sonjasstuff.blogspot.com
Sonja's Stuff: February 2009
http://sonjasstuff.blogspot.com/2009_02_01_archive.html
Monday, February 9, 2009. Die face book ding en Woes. Sjoe, dankie tog my eksamens is verby! Nog nooit in my lewe het ek so hard geleer vir 'n eksamen nie! Arme Ian en die kinders! Maar nou ja, dit is verby en ek begin die jaar nou eers - in Februarie, net betyds vir my verjaardag so, laat die persente inrol dankie! OK, Ek sal nie, maar wat is die punt? Nou ja, dis al, ek sal nou-nou kyk of ek kan foto's laai, intussen mooi loop julle almal. Posted by Sonja van der Vyver. Subscribe to: Posts (Atom).
taragompies.blogspot.com
Taragompies: August 2007
http://taragompies.blogspot.com/2007_08_01_archive.html
Vanoggend het Mia die grootste pakslae van haar lewe gekry! Sy het Zelda se pinkie amper af gebyt! Ek was so geskok. Toe ek haar klaar pak gegee het, het ek gevra hoekom sy dit gedoen het. Haar onskuldige antwoord :". Dit was nie ek nie - die tand (en sy wys so na haar tande) het Zellie gebyt". Haar hart was baie seer omdat sy pak gekry het. Dit was die eerste keer dat sy geniepsig was teenoor haar sussie. Zelda het seker vir 'n uur gehuil! Die merk was duidelik vir omtrent 'n half uur. Wel soos julle se...
taragompies.blogspot.com
Taragompies: Uiteidelik weer bietjie nuus !
http://taragompies.blogspot.com/2009/08/uiteidelik-weer-bietjie-nuus.html
Uiteidelik weer bietjie nuus! Sjoe Mamma het ons verloor op die Internet! Daar het al soveel gebeur vandat Mamma laas geskryf het. Mia is nou in die groot klas by die kleuterskool en leer gedurig nuwe rympies wat dan baie ywerig opgesê word! Zelda is 'n regte klein kekkelbek! Sy praat soos 'n regte papegaaitjie agter Mia aan. Nou moet ons eers bietjie ernstige nuus oordra - dit sal seker help om daaroor te gesels. Subscribe to: Post Comments (Atom). Uiteidelik weer bietjie nuus! View my complete profile.
taragompies.blogspot.com
Taragompies: August 2009
http://taragompies.blogspot.com/2009_08_01_archive.html
Uiteidelik weer bietjie nuus! Sjoe Mamma het ons verloor op die Internet! Daar het al soveel gebeur vandat Mamma laas geskryf het. Mia is nou in die groot klas by die kleuterskool en leer gedurig nuwe rympies wat dan baie ywerig opgesê word! Zelda is 'n regte klein kekkelbek! Sy praat soos 'n regte papegaaitjie agter Mia aan. Nou moet ons eers bietjie ernstige nuus oordra - dit sal seker help om daaroor te gesels. Subscribe to: Posts (Atom). Uiteidelik weer bietjie nuus! View my complete profile.
sonjasstuff.blogspot.com
Sonja's Stuff: September 2008
http://sonjasstuff.blogspot.com/2008_09_01_archive.html
Monday, September 22, 2008. Hierdie is uit 'The heart in exile'. Ek soek iets om voor te lees vir my drama klas se 'poetry' aand by 'n kunskafee. Maar sover se Sam, my drama teacher, dat alles wat ek kies te 'oud en donker' (! Is More sal ek hierdie twee saamvat en hoor. There is no road home. For home is where the heart is. Voyagers, we carry. Our journeys within us. Privateers,. We run before a fickle wind. Each day defines a course; its fixed. Imperative. Out on the jet. Sour water under creaking stars.
sonjasstuff.blogspot.com
Sonja's Stuff: October 2008
http://sonjasstuff.blogspot.com/2008_10_01_archive.html
Thursday, October 23, 2008. I did her last year and she is hanging at a gallery at the moment, but I really think she is not selling because she wants to be on my wall! Posted by Sonja van der Vyver. Wednesday, October 22, 2008. This blog is actually not about the kids - they have their own blog and I have a life too (albeit sometimes hard to find! However, I just couldn't resist these photo's of Ian and Savuti as it so beautifully portray just what a wonderful dad Ian is. Posted by Sonja van der Vyver.
taragompies.blogspot.com
Taragompies: Uiteindelik Wil Zelda Loop!
http://taragompies.blogspot.com/2008/04/uiteindelik-wil-zelda-loop.html
Uiteindelik Wil Zelda Loop! En so word alle kindertjies groot. Ons jongste het so 2 weke terug ernstig begin loop, nou is dit 'n groot speletjie. Dit het begin met 2 tree en is nou al op so 5 na 6 treetjies op 'n slag. Sy loop al in die gang af - lekker lang oefenplek vir daardie ywerige beentjies. Hoop julle het almal 'n geweldige dag! Subscribe to: Post Comments (Atom). Uiteindelik Wil Zelda Loop! View my complete profile.
taragompies.blogspot.com
Taragompies: Zelda se Verjaarsdag!
http://taragompies.blogspot.com/2008/03/zelda-se-verjaarsdag.html
Skies ek vat solank om als op te dateer, maar uiteindelik is ek hier. Zelda het 2 Maart al haar 1ste verjaarsdag gehad, ons het nie hierdie jaar regtig partytjie gehou nie. Haar neefie Damien het uit Frankryk uit hier kom kuier toe hou ons net 'n klein partytjie vir hulle Damien het die 1ste Maart 7 geword. Heel links is Kilian, Die lang seuntjie is Damien, voor staan Mia, die lang dogtertjie is Elda, voor haar staan Tineke en ek is die fraaie meisie wat op die kant sit! Liefde vir jul almal! Ek is mal o...
kendrameiring.blogspot.com
Kendra's World: March 2011
http://kendrameiring.blogspot.com/2011_03_01_archive.html
This blog was created to be the story of a special needs baby and her journey through life. Now it is the journey of her mother coming to terms with her loss. Thursday, March 24, 2011. 5 years ago life as we knew it ended. We miss you, little angel. Links to this post. Subscribe to: Posts (Atom). View my complete profile. McCarthy Micro Preemie Blog. The story of Holland and Eden. My Beloved Monster and Me. Second chance - Alida. Other Blogs I read. Miscarriage, Stillbirth, and Infant Loss Blog Directory.
kendrameiring.blogspot.com
Kendra's World: Happy birthday angel girl
http://kendrameiring.blogspot.com/2012/04/happy-birthday-angel-girl.html
This blog was created to be the story of a special needs baby and her journey through life. Now it is the journey of her mother coming to terms with her loss. Monday, April 23, 2012. Happy birthday angel girl. Happy birthday my sweet little angel. Your mommy, daddy and brothers miss you big time. I wish I knew what you would have looked like now and how the syndrome would have affected you. Well, I hope you're having a party with the other little angels that are with you. View my complete profile.