jankaalvoet.wordpress.com
23 – The Things I think
https://jankaalvoet.wordpress.com/2015/07/09/23
The Things I think. Skrywer, Blogger, Alleman, Bier drinker. Want Bier, dis hoekom. Julie 9, 2015. Oktober 28, 2015. We spend hours drinking wine on apartment floors, promising one another that those who broke our hearts will not own us forever. We zone out in grad school classrooms or type away in junior offices or teach English in Rwanda, all the while wondering if we are supposed to be somewhere else. One thought on “23”. Julie 9, 2015 om 9:23 nm. Die gevoel wat ek nooit self kan beskryf nie, maar wel...
lukraakvars.wordpress.com
Winter: Jou koudhartige tert! | lukraakvars
https://lukraakvars.wordpress.com/2015/08/11/winter-jou-koudhartige-tert
So, you want to know me? Winter: Jou koudhartige tert! Winter As n Suid-Afrikaner voel ek dat ons hier onder nie altyd reg voorberei vir nie totaal-en-alle slagting van drome, vreugde en hoop wat gebeur gedurende die donker maande van winter. Ja ja, ek weet, Johannesburg se winter is niks teen die Kaap se reën en Kokstad se sneeu nie. Maar in ieder geval is die winter in Johannesburg steeds n koud-hartige tert. Die obvious een Koue! Dit is blerrie koud. Is daar meer te sê rondom die punt? Ons kan almal n...
vatomfluffie.wordpress.com
Totsiens Mossie – Vat Hom Fluffie
https://vatomfluffie.wordpress.com/2015/05/28/51
Dit lê net lekker in die mond. Mei 28, 2015. Mei 29, 2015. 1 Desember 1966 is ‘n dogtertjie in die Botha’s se familie gebore. Sy was nie soos ander dogtertjies nie. Anders is nie verkeerd nie. Anders is net… anders. Mossie, sou ons almal haar noem, want Naomi Paulina was darem net te swaar van ‘n naam om te dra. Dis nogal gepas dat sy “Mossie” was. Net soos ‘n mossie was sy klein, fyn en ook net vir ‘n seisoen met ons. Stel jouself net voor: Een wat nog nooit kon praat nie, se tong is nou, vir die eerste...