velddrifnews.blogspot.com
Velddrif News/Nuus: Velddrif verloor geliefde inwoner
http://velddrifnews.blogspot.com/2011/03/velddrif-verloor-geliefde-inwoner.html
Thursday, March 24, 2011. Velddrif verloor geliefde inwoner. As jy Prof Danie Schreuder se bydrae tot die mense in sy lewe, die samelewing en uiteindelik tot die wêreld en die toekoms kan meet, kan jy moontlik die omvang van die verlies wat sy dood meegebring het, bepaal. Maak 'n punt daarvan om ook die huldeblyk van Fourie Rossouw. Te lees. Sien die skakel na sy blog hieronder by "Comments"),. Prof Chris Reddy, bestuurder van OOPUS sedert Prof Schreuder se aftrede, sê hy streef daana om die oorspronklik...
velddrifnews.blogspot.com
Velddrif News/Nuus: DIE STOEP wink jou nader
http://velddrifnews.blogspot.com/2011/07/die-stoep-wink-jou-nader.html
Saturday, July 16, 2011. DIE STOEP wink jou nader. Die Stoep staan reg vir jou by Voortrekkerweg 137 in Velddrif. Die tafeldoeke is uitgeskud, die stoele reggedraai. dis Bergrivier Winterkarnaval hier. Die 50ste Bergrivier Kanomaraton eindig vandag hier en Velddrif sorg vir vermaak vir almal wat deelnaam of wat kom kyk na die eindpoging - of wat nie dink iemand wat nou en dan in 'n kano aankom is interessant nie en sou kom kyk het as hier nog iets was om te doen. Posted by Susan Kemp. The Velddrif area i...
velddrifnews.blogspot.com
Velddrif News/Nuus: SNUFFEL VELDDRIF SE LEKKER KUIERPLEKKE UIT
http://velddrifnews.blogspot.com/2011/07/snuffel-velddrif-se-lekker-kuierplekke.html
Tuesday, July 12, 2011. SNUFFEL VELDDRIF SE LEKKER KUIERPLEKKE UIT. VELDDRIF. – Alles wat lekker is, gebeur nie net langs die rivier en by die amptelike karnaval-areas van die Bergrivier Winterkarnaval nie. Al wat leef en beef maak reg vir die makietie wat hierdie naweek die koue moet verdryf. Uit die program weet ons daar is sop en soetes, musiek, kuns en waterpret, maar kyk maar uit vir die ander kuierplekkies op die dorp – soos Die Stoep, by Voortrekkerweg 137 aan Piketberg se kant van die brug. Sou j...
velddrifnews.blogspot.com
Velddrif News/Nuus: SO LYK DIE KARNAVAL!
http://velddrifnews.blogspot.com/2011/07/so-lyk-die-karnaval.html
Saturday, July 16, 2011. SO LYK DIE KARNAVAL! Ek moes op my pos wees by River Art Route, maar het gou na die brass band in die tent gaan kyk, 'n draai by die stalletjies gemaak, en brood en melk gaan koop. As jy egter 'n goeie prentjie wil kry van alles wat vandag tydens die Bergrivier Kanomaraton en Bergrivier Winterkarnaval op sonnige Velddrif gebeur het, moet jy gaan kyk na Amanda Brink. Se foto's op facebook by. Http:/ www.facebook.com/media/set/? Hierdie is die snêppies wat ek geneem he. VELDDRIF...
velddrifnews.blogspot.com
Velddrif News/Nuus: My views
http://velddrifnews.blogspot.com/p/personal-views.html
Pretty Nina is not just a story. This is the true account of a street dog’s life. Nina must have run into bad luck. I got to know her in the streets of Laaiplek, next to Velddrif on the West Coast. At the time, she was the “shop dog" of Kekkel and Kraai. She must have been deserted or left behind by accident in Velddrif and landed up among droves of desperate, mangy canines in Laaiplek, some in such bad condition that they have no hair on their bodies – but she survived: In style, and with integrity.
kareedouw.blogspot.com
Kareedouw Nuus/News: AANGENAME KENNIS
http://kareedouw.blogspot.com/2013/05/aangename-kennis.html
Sunday, May 12, 2013. Ek en my naaste het vanaf Krakeel in die Langkloof getrek na Kareedouw, wat aan die einde van die kloof op die R26 aan Port Elizabeth se kant lê. Ons het 'n paar jaar op Velddrif op die Weskus gebly (besoek gerus my Velddrif-blog by http:/ velddrifnews.blogspot.com/. Maar wou ons graag eerder in hierdie area vestig, omdat ek oorspronklik van die Tsitsikamma is. Sunday, May 12, 2013. Location: Kareedouw, South Africa. Saturday, June 15, 2013 9:02:00 AM. NAGMAAL TOE MET DIE OSSEWA.
kareedouw.blogspot.com
Kareedouw Nuus/News: 'N FEES VIR VROLIK WIP
http://kareedouw.blogspot.com/2013/05/n-fees-vir-vrolik-wip.html
Tuesday, May 28, 2013. N FEES VIR VROLIK WIP. Ek sit tussen die duiwel en die diep blou see, omdat ek tussen die Slaghuis, die slagpale en die slagkalwerkamp woon en ek 'n vegetariër is wat op die Worsfees van alle plekke gaan uitstal - waar my bure gemaal, gestop en gebraai gaan word. Worsfees 2012 by Altelekker in Kareedouw se hoofstraat. Tuesday, May 28, 2013. Location: Kareedouw, South Africa. Subscribe to: Post Comments (Atom). NAGMAAL TOE MET DIE OSSEWA. HOE STERKER DIE KARRIE, HOE SWAKKER DIE WIL.
kareedouw.blogspot.com
Kareedouw Nuus/News: Art
http://kareedouw.blogspot.com/p/kuns.html
FROM SUSAN KEMP'S STUDIO. My commisioned copy of "The Loveletter". By Jean Honore Fragonard. My latest abstract. (Acrylic on canvas). Available from me or through susankempart.wozaonline.co.za. Painting from the imagination for a change. Acrylic on board). Available from Bitou Art Gallery,. At Storms River Village:. Http:/ www.bitouartgallery.com/index.html. My latest completed commission - a miniature version. Is quite a bit bigger: 1.75m x 2,25m! Https:/ www.facebook.com/OudeboschFarmStall.
skryfgoed.blogspot.com
SKRYFGOED: OOMBLIK VAN WAARHEID (Velddrif, Desember 2005)
http://skryfgoed.blogspot.com/2011/09/7-oomblik-van-waarheid-velddrif.html
Wednesday, 4 January 2012. OOMBLIK VAN WAARHEID (Velddrif, Desember 2005). Vra hy mooi en vriendelik. Nodeloos om te sê, ‘n paar dae later was my motgevrete half-grys haarslierte rooi gekleur en nie veel later nie kort geknip – om die gelaat 'n bietjie te lig. Location: Velddrif, South Africa. Subscribe to: Post Comments (Atom). Jongvroudag, vrouedag, ouvroudag. Elke geslag vroue vier dit anders. Jy het nie altyd tyd vir vrouedag nie. Laas het die agste Augustus al a. Gedig vir Moeder Aarde. Ek maak laat...
skryfgoed.blogspot.com
SKRYFGOED: EK BLOOS OP 50 OOR LO BROEKIE
http://skryfgoed.blogspot.com/2011/11/ek-bloos-op-50-oor-lo-broekie.html
Wednesday, 4 January 2012. EK BLOOS OP 50 OOR LO BROEKIE. Ek maak laatmiddag op die ingewing van die oomblik by 'n vriendin 'n draai. My motiewe was nie suiwer nie: Ek wou hê haar hond moet myne moeg speel, want ek was nie lus om te gaan stap nie. Ek was ook nie lus vir vriendin se man se geselskap nie, maar ek moes maar die on-luste teen mekaar opweeg. Haar manlief is heelwat ouer as ons, en kortgebaker. Hy het die vorige week ‘n operasie ondergaan en is moeilik. Ek skaterlag van die skrik, en skrik toe...