lief-orania.co.za
Orania - Waar Afrikaners leef | Orania - Home of the Afrikaner people
http://www.lief-orania.co.za/index.php
Orania - waar Afrikaners lééf! Welkom by Lief-Orania, die Afrikanertuiste se eie aanlyn gemeenskap- en besigheidsportaal! Vind uit waarom soveel Afrikaners betrokke raak by Orania, wat alles aangaan in ons gemeenskap. En snuffel gerus deur ons besigheidsgids. Vir meer inligting m.b.t. ekonomiese bedrywighede en beleggingsgeleenthede op Orania. Mense wat nog nie hervestig het nie, maar wel deel is van die gemeenskap deur hul betrokkenheid by Orania. Orania word gekenmerk deur sy skoon omgewing en die gasv...
lief-orania.co.za
Orania Verblyf
http://www.lief-orania.co.za/verblyf.php
Spesiale aanlyn aanbod: slegs R 450 per persoon per nag! Voltooi die besprekingsvorm hieronder. Orania Oewerhotel en Spa. Oewerhotel en Spa is geleë op die boomryke oewer van die Oranjerivier in die pragtige Bo-Karoo. Die hotel bied 12 stylvol versierde kamers met en-suite-badkamers. Die idilliese ligging is perfek vir 'n ontspanne wegbreekkans vir die gesin, asook 'n romantiese ontsnapping saam met die spesiale persoon in jou lewe. Selfsorg eenhede is beskikbaar op aanvraag. Die vier familiekamers is id...
lief-orania.co.za
Orania Gemeenskap
http://www.lief-orania.co.za/gemeenskap.php
Vra gerus vir die mense op Orania wie hulle is en jy sal hoor: "Ons is Oraniërs! Daar is min gemeenskappe wat so trots is op hul identiteit, ideale en omgewing soos dié van. Daar heers n unieke gees van solidariteit onder Oraniërs mense is hardwerkend, vriendelik en ontvang besoekers altyd met ope arms. Op Orania tel die klein dingetjies nog. Is n gemeenskap wat bestaan uit mense wat vir mekaar omgee. Jonk en oud, almal help mekaar en werk saam om ons gemeenskaplike ideale en strewes te verwesenlik.
lief-orania.co.za
Orania Ope
http://www.lief-orania.co.za/gholftoer.php
Die Orania Ope Gholftoer. Donderdag 24 September tot Maandag 28 September 2015 (langnaweek). Die Orania Ope was spontaan in die lewe geroep toe 'n paar vriende van Orania in 2011 besluit het om 'n vriendskaplike gholftoernooi by die pragtige 18-putjie (syfer 72) Magersfontein Memorial Gholfklub, net duskant. In latere jare het ons die tradisie voortgesit en die groep het gegroei tot 24 spelers, waarvan 'n hele paar mense spesiaal van so ver as Pretoria en selfs Kaapstad af gekom het om deel te neem.
lief-orania.co.za
Orania - Home of the Afrikaner
http://www.lief-orania.co.za/english.php
Orania - Home of the Afrikaner. Lief-Orania is an internet portal where you'll find out more about accommodation in Orania, the town's economy and community. Find out why so many Afrikaners are getting involved with our community. And feel free to browse through our business guide. For more info regarding business opportunities in Orania. Our website is also available in Afrikaans. In Orania one notices that self sufficiency walks hand in hand with being self relient and that the entire community can enj...
lief-orania.co.za
Orania Fasiliteite en Aktiwiteite
http://www.lief-orania.co.za/aktiwiteite.php
Orania Fasiliteite en Aktiwiteite. Orania is in die Noordkaap-provinsie, 164 kilometer van Kimberley en 240 kilometer vanaf Bloemfontein. Die dorp is geleë aan die oewer van die Oranjerivier en word omring deur uitgestrekte karooveld. Die Oranjerivier vloei hier taamlik wyd en dit bied ideale omstandighede vir watersport. Orania het lieflike sonsondergange en snags kan sterrekykers die onbesoedelde hemelruim bespied. Rotsgravure is volop in die koppies rondom Orania. Daar is gravure wat tot so ver as...
lief-orania.co.za
Orania Beweging
http://www.lief-orania.co.za/oraniabeweging.php
Beweging is n Afrikaanse kultuurpolitieke beweging wat hom beywer vir die herstel van die Afrikaner se vryheid in n eie, demokratiese Republiek wat ingerig word op grond van Christelike waardes en oortuigings en wat die toepaslike vorm en mate van selfstandigheid in verhouding tot ander staatseenhede nastreef. Kontak Orania Beweging gedurende kantoorure by 053 207 0062 of stuur 'n epos na inligting@orania.co.za. Die werksaamhede van die. Die kantoor beskik oor n omvattende databasis, administratiewe en f...
lief-orania.co.za
Die ou Karooplaas Winkelsentrum
http://www.lief-orania.co.za/karooplaas.php
Die Ou Karooplaas Winkelsentrum. N Pragtige nuwe ontwikkeling in Orania. Meer oor Ou Karooplaas. Entrepreneurs Quintin en Rozanne Diederichs woon al sedert 2010 in. Hulle het baie nuwe sakeondernemings kom vestig en hul nuutste projek, nl. Die ou Karooplaas Winkelsentrum, is een van die streek se mooiste ontwikkelings. Die pragtige Karoo-argitektuurstyl dien as basis vir die ontwikkeling wat reg langs die R369, by die ingang van. Ontvang die Vlamvat Nuusbrief. Orania Oewerhotel en Spa.
lief-orania.co.za
Orania Restaurante
http://www.lief-orania.co.za/restaurante.php
Orania se restaurante bied hoë gehalte disse met vriendelike diens in jou taal! Geniet n romantiese kerslig aandete op die oewer van die Oranjerivier of geniet die vars gebak by De Plaaswerf dat jy lekker gaan eet in. Is n uitgemaakte saak. Kontak Plaaswerf: 082 497 0531. Kontak Prima Pizza: 076 943 2214. Oewer Restaurant is een van die beste restaurante in die Bo-Karoo. Die restaurant is geleë op die oewer van die Oranjerivier en bied heerlike kos en 'n groot houtdek tussen skaduryke inheemse bome w...