
adoonsie.wordpress.com
Adoons boer vorentoe | adoonsie se nuwe blog gaatjie oppie webadoonsie se nuwe blog gaatjie oppie web (by Adoonsie)
http://adoonsie.wordpress.com/
adoonsie se nuwe blog gaatjie oppie web (by Adoonsie)
http://adoonsie.wordpress.com/
TODAY'S RATING
>1,000,000
Date Range
HIGHEST TRAFFIC ON
Wednesday
LOAD TIME
1 seconds
PAGES IN
THIS WEBSITE
19
SSL
EXTERNAL LINKS
27
SITE IP
192.0.78.12
LOAD TIME
0.966 sec
SCORE
6.2
Adoons boer vorentoe | adoonsie se nuwe blog gaatjie oppie web | adoonsie.wordpress.com Reviews
https://adoonsie.wordpress.com
adoonsie se nuwe blog gaatjie oppie web (by Adoonsie)
Party dae .. | Adoons boer vorentoe
https://adoonsie.wordpress.com/2013/10/09/party-dae
Adoonsie se nuwe blog gaatjie oppie web. Oktober 9, 2013. Party dae is die verlange na ‘n maatjie net soveel erger as ander dae…. Vandag is een van daai dae. Not a good day. This entry was posted in Uncategorized. Ek moet ander werk kry! Ek leef nog →. 3 thoughts on “ Party dae . On Oktober 10, 2013 at 13:31. Sit ‘n silly tune op en dans dit uit. Sommer so by jouself vir jouself. Jy voel lekker belaglik maar dit help. Dit doen regtig…. On Oktober 17, 2013 at 13:15. On Oktober 17, 2013 at 13:17.
September | 2013 | Adoons boer vorentoe
https://adoonsie.wordpress.com/2013/09
Adoonsie se nuwe blog gaatjie oppie web. Monthly Archives: September 2013. Dis hoe om ‘n middag te spandeer. September 28, 2013. As julle die hele trippie se report wil sien kan julle gerus hier gaan loer :. Http:/ dsadventure.wordpress.com/. September 24, 2013. Ek het die naweek tot die slotsom gekom dat dit wat ek het om te bied , vergeleke met wat ‘n moontlike girlfriend wil hê , so vêr uit mekaar uit is dat ek seker nooit weer ‘n girlfriend sal hê nie. The sense of worthlessness is overwhelming.
Dis hoe om ‘n middag te spandeer. | Adoons boer vorentoe
https://adoonsie.wordpress.com/2013/09/28/dis-hoe-om-n-middag-te-spandeer
Adoonsie se nuwe blog gaatjie oppie web. Dis hoe om ‘n middag te spandeer. September 28, 2013. As julle die hele trippie se report wil sien kan julle gerus hier gaan loer :. Http:/ dsadventure.wordpress.com/. This entry was posted in Uncategorized. Ek moet ander werk kry! 4 thoughts on “ Dis hoe om ‘n middag te spandeer. On Oktober 1, 2013 at 11:19. Absoluut ongelooflike foto’s Adoons. On Oktober 1, 2013 at 11:34. On Oktober 2, 2013 at 12:20. On Oktober 2, 2013 at 16:35. Ek is bly jy hou van die fotos.
Julie | 2013 | Adoons boer vorentoe
https://adoonsie.wordpress.com/2013/07
Adoonsie se nuwe blog gaatjie oppie web. Monthly Archives: Julie 2013. Oor meisiekinders en alleen bobejaantjies. Julie 19, 2013. Ek het nou die dag op n website afgekom met n klomp kwotasies deur een van my favourite outers genaamd Terry Pratchett. Een van die kwotasies was die een :. There have been times, lately, when I dearly wished that I could change the past. Well, I can’t, but I can change the present, so that when it becomes the past it will turn out to be a past worth having. Posted in die lewe.
Vandag | Adoons boer vorentoe
https://adoonsie.wordpress.com/2013/09/09/vandag
Adoonsie se nuwe blog gaatjie oppie web. September 9, 2013. Is ek nie in ‘n goeie plek nie. Ek voel ontkoppel van die lewe. Moeg. Gatvol. Afgestomp. Ek is moeg vir die plek waar ek werk en sy politiek. Ek is moeg vir alleen wees. Ek wens ek kon in my eie plekkie bly waar ek kon doen soos ek wil. Ek wens ek kon my lewe met iemand spesiaal deel. Ek wens ek kon nou op my motorfiets erens in die karoo op n grondpad wees. This entry was posted in Uncategorized. 5 thoughts on “ Vandag. Ek moet ander werk kry!
TOTAL PAGES IN THIS WEBSITE
19
Iemand kook op Nasionale Braaidag | Jan se twak
https://jantwak.wordpress.com/2014/09/20/iemand-kook-op-nasionale-braaidag-2
Sommer net staaltjies en alledaagse twak. Iemand kook op Nasionale Braaidag. Terwyl ek nou op die web is vir my jaarlikse opvang op sosiale media, het ek gedink hierdie enetjie is seker van pas, met die vakansiedag eersdaags. Iemand kook op Nasionale Braaidag. Daar is twee potjies wat soos room lyk. Die een is Ingram’s wat op die etiket sê:. For dry, cracked and chapped skin. Die ander een is ’n veel kleiner potjie genaamd Ahava Face Revitalizing Cream en sy etiket sê:. For smooth, radiant, baby-like skin.
Jan Twak | Jan se twak
https://jantwak.wordpress.com/author/jantwak
Sommer net staaltjies en alledaagse twak. Author Archives: Jan Twak. Iemand kook op Nasionale Braaidag. Terwyl ek nou op die web is vir my jaarlikse opvang op sosiale media, het ek gedink hierdie enetjie is seker van pas, met die vakansiedag eersdaags. Iemand kook op Nasionale Braaidag Mamma sê ek moet vir my smeer. Met … Continue reading →. Daar kom ‘n dag…. Eersteplek vir ‘n natuurroep. 8216;n Kaartspel met vreemde mense. In die tye wat ek lui is om te skryf trek ek so nou en dan ‘n skryfsel uit ...
Mallemeule | Klip in die bos
https://klipindiebos.wordpress.com/2015/06/29/mallemeule
Klip in die bos. Waar die klip tref, spring iets dalk uit. Die wit broek →. Junie 29, 2015. Ons lewe in ’n era waar alles vinnig moet gebeur. Kitskos moet binne ’n kits afgesluk word, want daar is ’n saak wat binne ’n kits besleg moet word. Waar is die dae toe ons as gesinne nog al ons etes saam aan ’n tafel geëet het? Nou gebeur dit al hoe minder. Ontbyt word so staan-staan geniet. Reg om, sodra die laaste happie gesluk is, uit te hardloop na die kar om darem betyds by die werk aan te kom. This entry wa...
Klip in die bos | Waar die klip tref, spring iets dalk uit | Page 2
https://klipindiebos.wordpress.com/page/2
Klip in die bos. Waar die klip tref, spring iets dalk uit. Newer posts →. Junie 26, 2015. Daar’s ’n apie op ’n stokkie. Voor my ma se agterdeur. Daar’s ’n gaatjie in sy broekie. En sy stertjie loer daardeur. Al lyk hulle so skatlik is hulle groot karnallies. Speel en spring al nader na ’n oop venster sodat hulle vinnig en behendig die piesangs kan gryp. Nou anderdag het hulle die brood bygekom en korsies en krummels die hele vloer vol gemors. Die bure probeer ook hulle bes om die apies weg te hou. As...
Die wit broek | Klip in die bos
https://klipindiebos.wordpress.com/2015/07/04/die-wit-broek
Klip in die bos. Waar die klip tref, spring iets dalk uit. Julie 4, 2015. Die wit broek sit nie mooi nie. Want die wit broek het nie ’n plooi nie. Die wit broek sit nie nice nie. Want hy’s nie regte size nie. Spesiale aandag is ook aan die hare gegee. Kort aan die kante en agter met ’n regte pierewaaier kuif. Brylcreme en Vitalis is in alle jong manne se badkamers aangehou om die kuif die heel dag mooi te laat lyk. This entry was posted in Herinneringe. Julie 4, 2015 om 9:19 vm. Julie 7, 2015 om 8:33 vm.
Jan se twak | Sommer net staaltjies en alledaagse twak | Page 2
https://jantwak.wordpress.com/page/2
Sommer net staaltjies en alledaagse twak. Newer posts →. Blinkjan en ‘n geskikte stoot. Mamma kla altyd dat ek haar as hierdie agressiewe pantoffelregering kwaai vrou in my stories uitmaak. Ek sê vir haar sy moet ontspan en die koekroller gaan bêre. Ek sal weer ‘n mooi storie oor haar opdiep en vertel. Behalwe vir die name en ‘n paar klein detail, is hierdie ‘n ware verhaal:. BLINKJAN EN ‘N GESKIKTE STOOT. 8211; wil ek weet. Haar hare lyk half oes en hang in toutjies teen haar slape af. Blinkjan staan st...
Daar kom ‘n dag… | Jan se twak
https://jantwak.wordpress.com/2012/11/03/daar-kom-n-dag
Sommer net staaltjies en alledaagse twak. Rasta veel →. Daar kom ‘n dag…. Daar kom ‘n dag in elke mens se lewe, wanneer gister se horisonne, vandag se stoepdrempels word…. 8216;n Kleintwak Produksie (benodig luidsprekers). This entry was posted in Uncategorized. Rasta veel →. Daar kom ‘n dag…. Amos van der Merwe. Heerlik. Slim. En ‘n lewensles. Dankie! Ai, ek weet nie wat met die vorige kommentaar gebeur het nie, ek hoop nie dit kom nou 2 keer deur nie…. Wat ek wou se is: Baie, baie, baie nice🙂🙂. Waarl...
Waterwysers | Klip in die bos
https://klipindiebos.wordpress.com/2015/07/08/waterwysers
Klip in die bos. Waar die klip tref, spring iets dalk uit. Julie 8, 2015. In die ou dae op die plaas moes ons boor vir water. Soms het ’n boorgat droog geraak en nuwe gate moes geboor word of soms het mens net meer water nodig gehad omdat jy jou landerye vergroot het. Daarna kom die boorman en word hy gewys waar geboor moet word. Elke dag is die vordering angstig dopgehou want die waterbron het die sleutel tot die toekoms gehou. Uiteindelik breek die dag aan wat jy met ’n spieël in jou hand die water ond...
verwardesandkorrel.wordpress.com
Verwarde Sandkorrel | Voel jy nie soms soos n sandkorrel wat net rondgewaai word nie? as jy doen, jy is nie alleen nie | Page 2
https://verwardesandkorrel.wordpress.com/page/2
Voel jy nie soms soos n sandkorrel wat net rondgewaai word nie? As jy doen, jy is nie alleen nie. Skip to primary content. Skip to secondary content. Meer oor die Verwarde Sandkorrel. Newer posts →. September 13, 2013. To you it was just another game…. To me it was my last game…. For which team are you playing, black or white? And what are my position…Am I the king or am I the rook? Are you just a piece on the board, or are you the master behind it all? One by one the pieces must fall:. Who will be next?
D. Camino de Santiago 2011 | Bileam se Donkie
https://bileamsedonkie.wordpress.com/camino-de-santiago-2011
Wals soms vrolik deur die lewe…. A Die Donkie sê. C Geloof versus Wetenskap? D Camino de Santiago 2011. D Camino de Santiago 2011. Ek het in Mei en Junie 2011 van Léon na Santiago toe gestap op die Camino de Santiago. Daardie tyd het ek daagliks op litnet geblog daaroor. Litnet is nie meer vir my ‘n lekker plek nie. Daarom het ek daardie inskrywings hier kom plaas vir mense wat sou belang stel om dit te lees. Ewald se Camino 2011. 11 http:/ ewaldsecamino.wordpress.com/2012/07/24/11-camino-d-dag/. 14 http...
TOTAL LINKS TO THIS WEBSITE
27
Adoon Group | Adoon Group, Emerging pioneer in trading / logistics / services
Adoon General Trading is a established business conglomerate in United Arab Emirates. Adoon General Trading is a established business conglomerate in United Arab Emirates. Adoon General Trading is a established business conglomerate in United Arab Emirates. Welcome to Adoon Group. Adoon General Trading is a established business conglomerate in United Arab Emirates and African Market trusted and respected for more than 7 years in the market. 2014 Adoon General Trading. Powered by austrix.
.
Dans l’America’s Cup. L’espionnage a toujours fait partie du grand jeu de la Coupe. L’historien de l’America’s Cup, Jacques Taglang, nous relate les grands moments d’espionnage qui ont émaillé l’événement. Ce mois-ci, les éditions 1983, 2003 ainsi que la 32e America’s Cup, sont passées au crible. Lire le dossier. Il y a maintenant 6 mois, en mettant la première pierre à cet édifice, je ne pensais pas atteindre si vite le cap des 5000 lecteurs! Une rigueur digne de l'aérospatiale, des budgets. Ou la strat...
Adoonitsha
Tuesday, August 31, 2010. Give Us A King. GIVE US A KING. The transition of Igwe Ofala Okechukwu Okagbue to the great beyond. Necessitated a refill and we all shouted, “Give us a King” like the people of Israel. We made ourselves a king and we should all be happy, boundlessly happy for that. Yes we were; but not anymore. Why? First let me make no excuses, for I was deep into the schemings that gave us a new king. Then, what went wrong? A recognised Traditional Ruler shall . 8220;Where a body of men, be t...
Price Request - BuyDomains
Url=' escape(document.location.href) , 'Chat367233609785093432', 'toolbar=0,scrollbars=0,location=0,statusbar=0,menubar=0,resizable=0,width=640,height=500');return false;". Need a price instantly? Just give us a call. Toll Free in the U.S. We can give you the price over the phone, help you with the purchase process, and answer any questions. Get a price in less than 24 hours. Fill out the form below. One of our domain experts will have a price to you within 24 business hours. United States of America.
Association of Development Officers - Home
Promoting Excellence in Philanthropy for Over 35 Years. As a volunteer-driven nonprofit, ADO achieves its mission through raising public awareness and interest in philanthropy and charitable giving; promoting high ethical fundraising standards; and providing educational opportunities for those involved or interested in the field of fundraising. Thank you so much for visiting. We hope you will consider becoming a member and look forward to seeing you soon at an upcoming event! Making Sense of Social Media.
Adoons boer vorentoe | adoonsie se nuwe blog gaatjie oppie web
Adoonsie se nuwe blog gaatjie oppie web. Desember 9, 2013. So op n manier. Jammer ek was so lanklaas hier. Hier is n link na my nuutste Ride Report oor die naweek se rondry. Http:/ dsadventure.wordpress.com/2013/12/09/a-little-breakaway-to-onrus/. Oktober 9, 2013. Party dae is die verlange na ‘n maatjie net soveel erger as ander dae…. Vandag is een van daai dae. Not a good day. Ek moet ander werk kry! Oktober 1, 2013. So kan dit nie aangaan nie. Dis hoe om ‘n middag te spandeer. September 28, 2013. Vanog...
即日融資ブラック 生活費
即日融資ブラック 生活費カードで買い物をするのも借金したことと同じという人も中には射ます 考え方によっては ごく自然な判断です 各金融会社の金利や貸付上限を把握し クレジットカードとはまた違う便利さを活かして使いたいものです 個人信用情報機関(こじんしんようじょうほうきかん)与信審査(よしんしんさ)自動契約機での申し込みは各社ほとんどかわりません 後日 契約書類が送られてきますので記入して送信します 用途が車検なので そこまでの高額融資を望む必要はありません 書かれていること全て 記入しなければいけないこと全てが審査に大なり小なり関わってくるのです もちろん 延滞は絶対にあってはいけません そのために通帳があっても見たくもないかもしれません 消費者金融でキャッシングする場合会員規約はどこを読めばいい公務員がその筆頭でしょう 返済方法は ほとんどがリボルビング払いシステムが取られているようです. 即日融資ブラック 生活費防止 申込 ブラック.
Blog pre vás
Vitajte na mojom blogu. Pridané 5. februára 2012 do blogu adooo. Po pár mesiacoch driny sme už dokončili náš malý hrad :) Na servery máme systém platenia - zlato, daj&uacut. Pridané 27. januára 2012 do blogu adooo. Minecraft - Náš server, Survival, začínali sme na prázdnom kopci s IceGolemom, no po pár týždnoch sa n&a. Pridané 16. septembra 2011 do blogu adooo. Pridané 23. augusta 2011 do blogu adooo. YOUTUBE - NOVÁ SEKCIA. Pridané 16. augusta 2011 do blogu adooo. BAD COMPANY 2 MOVIE. F AKO FRAG MOVIE.
ademm - adooo - Blogcu.com
Geldim Gördüm Gidiyommm. Geldim Gördüm Gidiyommm. Üye blogların içeriğinden blog yazarları sorumludur. Şikayetler için tıklayınız.
world biggest souvenir and craft collection
SEA PLANE IN VANCOUVER, CANADA, QUALITY FRIGE MAGNET, SOUVENIR. ROYAL REGIMENT OF CANADA, QUALITY FRIGE MAGNET CANADIAN SOUVENIR. OLD BOAT IN MUSEUM, CANADA, FRIGE MAGNET, CANADIAN SOUVIR. There are currently no product reviews. Welcome to adooo.com. Would you like to log yourself in. New Products For May. OLD AND NEW CITY, FRANCE, QUALITY FRIGE MAGNET, PARIS SOUVENIR. ROAD SIGN IN PARIS, FRANCE, QUALITY FRIGE MAGNET, PARIS SOUVENIR. CUTE WOMBAT, AUSTRALIA, QUALITY FRIGE MAGNET, AUSTRALIA SOUVENIR.