caminotoer.blogspot.com caminotoer.blogspot.com

caminotoer.blogspot.com

Camino de Compostella de Santiago

Camino de Compostella de Santiago. Dag 34: Rua-O’Pino na Santiago de Compostela-Parador 19 km. So opgewonde gewees oor vandag dat ek skoon vergeet het om te vertel van gister se stap, hoewel ek brand om oor vandag se “final countdown” ens uit te wy. Ons het gewonder hoe die arme vaders wat die weg gebaan het, se voete by die tyd gelyk het. Het opnuut respek vir hulle gekry. Vanmôre toe ons wegstap, skyn die sterre. Buite die dorpie begin ons klim … ‘n ordentlike steilte! Nou is ons digby die hoogste punt...

http://caminotoer.blogspot.com/

WEBSITE DETAILS
SEO
PAGES
SIMILAR SITES

TRAFFIC RANK FOR CAMINOTOER.BLOGSPOT.COM

TODAY'S RATING

>1,000,000

TRAFFIC RANK - AVERAGE PER MONTH

BEST MONTH

December

AVERAGE PER DAY Of THE WEEK

HIGHEST TRAFFIC ON

Monday

TRAFFIC BY CITY

CUSTOMER REVIEWS

Average Rating: 3.8 out of 5 with 16 reviews
5 star
6
4 star
4
3 star
4
2 star
0
1 star
2

Hey there! Start your review of caminotoer.blogspot.com

AVERAGE USER RATING

Write a Review

WEBSITE PREVIEW

Desktop Preview Tablet Preview Mobile Preview

LOAD TIME

1.4 seconds

FAVICON PREVIEW

  • caminotoer.blogspot.com

    16x16

  • caminotoer.blogspot.com

    32x32

CONTACTS AT CAMINOTOER.BLOGSPOT.COM

Login

TO VIEW CONTACTS

Remove Contacts

FOR PRIVACY ISSUES

CONTENT

SCORE

6.2

PAGE TITLE
Camino de Compostella de Santiago | caminotoer.blogspot.com Reviews
<META>
DESCRIPTION
Camino de Compostella de Santiago. Dag 34: Rua-O’Pino na Santiago de Compostela-Parador 19 km. So opgewonde gewees oor vandag dat ek skoon vergeet het om te vertel van gister se stap, hoewel ek brand om oor vandag se “final countdown” ens uit te wy. Ons het gewonder hoe die arme vaders wat die weg gebaan het, se voete by die tyd gelyk het. Het opnuut respek vir hulle gekry. Vanmôre toe ons wegstap, skyn die sterre. Buite die dorpie begin ons klim … ‘n ordentlike steilte! Nou is ons digby die hoogste punt...
<META>
KEYWORDS
1 ander blogs
2 ierlandtoer
3 rusland en passiespeletoer
4 die katedraal
5 posted by
6 jaco
7 reactions
8 no comments
9 cornè se compostela
10 reënjasse aan
CONTENT
Page content here
KEYWORDS ON
PAGE
ander blogs,ierlandtoer,rusland en passiespeletoer,die katedraal,posted by,jaco,reactions,no comments,cornè se compostela,reënjasse aan,reëndruppels,older posts
SERVER
GSE
CONTENT-TYPE
utf-8
GOOGLE PREVIEW

Camino de Compostella de Santiago | caminotoer.blogspot.com Reviews

https://caminotoer.blogspot.com

Camino de Compostella de Santiago. Dag 34: Rua-O’Pino na Santiago de Compostela-Parador 19 km. So opgewonde gewees oor vandag dat ek skoon vergeet het om te vertel van gister se stap, hoewel ek brand om oor vandag se “final countdown” ens uit te wy. Ons het gewonder hoe die arme vaders wat die weg gebaan het, se voete by die tyd gelyk het. Het opnuut respek vir hulle gekry. Vanmôre toe ons wegstap, skyn die sterre. Buite die dorpie begin ons klim … ‘n ordentlike steilte! Nou is ons digby die hoogste punt...

INTERNAL PAGES

caminotoer.blogspot.com caminotoer.blogspot.com
1

Camino de Compostella de Santiago: Dag 34: Rua-O’Pino na Santiago de Compostela-Parador 19 km

http://caminotoer.blogspot.com/2010/08/dag-34-rua-opino-na-santiago-de.html

Camino de Compostella de Santiago. Dag 34: Rua-O’Pino na Santiago de Compostela-Parador 19 km. So opgewonde gewees oor vandag dat ek skoon vergeet het om te vertel van gister se stap, hoewel ek brand om oor vandag se “final countdown” ens uit te wy. Ons het gewonder hoe die arme vaders wat die weg gebaan het, se voete by die tyd gelyk het. Het opnuut respek vir hulle gekry. Vanmôre toe ons wegstap, skyn die sterre. Buite die dorpie begin ons klim … ‘n ordentlike steilte! Nou is ons digby die hoogste punt...

2

Camino de Compostella de Santiago

http://caminotoer.blogspot.com/2010/08/peregrinos-beweeg-in-een-van-die-talle.html

Camino de Compostella de Santiago. Peregrinos beweeg in een van die talle woude in Galicia in. Ons stap vroeg die môre deur die mistigheid. 8216;n Klomp “pienkes” op pad na die katedraal. Cornè op pad om in die ry vir die Compostelas te val. En die ry gaan aan en aan en aan …. En aan en aan en aan …. Hierdie skoene het nou hulle deel gedoen! Asblik toe met hulle! Die indrukwekkende katedraal in Santiago. Ons twee in Santiago. 8216;n Nagfoto van die katedraal. Die naglewe in Santiago.

3

Camino de Compostella de Santiago: Dag 32: Palas de Rei na Arzua 28 km

http://caminotoer.blogspot.com/2010/08/dag-32-palas-de-rei-na-arzua-28-km.html

Camino de Compostella de Santiago. Dag 32: Palas de Rei na Arzua 28 km. Die strate wemel van peregrinos toe ons vanmôre die dorpie verlaat. Die weervoorspellers het gesê dit gaan reën. Ons begin sommer dadelik met ‘n steilte. Dit ruik die ene bloekoms en denne … so lekker vars! Mielielande, lande vol sonneblomme, klein lappies met koring en baie groentetuine. Kort-kort is daar dennewoude met mosbegroeide stamme, varings en bergstrome met klein watervalletjies. Dis net so mooi! Die prentjie mooi Ribadiso ...

4

Camino de Compostella de Santiago: Dag 33: Arzua na Rua-O’Pino 18 km

http://caminotoer.blogspot.com/2010/08/dag-33-arzua-na-rua-opino-18-km.html

Camino de Compostella de Santiago. Dag 33: Arzua na Rua-O’Pino 18 km. Nou ja, hier is ons nou … 19 km weg van Santiago af! Gister van Palas de Rei af, is elke km na Santiago ook aangedui . Dis inderdaad soos die “final countdown”. Daar is ‘n energie, ‘n afwagting onder die peregrinos. Selfs die met erge seer bene ens sal nou glad nie meer droom van ophou nie. Dis net veels te naby aan die eindpunt. Ons stap Rua-O’Pino toe. By gebrek aan tyd, vertel ek vandag se storie met foto’s ….

5

Camino de Compostella de Santiago: Dag 31: Portomarin na Palas de Rei 23 km

http://caminotoer.blogspot.com/2010/08/dag-31-portomarin-na-palas-de-rei-23-km.html

Camino de Compostella de Santiago. Dag 31: Portomarin na Palas de Rei 23 km. Dis net peregrinos waar jy kyk vanm. Ôre toe ons Portomarin verlaat. Ons begin dadelik teen die steilte uitklim. Volgens ons roetekaart begin ons eers na 14 km daal. Die mis lê dig rondom ons. Dis koud. In die dennewoude kan mens skaars voor jou sien. Later word dit ligter en die uitsig word beter. 8216;n Peregrino is mal oor ‘n camino “stamp”! Die aand slaap ons in A Parada das Bestas, ‘n dorpie digby Palas de Rei. &#...8216;n ...

UPGRADE TO PREMIUM TO VIEW 1 MORE

TOTAL PAGES IN THIS WEBSITE

6

LINKS TO THIS WEBSITE

ierlandtoer.blogspot.com ierlandtoer.blogspot.com

Ierlandtoer: Sphagnum Peat Moss

http://ierlandtoer.blogspot.com/2010/06/sphagnum-peat-moss.html

Camino de Compostella de Santiago. Subscribe to: Post Comments (Atom). There was an error in this gadget. Simple template. Powered by Blogger.

ruslandtoer.blogspot.com ruslandtoer.blogspot.com

Rusland- en Passiespeletoer: Week 1

http://ruslandtoer.blogspot.com/p/week-1.html

Camino de Compostella de Santiago. Di 22 JOHANNESBURG / MOSKOU. Vertrek vanaf die O R Tambo-lughawe in Johannesburg. Aankoms in Moskou, hoofstad van Rusland, die grootste land op aarde. Hierdie eens magtige keiserryk is reeds 850 jaar oud en ontwikkel steeds binne 'n vinnig-veranderende politieke en ekonomiese klimaat. Moskou word beskryf as 'n stad wat bestaan uit 'n pragtige samesmelting van oud en nuut, vreemd en bekend, verval en sprankel! Laatmiddsag vertrek die boot na Uglich. Vandag onderneem ons ...

ierlandtoer.blogspot.com ierlandtoer.blogspot.com

Ierlandtoer: Ons goeie vriende Jean en Lydia saam met ons in 'n Ierse Pub in Dublin.

http://ierlandtoer.blogspot.com/2010/06/dag-266-ons-goeie-vriende-jean-en-lydia.html

Camino de Compostella de Santiago. Ons goeie vriende Jean en Lydia saam met ons in 'n Ierse Pub in Dublin. Subscribe to: Post Comments (Atom). There was an error in this gadget. Simple template. Powered by Blogger.

ruslandtoer.blogspot.com ruslandtoer.blogspot.com

Rusland- en Passiespeletoer: Sondag, Julie 11, 2010

http://ruslandtoer.blogspot.com/2010/07/sondag-julie-11-2010.html

Camino de Compostella de Santiago. Sondag, Julie 11, 2010. Laaste inskrywing van hierdie "komiese tragedie". Net een storie - toe Stalin die waterkanale en mere gebou het met handearbeid het hy meer as 700 dorpies laat oorstroom sonder om die inwoners te waarsku. Plekke steek van die kerke se dakke nog uit. Aan die einde van die projek kry hy die 200 ingenieurs wat die projek hanteer het byeen en toe laat hy almal doodskiet. Oor die Camino sal ek en Marietjie elke dag "berig" op ons Camino blog.

ierlandtoer.blogspot.com ierlandtoer.blogspot.com

Ierlandtoer: Woensdag, Junie 16, 2010

http://ierlandtoer.blogspot.com/2010/06/dag-266.html

Camino de Compostella de Santiago. Woensdag, Junie 16, 2010. Ek en Marietjie het maar min slaap gehad op die vliegtuig terwyl ons die vorige nag ook nie veel slaap ingekry het met die pakkery nie en alles wat moes gereed kom vir die reis. Om terug te kom na die "pille" episode - daar moes skielik anders gepak word en in die proses het my R400 Leatherman in my handbagasie beland en nodeloos om te sê iemand anders is nou die besitter daarvan. Subscribe to: Post Comments (Atom).

ierlandtoer.blogspot.com ierlandtoer.blogspot.com

Ierlandtoer: Loch Ennel

http://ierlandtoer.blogspot.com/2010/06/loch-ennel.html

Camino de Compostella de Santiago. Subscribe to: Post Comments (Atom). There was an error in this gadget. Simple template. Powered by Blogger.

ierlandtoer.blogspot.com ierlandtoer.blogspot.com

Ierlandtoer: Donderdag, Junie 17, 2010

http://ierlandtoer.blogspot.com/2010/06/dag-266-vervolg.html

Camino de Compostella de Santiago. Donderdag, Junie 17, 2010. Volgende op ons lys was Temple Bar, 'n gebied in Dublin ook bekend as "Dublin cultural quarter". Die gebied het waarskynlik die grootste hoeveelheid "pubs" per vk km as enige ander plek in die wêreld. Dit is hier waar ons groot probleem begin het. Marietjie se handsak met paspoort, kredietkaart en kamera met al ons toerfotos daarop is van haar stoel se rugleuning af gesteel. Skielik is ons in 'n krisis! Subscribe to: Post Comments (Atom).

ierlandtoer.blogspot.com ierlandtoer.blogspot.com

Ierlandtoer: Vrydag, Junie 18, 2010

http://ierlandtoer.blogspot.com/2010/06/dag-366_18.html

Camino de Compostella de Santiago. Vrydag, Junie 18, 2010. Ons het nie veel vandag getoer nie, net rondgehardloop om al die reëlings vir die tydelike paspoort en die Russiese visum te bekom, natuurlik 'n paar keer lekker verdwaal. Lesse geleer: Jou paspoort en kredietkaarte/kontant dra jy net op een plek en dit is aan jou liggaam. Verdere goeienuus, die kamera is vervang en van môre af sal daar weer fotos geneem kan word. Subscribe to: Post Comments (Atom). There was an error in this gadget.

ierlandtoer.blogspot.com ierlandtoer.blogspot.com

Ierlandtoer: Sondag, Junie 20, 2010

http://ierlandtoer.blogspot.com/2010/06/sondag-junie-20-2010.html

Camino de Compostella de Santiago. Sondag, Junie 20, 2010. Marietjie het toe die Ierse stof van haar voete afgeskud en is reeds in SA, nie om bloed te gaan skenk nie maar om vingerafdrukke te "reproduseer". Gister het ons Ierland se platteland aangedurf. Ons het klein dorpies gesien, pragtige nuwe en ou plattelandse huise, die Tullamore Dew whisky brouery, Loch Ennel 'n pragtige meer en Clonmacnoise. Wat my die meeste beindruk het is die gebruik van Sphagnum peat. Subscribe to: Post Comments (Atom).

ierlandtoer.blogspot.com ierlandtoer.blogspot.com

Ierlandtoer: Saterdag, Junie 19, 2010

http://ierlandtoer.blogspot.com/2010/06/saterdag-junie-19-2010.html

Camino de Compostella de Santiago. Saterdag, Junie 19, 2010. Gister was 'n dag wat ek liewer sou wou vergeet! Intussen het ons met al ons "kontakte" in SA nie kon regkry dat sy nie moet teruggaan om haar vingerafdrukke te gaan gee om 'n nuwe paspoort te kry nie. Marietjie vertrek dus vanaand met 'n "nood paspoort", dit is die tipe paspoort wat 'n land gebruik om iemand mee te deporteer, terug SA toe. Ek moet wragtig van vandag af my eie tas pak, wat 'n aaklige gedagte. Tot volgende keer.

UPGRADE TO PREMIUM TO VIEW 13 MORE

TOTAL LINKS TO THIS WEBSITE

23

OTHER SITES

caminotics.ort.edu.uy caminotics.ort.edu.uy

Camino TICs - Universidad ORT Uruguay

Camino TICs busca contribuir a la reducción de la pobreza en la sociedad mediante la reinserción de los jóvenes en un sistema formal de educación técnica profesional. Ello les permite la inclusión social y laboral en uno de los sectores más pujantes de la economía nacional, como son las tecnologías de la información y las comunicaciones (TICs). Así, se ofrecen becas totales de estudio para carreras técnicas en el área de las TICs. Consolidar a la red de apoyo como metodología de inclusión s...Para alcanz...

caminotim.wordpress.com caminotim.wordpress.com

The Camino Norte | Walking The Way

DAY 21 – Alone from Gigon to Piedras Blancas ( 30kms ). February 26, 2015. WALKING ALONE – The decision is made that my partner needs to rest up for a couple of days to see if the antibiotics and a short break can cure the problem caused by his infection. He will get a bus to Soto de Luina and I will meet him there in two days to re-assess what we are to do. I meet a couple of walkers for lunch at a little church on the approach to Avilles and it is a pleasure to share lunch with them. Day 20 – Bac...

caminotimestwo.com caminotimestwo.com

camino times two – walking together from Le Puy to Finesterre

Walking together from Le Puy to Finesterre. 3 Camino Mantras for 2017, Part 3: Choose Your Focus. January 11, 2017. The walk from Castet to Romieu was 30 kilometers (18 miles), a distance we’d walked before, but longer than I ever wanted to do in a day. We’d looked at the maps, though, and talked to our friends on the trail, and decided that a longer walk day while the weather was good was the … More 3 Camino Mantras for 2017, Part 3: Choose Your Focus. 3 Camino Mantras for 2017, Part 3: Choose Your Focus.

caminotips.com caminotips.com

Welcome

How to get the most out of The Way. Camino Tips: How to get the most out of “The Way”. Errata Page for Camino Tips. Other “Women on Her Way” Books. Women of the Way: Embracing the Camino. Hadrian’s Wall Path: Hiking into History. A Peek at the Remarkable Camino de Santiago: A Photo Journey. Camino Quotes and Poems: The Meaning of the Journey. Thanks for visiting Camino Tips. Mino Tips: How to get the most out of “The Way”. Select which Camino to walk. Choose a starting date. Be a good pilgrim. For a limi...

caminotochimayo.blogspot.com caminotochimayo.blogspot.com

Camino del Norte to Chimayó

A route to America's popular pilgrim destination. Camino del Norte to Chimayó. An effort was made in the summer of 2012 to create a pilgrim route to the Santuario de Chimayó in northern New Mexico beginning in Denver, Colorado. Chimayó is a popular pilgrim destination in the US with tens of thousands of pilgrims making the pilgrimage by foot every year, particularly during Holy Week. For information about this destination, follow the links in the side panel. Extend the number of days of the pilgrimage.

caminotoer.blogspot.com caminotoer.blogspot.com

Camino de Compostella de Santiago

Camino de Compostella de Santiago. Dag 34: Rua-O’Pino na Santiago de Compostela-Parador 19 km. So opgewonde gewees oor vandag dat ek skoon vergeet het om te vertel van gister se stap, hoewel ek brand om oor vandag se “final countdown” ens uit te wy. Ons het gewonder hoe die arme vaders wat die weg gebaan het, se voete by die tyd gelyk het. Het opnuut respek vir hulle gekry. Vanmôre toe ons wegstap, skyn die sterre. Buite die dorpie begin ons klim … ‘n ordentlike steilte! Nou is ons digby die hoogste punt...

caminotom.com caminotom.com

About Camino Tom - Camino Tom

Walking and trekking in Ireland, Spain, France and Nepal for charity and fun. Walking and trekking in Ireland, Spain, France and Nepal for charity and fun. About Camino De Santiago. St James and Peregrinos garden. Front Garden of a private home.dedicated to St. James and Peregrinos. Ponte Taboada Roman Empire Bridge Built 912 AD over the Rio Deza. Ponte Taboada .912 AD over the Rio Deza - Still Standing. About Camino De Santiago. Camino Tom in training! A Personal Message From Camino Tom. In Spain and ha...

caminotomas.com caminotomas.com

For the best website experience, please update your browser. Just click on the icons to get to the download page. By closing this window you acknowledge that your experience on this website may be degraded. Click here to Visit our home page. Monday: 9:00AM to 5:30PM. Tuesday: 9:00AM to 5:30PM. Wednesday: 9:00AM to 5:30PM. Thursday: 9:00AM to 5:30PM. Friday: 9:00AM to 5:30PM. Saturday: 10:00AM to 4:00PM. Rental assistance website (opens in a new tab).

caminotorah.com caminotorah.com

かに通販をコスパ重視で選ぶならココがおすすめ!

でさらにお得なので大チャンスですよ ( o ).

caminotosantiago.wordpress.com caminotosantiago.wordpress.com

The Camino to Santiago – Give me my scallop-shell of quiet, My staff of faith to walk upon, My scrip of joy, immortal diet, My bottle of salvation, My gown of glory, hope's true gage; And thus I'll take my pilgrimage. (Sir Walter Raleigh)

The Camino to Santiago. Give me my scallop-shell of quiet, My staff of faith to walk upon, My scrip of joy, immortal diet, My bottle of salvation, My gown of glory, hope's true gage; And thus I'll take my pilgrimage. (Sir Walter Raleigh). Stage 20: León to Villadangos del Páramo (Curtis). Maybe I shouldn’t even write an entry for today’s leg of the journey, since mother always used to say that. If you can’t say something nice, then …. Larking about with the pilgrim monument on the way out of León. Of cou...