pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: Genesis 1-11
http://pienkzuit.blogspot.com/2007/01/genesis-1-11.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Tuesday, January 16, 2007. Ek het onlangs weer 'n slag Genesis van voor af begin lees. Hoofstukke 1 tot 11 het my baie aan die dink gesit, oor waar die verhale vandaan kom, en hoeveel daarvan letterlik so gebeur het. En wat van dele soos Genesis 6 (hierdie kom uit die ou vertaling):. TOE die mense op die aarde begin vermeerder en daar vir hulle dogters gebore is,. Genesis 10: 20-27 (Noga en ...
pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: Letterlik of figuurlik
http://pienkzuit.blogspot.com/2007/01/letterlik-of-figuurlik.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Monday, January 22, 2007. As dit te klein is om te lees, click daarop om die oorspronklike te sien. 23 January, 2007 08:40. THAT IS SO FRIGGIN BRILLIANT! 24 January, 2007 10:25. Subscribe to: Post Comments (Atom). Dorothy's case of nerves. Maeree vra: wie gee tog om? Do Kwang mediteer oor slapende honde. Psigioot in die skemerdonker. N Trui vir dorothy. Tshepo Legodi maak uit.
pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: Grotman
http://pienkzuit.blogspot.com/2007/02/grotman.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Wednesday, February 07, 2007. Maeree se post oor 'n grotfliek. Het my laat dink aan hierdie webblad. Waarop ek 'n paar jaar terug afgekom het. Dis beskryf hoe 'n man genaamd Ted saam met 'n vriend van hom 'n grot ontdek. Dit raak nogal freaky na die einde toe. Subscribe to: Post Comments (Atom). Dorothy's case of nerves. Maeree vra: wie gee tog om? Do Kwang mediteer oor slapende honde.
skemerdonker.blogspot.com
Skemerdonker: February 2006
http://skemerdonker.blogspot.com/2006_02_01_archive.html
Tuesday, February 28, 2006. Die robot, die haardroër en die koihaai. Nadat ons gesmul het aan "Beef Noodles" (hulle naam vir lasagne) en Julia en Nelie 'n nat babahondjie met 'n haardroer beetgekry het, het ons spa scouting gaan doen. Ons kom toe op 'n heerlike en billike spa af met 'n uitsig oor die mistige vallei en ons het in daai water gesit en gemmertee drink tot ons oumenshande gekry het. Die vis is oor 'n meter lank en lyk soos 'n klein haai. Soek vir die grys een regsbo. Posted by lolla @ 9:00 PM.
skemerdonker.blogspot.com
Skemerdonker: January 2006
http://skemerdonker.blogspot.com/2006_01_01_archive.html
Saturday, January 21, 2006. Chinese Nuwejaar is om die draai (die 29ste Januarie hierdie jaar om presies te wees), en dit beteken net een ding.vakansie! Mense gee vir mekaar geskenke soos rooi koeverte vol geld, kos en ander lekkernye. Families kom bymekaar en sien kans om 11 ure in 'n verkeersknoop te sit om by 'n plek net 3 ure ver uit te kom. Posted by lolla @ 8:14 AM. Friday, January 20, 2006. Buite my werksplek geneem, so ek vermoed dis dalk een van die onderwyseresse s'n. Posted by lolla @ 12:05 AM.
skemerdonker.blogspot.com
Skemerdonker: December 2005
http://skemerdonker.blogspot.com/2005_12_01_archive.html
Monday, December 26, 2005. My student se boklam en ander observasies. Klein muisies met groot ore. Noddy (ek sien 'n naamverandering in sy toekoms). Hanslam se kind het spesiaal aangetrek vir die geleentheid. Posted by lolla @ 3:41 PM. Saturday, December 24, 2005. My kersboodskap is hier. Posted by lolla @ 12:07 PM. Thursday, December 22, 2005. Posted by lolla @ 10:13 PM. In my soeke na 'n breipatroon vir 'n mus het ek op die volgende afgekom. Raai asseblief wat dit is. Posted by lolla @ 7:48 AM. Eers 'n...
skemerdonker.blogspot.com
Skemerdonker: November 2005
http://skemerdonker.blogspot.com/2005_11_01_archive.html
Wednesday, November 30, 2005. O aarde dit bewe. Ek is vanoggend weereens wakker geskud deur my bed wat heen en weer wieg (my matras is op die grond), en al waaraan ek kon dink is dat my wekker eers oor 16 minute sou afgaan en ek nog kon slaap. Ek is deesdae so gedesentiseer oor aardbewings dat ek nie eers meer vir die naaste deurkosyn hardloop nie, maar eerder wonder of mens toilet toe kan gaan terwyl daar 'n aardbewing aan die gang is. Posted by lolla @ 7:53 AM. Thursday, November 24, 2005. Die groepie ...
voetstoots.blogspot.com
Voetstoots van Tonder: March 2006
http://voetstoots.blogspot.com/2006_03_01_archive.html
Sunday, March 26, 2006. Ich bin ein Barcelona-er! Hoekom was ek so verskriklik bly na Chelsea se onlangse nederlaag in die Kampioenskapsliga-wedstryd teen Barcelona? En weer, tien dae gelede, toe die Manne in Blou verloor het teen hulle bure van Fulham? Waarom het ek so lekkergekry toe ek na die tyd vaskyk in Jose Mourinho se onvriendelike gesiggie, selfs suurder as gewoonlik soos die baba-beer wie se warm pap so pas van hom afgevat is? Later het ek agtergekom dat al wat leef en beef om my skree vir een ...