegriffels.blogspot.com/2011/02/dis-hoe-dit-nou-is.html
Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. C.J. Langenhoven. Sunday, February 13, 2011. DIS HOE DIT NOU IS. Daar is ‘n effense dooie gevoel in my linkervoet en enkel en prikkels vanaf my heup tot by my voet. Die spiere in my linkervoet werk nie meer goed nie en gevolglik is my tone wyd uitmekaar en die voetbrug het gesak. WAT KAN EK NIE DOEN NIE? Ek het ‘n totale verlies van balans en moet uiters versigtig wees om nie te val nie. Hoe mi...
sonjasegriffels.blogspot.com
sonjasegriffels: ONE YEAR LATER...
http://sonjasegriffels.blogspot.com/2011/09/one-year-later.html
Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. C.J. Langenhoven. Monday, September 5, 2011. On 6 September one year ago, I was diagnosed with MSA – Multiple System Atrophy - a neurological, degenerative disease most people have never heard of. It’s been a year of immense battles on all fronts and in the words of a friend: “I’m fighting a battle I can never, ever win". Or even worse: “Are you any better”? Hoping to find some positive news, I...
sonjasegriffels.blogspot.com
sonjasegriffels: DIE ANDER MAN(S) IN MY LEWE
http://sonjasegriffels.blogspot.com/2012/05/die-ander-mans-in-my-lewe.html
Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. C.J. Langenhoven. Wednesday, May 16, 2012. DIE ANDER MAN(S) IN MY LEWE. My man het hom lankal daarin berus dat hy my moet deel. My kinders ken hom goed, want hy is ‘n gereelde besoeker by al die groot geleenthede in ons lewe. Tydens Kersfees, Paasfees en verjaardae maak hierdie buitelander altyd ‘n draaitjie hier. Niks hierdie sjokolis keer nie. Ek neem my gesondheidskonsultant se raad ter ...
sonjasegriffels.blogspot.com
sonjasegriffels: MET JOU AAN MY SY…..
http://sonjasegriffels.blogspot.com/2011/10/met-jou-aan-my-sy.html
Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. C.J. Langenhoven. Friday, October 7, 2011. MET JOU AAN MY SY…. Johnny beplan om ‘n paar dae weg te kom van werk en stres en ek moedig hom aan want ek besef dat my daaglikse versorging op sig self ook by dra tot sy stres. Maar hoe nou gemaak met my wat net nie meer aan my eie genade oor gelaat. Lilian help tot so 4 – 5 nm en dan klok sy uit. Die versorger wat ons al gebruik het,. En ek dink teru...
sonjasegriffels.blogspot.com
sonjasegriffels: MY HART PRAAT AFRIKAANS ( Nederlands, Frans, Maleis, Engels…)
http://sonjasegriffels.blogspot.com/2011/12/my-hart-praat-afrikaans-nederlands.html
Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. C.J. Langenhoven. Sunday, December 4, 2011. MY HART PRAAT AFRIKAANS ( Nederlands, Frans, Maleis, Engels…). Hoekom is die moskee hier in die middedorp, verweg van die woonbuurt van die Moslems wat daar bid? Het hulle eens hier om die moskee gewoon? Hoeveel lief en leed lê opgesluit in die geskiedenis van ons dorpie, die Strand. 8221; antwoord ek. Ek wonder waar het ek die woord geleer? Ek is sek...
sonjasegriffels.blogspot.com
sonjasegriffels: EK KRY NIE MY KOP OOR HIERDIE KWESSIE NIE
http://sonjasegriffels.blogspot.com/2012/02/ek-kry-nie-my-mind-oor-hierdie-matter.html
Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. C.J. Langenhoven. Monday, February 13, 2012. EK KRY NIE MY KOP OOR HIERDIE KWESSIE NIE. Saam met hierdie siekte oor die afgelope paar jare het daar ook allerhande rate en. Gekom Almal van hulle met goeie bedoelinge om my gesond te kry. Party van hulle het ek probeer, maar, soos my vriend Kobus vanoggend tereg aanhaal; “Some remedies are worse than the disease”! Ten minste nie skade aanrig nie (...
sonjasegriffels.blogspot.com
sonjasegriffels: MUIS OF LEEU?
http://sonjasegriffels.blogspot.com/2013/07/muis-of-leeu.html
Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. C.J. Langenhoven. Tuesday, July 2, 2013. Hierdie is ‘n geredigeerde weergawe met skuilname van ‘n epos aan my liewe vriendin op 11 September 2011. Sissi en ek Saterdag 29 Junie 2013 by haar nuwe meer toeganklike huurhuis. Ek het my misgis toe ek gedink het die afspraak is net vir ‘n oggendtee en dat ek in 2 ure uit en tuis sal wees. Toe word die tweede helfte van die kuier oorheers deur my blaas.
sonjasegriffels.blogspot.com
sonjasegriffels: 'N ROOS VIR JOU.....MA MITA
http://sonjasegriffels.blogspot.com/2011/04/n-roos-vir-jouma-mita.html
Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. C.J. Langenhoven. Saturday, April 16, 2011. N ROOS VIR JOU.MA MITA. Ek was net negentienjaar oud toe jy in my lewe gekom het en van die eerste oomblik af het jy my onvoorwaardelik aanvaar. Jy het vertel dat dit die eerste keer was wat Johnny ‘n meisie by die voordeur ingebring het en toe het jy sommer namens hom geweet; DIT is die een! Hierdie week stap ‘n vriendin met my deur die mall en...
sonjasegriffels.blogspot.com
sonjasegriffels: GEVONNIS; R6000 OF 6KG!
http://sonjasegriffels.blogspot.com/2011/09/gevonnis-r6000-of-6kg.html
Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. C.J. Langenhoven. Thursday, September 22, 2011. GEVONNIS; R6000 OF 6KG! Gister het ek my tromp op vasgeloop in hierdie vonnis van die arbeidsterapeut, haar blou oë genadeloos en stip op my gerig. Jy het oortree en jy gaan betaal sussie! Ag, en ek het gedink dis die een ou sondetjie waarvoor ek noooooit uitgevang sal word nie. Maar helaas, susters in die ‘ vet. Verlede September, toe die MSA von...
SOCIAL ENGAGEMENT