ruslandtoer.blogspot.com
Rusland- en Passiespeletoer: Week 1
http://ruslandtoer.blogspot.com/p/week-1.html
Camino de Compostella de Santiago. Di 22 JOHANNESBURG / MOSKOU. Vertrek vanaf die O R Tambo-lughawe in Johannesburg. Aankoms in Moskou, hoofstad van Rusland, die grootste land op aarde. Hierdie eens magtige keiserryk is reeds 850 jaar oud en ontwikkel steeds binne 'n vinnig-veranderende politieke en ekonomiese klimaat. Moskou word beskryf as 'n stad wat bestaan uit 'n pragtige samesmelting van oud en nuut, vreemd en bekend, verval en sprankel! Laatmiddsag vertrek die boot na Uglich. Vandag onderneem ons ...
ruslandtoer.blogspot.com
Rusland- en Passiespeletoer: Sondag, Julie 11, 2010
http://ruslandtoer.blogspot.com/2010/07/sondag-julie-11-2010.html
Camino de Compostella de Santiago. Sondag, Julie 11, 2010. Laaste inskrywing van hierdie "komiese tragedie". Net een storie - toe Stalin die waterkanale en mere gebou het met handearbeid het hy meer as 700 dorpies laat oorstroom sonder om die inwoners te waarsku. Plekke steek van die kerke se dakke nog uit. Aan die einde van die projek kry hy die 200 ingenieurs wat die projek hanteer het byeen en toe laat hy almal doodskiet. Oor die Camino sal ek en Marietjie elke dag "berig" op ons Camino blog.
ruslandtoer.blogspot.com
Rusland- en Passiespeletoer: Sondag, Junie 27, 2010
http://ruslandtoer.blogspot.com/2010/06/sondag-junie-27-2010.html
Camino de Compostella de Santiago. Sondag, Junie 27, 2010. Ek is baie jammer dat ek nie met hierdie blog kan voortgaan nie. Die selfoonkommunikasie in Rusland is doodgewoon net nie goedgenoeg om enige foto's te kan publiseer nie. Ek hoop om wel voort te gaan met die Camino blog wat op 10 Julie 2010 in aanvang sal neem. Subscribe to: Post Comments (Atom). There was an error in this gadget. Simple template. Powered by Blogger.
caminotoer.blogspot.com
Camino de Compostella de Santiago: Dag 31: Portomarin na Palas de Rei 23 km
http://caminotoer.blogspot.com/2010/08/dag-31-portomarin-na-palas-de-rei-23-km.html
Camino de Compostella de Santiago. Dag 31: Portomarin na Palas de Rei 23 km. Dis net peregrinos waar jy kyk vanm. Ôre toe ons Portomarin verlaat. Ons begin dadelik teen die steilte uitklim. Volgens ons roetekaart begin ons eers na 14 km daal. Die mis lê dig rondom ons. Dis koud. In die dennewoude kan mens skaars voor jou sien. Later word dit ligter en die uitsig word beter. 8216;n Peregrino is mal oor ‘n camino “stamp”! Die aand slaap ons in A Parada das Bestas, ‘n dorpie digby Palas de Rei. &#...8216;n ...
caminotoer.blogspot.com
Camino de Compostella de Santiago: Dag 30: Sarria na Portomarin 23 km
http://caminotoer.blogspot.com/2010/08/dag-30-sarria-na-portomarin-23-km_17.html
Camino de Compostella de Santiago. Dag 30: Sarria na Portomarin 23 km. Met die eerste lig lê Sarria vêr agter ons. Die steilte is skerp en klipperig deur die boom”tonnels”. Jy moet jou stap en jou trap mooi beplan! Skielik is ons bo-op die berg en die landskap breek voor ons oop … mielielande, bergstroompies, die mooiste, blouste en vêrste berge. Selfs die bars op die weg is tjok en blok volgepak en ‘n vinnige koffie, soos vroeër, is nie meer moontlik nie. Hierdie deel (Galicia) van die camino is regtig ...
ruslandtoer.blogspot.com
Rusland- en Passiespeletoer: Week 2
http://ruslandtoer.blogspot.com/p/week-2.html
Camino de Compostella de Santiago. Ma 28 GORITSKY KIRILLO. Hierdie klein eilandjie word via die Wolga/Baltiese-kanaal bereik en is 'n fees vir die oog! Veral die suidelike punt van die eiland word gekenmerk deur talle kerke, kapelle, kloktorings, plattelandse huisies, graan- en ander skure en windmeulens – 'n versameling wat duidelik die styl en argitektuur van Noordelike Rusland uitbeeld. Die "Kerk van Verheerliking" met sy 22 houtkoepels is die toppunt van die Russiese sprokies-argitektuur! Met 101 eil...
caminotoer.blogspot.com
Camino de Compostella de Santiago: Dag 34: Rua-O’Pino na Santiago de Compostela-Parador 19 km
http://caminotoer.blogspot.com/2010/08/dag-34-rua-opino-na-santiago-de.html
Camino de Compostella de Santiago. Dag 34: Rua-O’Pino na Santiago de Compostela-Parador 19 km. So opgewonde gewees oor vandag dat ek skoon vergeet het om te vertel van gister se stap, hoewel ek brand om oor vandag se “final countdown” ens uit te wy. Ons het gewonder hoe die arme vaders wat die weg gebaan het, se voete by die tyd gelyk het. Het opnuut respek vir hulle gekry. Vanmôre toe ons wegstap, skyn die sterre. Buite die dorpie begin ons klim … ‘n ordentlike steilte! Nou is ons digby die hoogste punt...
caminotoer.blogspot.com
Camino de Compostella de Santiago
http://caminotoer.blogspot.com/2010/08/peregrinos-beweeg-in-een-van-die-talle.html
Camino de Compostella de Santiago. Peregrinos beweeg in een van die talle woude in Galicia in. Ons stap vroeg die môre deur die mistigheid. 8216;n Klomp “pienkes” op pad na die katedraal. Cornè op pad om in die ry vir die Compostelas te val. En die ry gaan aan en aan en aan …. En aan en aan en aan …. Hierdie skoene het nou hulle deel gedoen! Asblik toe met hulle! Die indrukwekkende katedraal in Santiago. Ons twee in Santiago. 8216;n Nagfoto van die katedraal. Die naglewe in Santiago.