skryfbehoeftes.net
Kakamas Skryfbehoeftes
Your browser is not capable of displaying frames.
skryfblok-koreaans.blogspot.com
Ek en Koreaans in Afrikaans
Ek en Koreaans in Afrikaans. Friday, 29 April 2011. Ek dink hierin lê die sukses van 'n ekstra taal aanleer - wanneer jy dit met sukses gebruik, motiveer dit jou om dit nog meer te gebruik en meer te leer. Dis daardie gevoel van suksesvolle toepassing wat 'n mens motiveer om aan te hou. Ondanks my Koreaans nog baie beperk en elementêr is, is dit lekker om die bietjie vermoë wat ek wel het, uit te toets. Sunday, 20 March 2011. Alternatiewelik kan 'n mens seker Hangeulplakkers koop wat jy op jou sleutelbor...
skryfblok.blogspot.com
skryfblok
Saturday, 25 July 2015. Dit voel aanmatig om myself 'n kunstenaar te noem. Terug by my behoefte aan kuns maak: 'n Paar weke gelede luister ek na 'n uitmuntende preek deur Greg Boyd wat een van daardie oomblikke-van-verheldering ("enlightenment") vir my ingehou het. Die preek handel oor die Skeppingsnarratief:. So are we supposed to be statues of God? Actually, in a manner of speaking, yes! Ek raai dit beslis aan. Jy kan dit hier aflaai en luister. Vir my is die antwoord wanneer ek teken. Wanneer ek b...
skryfe.com
Default Web Site Page
If you are the owner of this website, please contact your hosting provider: webmaster@skryfe.com. It is possible you have reached this page because:. The IP address has changed. The IP address for this domain may have changed recently. Check your DNS settings to verify that the domain is set up correctly. It may take 8-24 hours for DNS changes to propagate. It may be possible to restore access to this site by following these instructions. For clearing your dns cache.
skryfgeheime.com
Welkom - Skryfgeheime-skryfskool, Suid-Afrika
Gratis vir kinders (en kraaie). S kryf in vir 'n kursus en. Vorder van idee tot publikasie. Terugvoer op jou skryfwerk binne 7 dae. Afrikaanse studiemateriaal met 'n logiese opbou: van die vind van 'n. Idee tot en met voorlegging van jou voltooide manuskrip aan 'n geskikte uitgewer of tydskrif. Undige, persoonlike terugvoer BINNE SEWE DAE nadat jy 'n werkstuk. Ingestuur het, sowel as hulpmiddels, tegnieke en voorstelle om jou kreatiwiteit te stimuleer. Lees meer oor ons kursusse . Kry jou boek op die rak.
skryfgoed.blogspot.com
SKRYFGOED
Sunday, 9 September 2012. Gedig vir Moeder Aarde. Van al wat leef en beef. Die telg se gil,. 8216;n motvlerk wat tril,. En in gebed op gode gil. Op hierdie planeet van ons. Links to this post. Saturday, 8 September 2012. 8216;N OGGEND VIR KOFFIE. Land voor die rekenaar vanoggend, met my lang beker koffie - gelukkig met 'n dekseltjie. Want ek klap hom in die lug in, gryp hom terug, sit hom neer en klap hom nog 'n keer. Vang hom wragtag weer. Nou het ek éérs koffie nodig. Ek sien die ogies is styf toegknyp...
skryfgoed.wordpress.com
skryfgoed | my skryfgoed, gedigte, briewe ens…
My skryfgoed, gedigte, briewe ens…. Skryfgoed, skryfgoeters, gedigte, briewe, gedagtes. Oupa Jan Harm Labuschagne is vandag oorlede – toe skryf ek dit namens hom…totsiens Oupa Jan…. Mei 16, 2015. Dag sê aan julle almal,. Die jaar is 20-15. N dekade lank al is my oë se petrol op. Die afgelope 3 jaar wou my bene nie meer nie. Van geswelde water bene kan jy my niks vertel nie. Lankal is die blokkiesraaisels leeg en vol stof. My kleinkinders raak al grys. My agter-kleinkinders het al baard. My bene vol water.
skryfinafrikaans.wordpress.com
riarichards's Blog
It seems we can’t find what you’re looking for. Perhaps searching can help. Blog at WordPress.com. Create a free website or blog at WordPress.com.
skryfjouskryf.blogspot.com
skryf jou skryf
N mengelmoes van almal se skrywe. gooi asb jou mooi mooi afrikaanse skryfgoed hierso - dis nou as jy nie geld vra nie. Monday, January 5, 2009. Hoe sit jy jou gevoelens om in woorde. Gee dit dan akkoorde? Hoe ontbloot jy jou siel? Vir almal om te sien. Ek soek die woorde. Soek dit in my kop se boorde. Maar niks kom te voorskyn. Die tong het verdwyn. Hoe begin ek pyn op papier sit? Hoe skryf ek dit swart of wit? Dis tog onmoontlik om te verwag. Te veel vir my om te vermag. Woordeloos, stemloos,.