ORANIAOKP.CO.ZA
Die Ou Karooplaas Winkelsentrum OraniaKom besoek gerus ons intieme Karoo-styl winkelsentrum in Orania.
http://oraniaokp.co.za/
Kom besoek gerus ons intieme Karoo-styl winkelsentrum in Orania.
http://oraniaokp.co.za/
TODAY'S RATING
>1,000,000
Date Range
HIGHEST TRAFFIC ON
Saturday
LOAD TIME
0.7 seconds
PAGES IN
THIS WEBSITE
3
SSL
EXTERNAL LINKS
14
SITE IP
192.232.218.142
LOAD TIME
0.719 sec
SCORE
6.2
Die Ou Karooplaas Winkelsentrum Orania | oraniaokp.co.za Reviews
https://oraniaokp.co.za
Kom besoek gerus ons intieme Karoo-styl winkelsentrum in Orania.
oraniaokp.co.za
Winkels by Die Ou Karooplaas
http://www.oraniaokp.co.za/winkels.php
Winkels by Die Ou Karooplaas. Ou Karooplaas Sentrum bestaan uit sewe sakepersele, twee badkamers, 'n ruim kombuis, drie store, tradisionele Karoo-tuine, kuier areas met pragtige hout tafels en 'n groot parkeerterrein. Kontak ons. Vir meer inligting oor ons huurders en beskikbare winkelspasie. Die ou Karooplaas (Edms.) Bpk. E-pos: kontak@oraniaokp.co.za. Webwerf ontwerp deur QD. Besoek gerus lief-orania.co.za. En oraniatoere.co.za.
Sterreland Filmteater Orania
http://www.oraniaokp.co.za/sterreland.php
Sterreland en Prima Pizza. Ou Karooplaas spog met die streek se enigste filmteater. Die 32-sitplek privaat teater is toegerus met 'n puik klankstelsel en gemaklike houtmeubels wat netjies pas by die tema van die sentrum. Ons bied daaglikse vertonings en het ook 'n gewilde videowinkel-afdeling met honderde DVD's op ons rakke. Al die nuutste Afrikaanse films, Hollywood treffers en 'n groot verskeidenheid internasionale films is nou beskikbaar by Sterreland. En oraniatoere.co.za.
Kontak ons
http://www.oraniaokp.co.za/kontak.php
Klik om te vergroot. Vind ons op FACEBOOK. Maak asb seker dat u al die velde gemerk met 'n. Invul om te verseker dat u boodskap gestuur word. Naam en van *. Dorp/Stad waar u woon :. Die ou Karooplaas (Edms.) Bpk. E-pos: kontak@oraniaokp.co.za. Webwerf ontwerp deur QD. Besoek gerus lief-orania.co.za. En oraniatoere.co.za.
TOTAL PAGES IN THIS WEBSITE
3
Orania - Waar Afrikaners leef | Orania - Home of the Afrikaner people
http://www.lief-orania.co.za/index.php
Orania - waar Afrikaners lééf! Welkom by Lief-Orania, die Afrikanertuiste se eie aanlyn gemeenskap- en besigheidsportaal! Vind uit waarom soveel Afrikaners betrokke raak by Orania, wat alles aangaan in ons gemeenskap. En snuffel gerus deur ons besigheidsgids. Vir meer inligting m.b.t. ekonomiese bedrywighede en beleggingsgeleenthede op Orania. Mense wat nog nie hervestig het nie, maar wel deel is van die gemeenskap deur hul betrokkenheid by Orania. Orania word gekenmerk deur sy skoon omgewing en die gasv...
Orania Verblyf
http://www.lief-orania.co.za/verblyf.php
Spesiale aanlyn aanbod: slegs R 450 per persoon per nag! Voltooi die besprekingsvorm hieronder. Orania Oewerhotel en Spa. Oewerhotel en Spa is geleë op die boomryke oewer van die Oranjerivier in die pragtige Bo-Karoo. Die hotel bied 12 stylvol versierde kamers met en-suite-badkamers. Die idilliese ligging is perfek vir 'n ontspanne wegbreekkans vir die gesin, asook 'n romantiese ontsnapping saam met die spesiale persoon in jou lewe. Selfsorg eenhede is beskikbaar op aanvraag. Die vier familiekamers is id...
Orania Gemeenskap
http://www.lief-orania.co.za/gemeenskap.php
Vra gerus vir die mense op Orania wie hulle is en jy sal hoor: "Ons is Oraniërs! Daar is min gemeenskappe wat so trots is op hul identiteit, ideale en omgewing soos dié van. Daar heers n unieke gees van solidariteit onder Oraniërs mense is hardwerkend, vriendelik en ontvang besoekers altyd met ope arms. Op Orania tel die klein dingetjies nog. Is n gemeenskap wat bestaan uit mense wat vir mekaar omgee. Jonk en oud, almal help mekaar en werk saam om ons gemeenskaplike ideale en strewes te verwesenlik.
Orania Ope
http://www.lief-orania.co.za/gholftoer.php
Die Orania Ope Gholftoer. Donderdag 24 September tot Maandag 28 September 2015 (langnaweek). Die Orania Ope was spontaan in die lewe geroep toe 'n paar vriende van Orania in 2011 besluit het om 'n vriendskaplike gholftoernooi by die pragtige 18-putjie (syfer 72) Magersfontein Memorial Gholfklub, net duskant. In latere jare het ons die tradisie voortgesit en die groep het gegroei tot 24 spelers, waarvan 'n hele paar mense spesiaal van so ver as Pretoria en selfs Kaapstad af gekom het om deel te neem.
Orania Fasiliteite en Aktiwiteite
http://www.lief-orania.co.za/aktiwiteite.php
Orania Fasiliteite en Aktiwiteite. Orania is in die Noordkaap-provinsie, 164 kilometer van Kimberley en 240 kilometer vanaf Bloemfontein. Die dorp is geleë aan die oewer van die Oranjerivier en word omring deur uitgestrekte karooveld. Die Oranjerivier vloei hier taamlik wyd en dit bied ideale omstandighede vir watersport. Orania het lieflike sonsondergange en snags kan sterrekykers die onbesoedelde hemelruim bespied. Rotsgravure is volop in die koppies rondom Orania. Daar is gravure wat tot so ver as...
Orania Beweging
http://www.lief-orania.co.za/oraniabeweging.php
Beweging is n Afrikaanse kultuurpolitieke beweging wat hom beywer vir die herstel van die Afrikaner se vryheid in n eie, demokratiese Republiek wat ingerig word op grond van Christelike waardes en oortuigings en wat die toepaslike vorm en mate van selfstandigheid in verhouding tot ander staatseenhede nastreef. Kontak Orania Beweging gedurende kantoorure by 053 207 0062 of stuur 'n epos na inligting@orania.co.za. Die werksaamhede van die. Die kantoor beskik oor n omvattende databasis, administratiewe en f...
Die ou Karooplaas Winkelsentrum
http://www.lief-orania.co.za/karooplaas.php
Die Ou Karooplaas Winkelsentrum. N Pragtige nuwe ontwikkeling in Orania. Meer oor Ou Karooplaas. Entrepreneurs Quintin en Rozanne Diederichs woon al sedert 2010 in. Hulle het baie nuwe sakeondernemings kom vestig en hul nuutste projek, nl. Die ou Karooplaas Winkelsentrum, is een van die streek se mooiste ontwikkelings. Die pragtige Karoo-argitektuurstyl dien as basis vir die ontwikkeling wat reg langs die R369, by die ingang van. Ontvang die Vlamvat Nuusbrief. Orania Oewerhotel en Spa.
Orania Restaurante
http://www.lief-orania.co.za/restaurante.php
Orania se restaurante bied hoë gehalte disse met vriendelike diens in jou taal! Geniet n romantiese kerslig aandete op die oewer van die Oranjerivier of geniet die vars gebak by De Plaaswerf dat jy lekker gaan eet in. Is n uitgemaakte saak. Kontak Plaaswerf: 082 497 0531. Kontak Prima Pizza: 076 943 2214. Oewer Restaurant is een van die beste restaurante in die Bo-Karoo. Die restaurant is geleë op die oewer van die Oranjerivier en bied heerlike kos en 'n groot houtdek tussen skaduryke inheemse bome w...
TOTAL LINKS TO THIS WEBSITE
14
www.oraniagrowthfund.com
This Web page parked FREE courtesy of SuperCheapDomains.com. Search for domains similar to. Is this your domain? Let's turn it into a website! Would you like to buy this. Find Your Own Domain Name. See our full line of products. Easily Build Your Professional Website. As low as $4.99/mo. Call us any time day or night .
Orania Oewerhotel en Spa
Sluit aan by die Orania Vakansieklub. En kom geniet 'n unieke volkseie ervaring vir 'n appel en 'n ei! Bly op hoogte van al ons spesiale aanbiedinge en ontvang interessante nuus vanuit Orania. En teken ook in om ons toekomstige nuusbriewe te ontvang. Spesiale aanbiedinge vir aanlyn besprekings. Bespreek 3 of meer nagte gedurende hierdie tydperk en ontvang gratis halfuur behandeling by die asemrowende Orania Rivier Spa! Meld verwysing 'gratis spa' wanneer u bespreek. Rivier Spa bied 'n wye reeks behandeli...
WELKOM BY ORANIA
Kopiereg font 2013 oraIT. Alle regte voorbehou. Ontwerp en Huisvesting deur oraIT, ORANIA VERBLYF.
Blogue de oraniaise - Blogue de l'algerienne - Skyrock.com
Mot de passe :. J'ai oublié mon mot de passe. Plus d'actions ▼. S'abonner à mon blog. A u gré du temps! Vendredi 30 août 2013 07:28. Création : 29/08/2013 à 18:10. Mise à jour : 13/04/2015 à 13:22. Blogue de l'algerienne. 1576;كم تزداد صفحتى اشراقا وتسمو حروفى ابداعا. N'oublie pas que les propos injurieux, racistes, etc. sont interdits par les conditions générales d'utilisation de Skyrock et que tu peux être identifié par ton adresse internet (23.21.86.101) si quelqu'un porte plainte. Ou poster avec :.
Roelien de Klerk – Goudsmid & Juwelier
ROELIEN DE KLERK AKADEMIE. UNIKE ONTWERPE VOLGENS JOU SMAAK. Dit is reeds 15 jaar gelede wat ek my in die beroep van Goudsmid begewe het. Met ongelooflike pret, sukses en bevrediging. Na jare se ervaring het ek begin spesialiseer in n eie styl. Ek hou daarvan om met goud en silwer te werk en in kombinasie daarvan. Daarmee saam kombineer ek graag egte stene en pêrels. Oor jare het kliënte my en my span geinspireer en die horison dikwels gelig. Sonder om met uniekheid in te boet.
Die Ou Karooplaas Winkelsentrum Orania
Die ou Karooplaas Winkelsentrum open binnekort. Die ou Karooplaas is 'n intieme Karoo-styl winkelsentrum wat in Orania se ontvangsgebied ontwikkel word. Met sy perfekte ligging langs die besige R369, vorm die sentrum deel van 'n groter inisiatief om die dorp se ontvangsgebied en SBD te ontwikkel. Ons konsep is uniek in die sin dat gevestigde besighede betrokke is by die ontwikkeling van Die ou Karooplaas Winkelsentrum terwyl nuwe trekpleisters geskep word om die bestaande kliëntebasis uit te brei.
Orania – Die Mooiste Dorp | Orania is een van die mooiste dorpie's in die Noord Kaap. Ek wil graag he die gemeenskap moet almal wat enige informasie of fotos aangaande die dorp het met ons deel.
Orania – Die Mooiste Dorp. Orania is een van die mooiste dorpie's in die Noord Kaap. Ek wil graag he die gemeenskap moet almal wat enige informasie of fotos aangaande die dorp het met ons deel. Augustus 9, 2011. Welkom in die Afrikanertuiste! Langs die dig beboste oewer van die Oranjerivier, tussen die koppies en uitgestrekte velde van ’n sprokieswêreld Karoolandskap, wag ‘n unieke ervaring op die besoeker in die hartland van die Afrikaner. Besoek Orania in styl. Die pragtige Orania Oewerhotel en Spa is ...
Fabricación y venta de muebles modernos
Bienvenidos a Oranias Muebles. Somos fabricantes de muebles a medida. Ofreciéndoles distintas posibilidades para sus ambientes. La trayectoria de 55 años avalan la calidad de nuestros diseños. Comprometidos en la seriedad y garantía con nuestros clientes. Adelante estamos a su disposición. Ahora podes comprar On Line. DHW - Diseño Web.
Blog de oraniato - didou ;) - Skyrock.com
Mot de passe :. J'ai oublié mon mot de passe. 90: : : : style i love people. Mise à jour :. Abonne-toi à mon blog! N'oublie pas que les propos injurieux, racistes, etc. sont interdits par les conditions générales d'utilisation de Skyrock et que tu peux être identifié par ton adresse internet (54.145.69.42) si quelqu'un porte plainte. Ou poster avec :. Retape dans le champ ci-dessous la suite de chiffres et de lettres qui apparaissent dans le cadre ci-contre. Posté le vendredi 30 avril 2010 06:12. N'oubli...
Orania Akkommodasie | Vakansieoord verblyf in Orania
Welkom by Orania Toere en Verblyf! Ons bied afslag tariewe op verblyf in Orania en reel gratis begeleide toere vir al ons kliënte wat vir die eerste keer Orania besoek. U kan ook spa en restaurant besprekings hier, direk vanaf ons webwerf, maak. Ons help graag met meer inligting in verband met besienswaardighede in en om Orania, eiendom in Orania en pret aktiwiteite vir die hele gesin. En vryafrikaner.co.za.
Handbags Bags Totes Clutches Wallets | OraniaZana Handbags
SOCIAL ENGAGEMENT