skryfgoed.blogspot.com skryfgoed.blogspot.com

skryfgoed.blogspot.com

SKRYFGOED

A blog featuring Afrikaans writing by artist Susan Kemp, of the Langkloof, and other authors. South African ex-patriots will feel right at home here.

http://skryfgoed.blogspot.com/

WEBSITE DETAILS
SEO
PAGES
SIMILAR SITES

TRAFFIC RANK FOR SKRYFGOED.BLOGSPOT.COM

TODAY'S RATING

>1,000,000

TRAFFIC RANK - AVERAGE PER MONTH

BEST MONTH

December

AVERAGE PER DAY Of THE WEEK

HIGHEST TRAFFIC ON

Tuesday

TRAFFIC BY CITY

CUSTOMER REVIEWS

Average Rating: 4.3 out of 5 with 15 reviews
5 star
8
4 star
4
3 star
3
2 star
0
1 star
0

Hey there! Start your review of skryfgoed.blogspot.com

AVERAGE USER RATING

Write a Review

WEBSITE PREVIEW

Desktop Preview Tablet Preview Mobile Preview

LOAD TIME

1.2 seconds

FAVICON PREVIEW

  • skryfgoed.blogspot.com

    16x16

  • skryfgoed.blogspot.com

    32x32

  • skryfgoed.blogspot.com

    64x64

  • skryfgoed.blogspot.com

    128x128

CONTACTS AT SKRYFGOED.BLOGSPOT.COM

Login

TO VIEW CONTACTS

Remove Contacts

FOR PRIVACY ISSUES

CONTENT

SCORE

6.2

PAGE TITLE
SKRYFGOED | skryfgoed.blogspot.com Reviews
<META>
DESCRIPTION
A blog featuring Afrikaans writing by artist Susan Kemp, of the Langkloof, and other authors. South African ex-patriots will feel right at home here.
<META>
KEYWORDS
1 skryfgoed
2 pages
3 tuisblad
4 gasskrywers
5 o aarde
6 hierdie planeet gons
7 stel jou voor
8 die magtige dreuning
9 en skuiling weef
10 hoe ver weergalm
CONTENT
Page content here
KEYWORDS ON
PAGE
skryfgoed,pages,tuisblad,gasskrywers,o aarde,hierdie planeet gons,stel jou voor,die magtige dreuning,en skuiling weef,hoe ver weergalm,en alles tussen in,wat in verwildering,aan gorrels ruk,posted by,susan kemp,no comments,email this,blogthis,bure,geraas
SERVER
GSE
CONTENT-TYPE
utf-8
GOOGLE PREVIEW

SKRYFGOED | skryfgoed.blogspot.com Reviews

https://skryfgoed.blogspot.com

A blog featuring Afrikaans writing by artist Susan Kemp, of the Langkloof, and other authors. South African ex-patriots will feel right at home here.

INTERNAL PAGES

skryfgoed.blogspot.com skryfgoed.blogspot.com
1

SKRYFGOED: VROUEDAG

http://skryfgoed.blogspot.com/2012/08/nasionale-vrouemaand.html

Monday, 6 August 2012. Jongvroudag, vrouedag, ouvroudag. Elke geslag vroue vier dit anders. Jy het nie altyd tyd vir vrouedag nie. Laas het die agste Augustus al aangebreek, toe het ek nog nie eens daarby uitgekom om ietsie oor Wêreldvrouedag te skryf nie. Altyd besig, besig. Toe het ons uiteenlopende idees gehad van wat 'n lekker verjaarsdag behels het. Vir een was dit toe ook koek en tee, vir ‘n ander was dit ‘n hoed vol giggelkruid, vir ‘n ander ‘n bottel sjampanje (vir par...Nou begin jy eers regtig ...

2

SKRYFGOED: VOORSORG IS DIE MOEDER VAN BEPLANNING

http://skryfgoed.blogspot.com/2012/08/voorsorg-is-die-moeder-van-beplanning.html

Tuesday, 14 August 2012. VOORSORG IS DIE MOEDER VAN BEPLANNING. Wie is jou grootste vyand, vra my vriendin op haar webwerf. Uitstel en afstel, sê sy, en lig dit toe met die Engelse sinonieme uit die Reader’s Digest Complete Wordfinder: Procrastination: temporize, play for time, hesitate, dilly-dally, shilly-shally. Sy noem dit die aakligste kanker wat jou tyd, jou entoesiasme en, uiteindelik, jou sukses steel. Vir solank as ek my verstand het, sukkel ek daarmee, kla sy. Ons almal ken daai stryd. 8216;n M...

3

SKRYFGOED: SLANGPRAATJIES

http://skryfgoed.blogspot.com/2011/12/slangpraatjies.html

Wednesday, 4 January 2012. Ons het net begin ontspan, toe gewaar die tuinhulp 'n grote slang by die hek van die mense oorkant ons. Die het weer verdwyn, maar later tevoorskyn gekom onder 'n paar planke langs ons voordeur. Ons het duidelik nog te veel goed wat rondlê. Tydens gisternoggend se slangjag (ga, hier check ek eers by my voete onder die tafel! N malva" en "my nooi is. N malva". Ek was destyds nog te skaam om te praat, maar een van die mans het haar ingelig dat malva's slange weghou. Kobravleis ko...

4

SKRYFGOED: EK WORD 'N LIEDJIESKRYWER

http://skryfgoed.blogspot.com/2011/11/ek-word-n-liedjieskrywer.html

Saturday, 18 August 2012. EK WORD 'N LIEDJIESKRYWER. Ek is seker ek kan lirieke vir weskusliedjies skryf, besef ek een oggend op Velddrif. Ek lê vroeg die more en babbel met die honde en katte en my naaste wat nog baie deur die slaap is. So half wakker kan hy met hoogs vermaaklike bog vorendag kom. Ons maak rympies en vermaak onsself ten koste van ons dorp. Ons sing selfs. Gou het ons 'n lysie van moontlike liedjies. Ek sou graag wil werk aan 'n Velddrif-ballade - "Wie't my outboard gesteel? As die polis...

5

SKRYFGOED: Gasskrywers

http://skryfgoed.blogspot.com/p/gasskrywers.html

Tussen die lyne ingeskryf. Is my ma se geskiedenis:. Vriende van nou en toe. Soms dwarsweg en onalfabeties ingepas. Waar daar 'n hoek of spasie was. Deurgetrek, oorgeskryf en uitgebrei. Met elke geboorte, sterfte, huwelik of vertrek. Het sy aankomelinge, weggegaandes en nuutgevondes. Sekuur aangeteken en voorsien. Van datum, tyd en plek. Ek lees my ma se lewe. Uit die boekie, tannie soekie tannie minnie. Tannie bettie tannie naomi bel ek. Om hulle te verwittig. Van haar laaste vertrek. Die verkyker bring...

UPGRADE TO PREMIUM TO VIEW 5 MORE

TOTAL PAGES IN THIS WEBSITE

10

LINKS TO THIS WEBSITE

nanuschka.wordpress.com nanuschka.wordpress.com

I’m back, again! – Nanuschka's Blog

https://nanuschka.wordpress.com/2014/11/03/im-back-again

The story of my journey…. I’m back, again! Ok, I’m back, again (hopefully to STAY this time around! What can I say: life happens! We get busy, hours become days and weeks and before you know it, it’s been months and then you wipe out your eyes and there are only 60 (yes SIXTY! Days left of what has been a roller-coaster year or note. Out of cars and over scales – all of the above while stone-cold sober, I must add! My social calendar went from pretty much Zero last year to 1 day a week free (if I’m...

vullisblikke.wordpress.com vullisblikke.wordpress.com

Seep | Dion se gedagtes

https://vullisblikke.wordpress.com/seep

Sommige herinneringe hoort in vullisblikke, ander mag dalk weer die lig sien. Hierop sal jy inligting vind oor die gruwels van winkelseep en die glorie van jou eie natuurlike konkoksies prakseer. Hier is dalk herhalings van vorige poste op my hoofbladsy – deal with it. Cut and paste is baie makliker as oortik, ja? Aan met die seep! Wanneer laas het julle die geurig-onskuldige koekie seep in julle inkopie-mandjie omgedraai en gekyk na die bestandele daarin? In besonder, seep? My suster se kinders sowel as...

UPGRADE TO PREMIUM TO VIEW 1 MORE

TOTAL LINKS TO THIS WEBSITE

3

OTHER SITES

skryfblok.blogspot.com skryfblok.blogspot.com

skryfblok

Saturday, 25 July 2015. Dit voel aanmatig om myself 'n kunstenaar te noem. Terug by my behoefte aan kuns maak: 'n Paar weke gelede luister ek na 'n uitmuntende preek deur Greg Boyd wat een van daardie oomblikke-van-verheldering ("enlightenment") vir my ingehou het. Die preek handel oor die Skeppingsnarratief:. So are we supposed to be statues of God? Actually, in a manner of speaking, yes! Ek raai dit beslis aan. Jy kan dit hier aflaai en luister. Vir my is die antwoord wanneer ek teken. Wanneer ek b...

skryfe.com skryfe.com

Default Web Site Page

If you are the owner of this website, please contact your hosting provider: webmaster@skryfe.com. It is possible you have reached this page because:. The IP address has changed. The IP address for this domain may have changed recently. Check your DNS settings to verify that the domain is set up correctly. It may take 8-24 hours for DNS changes to propagate. It may be possible to restore access to this site by following these instructions. For clearing your dns cache.

skryfgeheime.com skryfgeheime.com

Welkom - Skryfgeheime-skryfskool, Suid-Afrika

Gratis vir kinders (en kraaie). S kryf in vir 'n kursus en. Vorder van idee tot publikasie. Terugvoer op jou skryfwerk binne 7 dae. Afrikaanse studiemateriaal met 'n logiese opbou: van die vind van 'n. Idee tot en met voorlegging van jou voltooide manuskrip aan 'n geskikte uitgewer of tydskrif. Undige, persoonlike terugvoer BINNE SEWE DAE nadat jy 'n werkstuk. Ingestuur het, sowel as hulpmiddels, tegnieke en voorstelle om jou kreatiwiteit te stimuleer. Lees meer oor ons kursusse . Kry jou boek op die rak.

skryfgoed.blogspot.com skryfgoed.blogspot.com

SKRYFGOED

Sunday, 9 September 2012. Gedig vir Moeder Aarde. Van al wat leef en beef. Die telg se gil,. 8216;n motvlerk wat tril,. En in gebed op gode gil. Op hierdie planeet van ons. Links to this post. Saturday, 8 September 2012. 8216;N OGGEND VIR KOFFIE. Land voor die rekenaar vanoggend, met my lang beker koffie - gelukkig met 'n dekseltjie. Want ek klap hom in die lug in, gryp hom terug, sit hom neer en klap hom nog 'n keer. Vang hom wragtag weer. Nou het ek éérs koffie nodig. Ek sien die ogies is styf toegknyp...

skryfgoed.wordpress.com skryfgoed.wordpress.com

skryfgoed | my skryfgoed, gedigte, briewe ens…

My skryfgoed, gedigte, briewe ens…. Skryfgoed, skryfgoeters, gedigte, briewe, gedagtes. Oupa Jan Harm Labuschagne is vandag oorlede – toe skryf ek dit namens hom…totsiens Oupa Jan…. Mei 16, 2015. Dag sê aan julle almal,. Die jaar is 20-15. N dekade lank al is my oë se petrol op. Die afgelope 3 jaar wou my bene nie meer nie. Van geswelde water bene kan jy my niks vertel nie. Lankal is die blokkiesraaisels leeg en vol stof. My kleinkinders raak al grys. My agter-kleinkinders het al baard. My bene vol water.

skryfinafrikaans.wordpress.com skryfinafrikaans.wordpress.com

riarichards's Blog

It seems we can’t find what you’re looking for. Perhaps searching can help. Blog at WordPress.com. Create a free website or blog at WordPress.com.

skryfjouskryf.blogspot.com skryfjouskryf.blogspot.com

skryf jou skryf

N mengelmoes van almal se skrywe. gooi asb jou mooi mooi afrikaanse skryfgoed hierso - dis nou as jy nie geld vra nie. Monday, January 5, 2009. Hoe sit jy jou gevoelens om in woorde. Gee dit dan akkoorde? Hoe ontbloot jy jou siel? Vir almal om te sien. Ek soek die woorde. Soek dit in my kop se boorde. Maar niks kom te voorskyn. Die tong het verdwyn. Hoe begin ek pyn op papier sit? Hoe skryf ek dit swart of wit? Dis tog onmoontlik om te verwag. Te veel vir my om te vermag. Woordeloos, stemloos,.

skryfmetlyf.co.za skryfmetlyf.co.za

Skryf met lyf | Mia Smit

skryfsels.wordpress.com skryfsels.wordpress.com

Skryfsels | Just another WordPress.com weblog

Just another WordPress.com weblog. November 15, 2009. Vir vriend Hein ‘n klein ode). Ou vriend van la Mancha. Met jou vyftigste wordinge. Wil ek vir jou skone Dulcinea. Met vars brieste in haar dye bied. En daarby ‘n duisend en een nagte van onwelvoeglikheid. Jitte mater en as ek kan) sommer ook. My boesmansmus opsit en kraaipoot swaai. En oom Paul se verlore ponde vir jou gaan soek. En voor jou deur kom neerlê uit groot waarderings. En al die saamgewamakery by drifte. Ko’ ou bokkapater! Maak vrede met v...