kosmoslandendiebreytenbachs.blogspot.com
Kosmosland se Breytenbachs: January 2014
http://kosmoslandendiebreytenbachs.blogspot.com/2014_01_01_archive.html
Wednesday, 01 January 2014. Die genade en liefde van die Here het ons in 2013 gedra. Alles, alles is genade, onverdiende guns alleen. “Die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin woon”. Ps 24:1) Die Here se sorg en trou het ons vergesel, Eks 14:14 “Die Here sal vir julle stry, en julle moet stil wees.”. Kosmosland en die Breytenbachs. Subscribe to: Posts (Atom). Kosmosland - Vanwaar die naam? Die Kleurvolle Kosmosse het ons hier op Bethal verwelkom! To be in unity ...
kosmoslandendiebreytenbachs.blogspot.com
Kosmosland se Breytenbachs: January 2013
http://kosmoslandendiebreytenbachs.blogspot.com/2013_01_01_archive.html
Friday, 04 January 2013. Hey almal. dis Annemie. Ek het 'n nuwe blog begin (FunkyFamilyFreak.blogspot.com) daar gaan ek alle snaakse gebeure en goeters "post". Julle moet nou net nie ophou om hierdie blog van my ma te lees nie, maar onthou tog om myne ook te lees! Kosmosland en die Breytenbachs. Subscribe to: Posts (Atom). Kosmosland - Vanwaar die naam? Die Kleurvolle Kosmosse het ons hier op Bethal verwelkom! En ons het geweet! Kosmosland en die Breytenbachs. Bethal, Mpumalanga, South Africa. To be in u...
kosmoslandendiebreytenbachs.blogspot.com
Kosmosland se Breytenbachs: April 2012
http://kosmoslandendiebreytenbachs.blogspot.com/2012_04_01_archive.html
Tuesday, 17 April 2012. Verder het ons ook 'n kok in die familie. Leentjie(Die Gr 12's) moes vir haar(hulle) hotelhoudingeksamen 'n tafel dek en kos kook. Hulle moes gaste nooi wat saam met hul ouers die 4-gang maal kon geniet. Die Gr 11's is elke jaar die kelners en elke gr 12 het dan 1 of 2 Gr 11's wat sy tafel bedien en vir sy breekware en messegoed sorg. Haar tafel was nr 1. Hier staan sy in haar koksbaadjie by haar tafel. Ons gaste was Martin en Salome Kruger. Behalwe vir skoolhou, ekstra wiskundekl...
kosmoslandendiebreytenbachs.blogspot.com
Kosmosland se Breytenbachs: Nuwe Jaar 2014
http://kosmoslandendiebreytenbachs.blogspot.com/2014/01/nuwe-jaar-2014.html
Wednesday, 01 January 2014. Die genade en liefde van die Here het ons in 2013 gedra. Alles, alles is genade, onverdiende guns alleen. “Die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin woon”. Ps 24:1) Die Here se sorg en trou het ons vergesel, Eks 14:14 “Die Here sal vir julle stry, en julle moet stil wees.”. Kosmosland en die Breytenbachs. Subscribe to: Post Comments (Atom). Kosmosland - Vanwaar die naam? Die Kleurvolle Kosmosse het ons hier op Bethal verwelkom! To be i...
sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: September 2011
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2011_09_01_archive.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Friday, September 30, 2011. As vrou van die direkteur van. Wow, dit klink lekker belangrik! Behoort ek sekerlik die antwoord op hierdie vraag te hê! Hierdie oupa-ouma-oggend het toe gister gerealiseer. 'n Groep van 10 graad 7's sal tegnies gesproke 'n groep van 40 oupas en oumas oplewer! Dit is in my oë wins! Een van die kinders het selfs al 4 grootouers by die geleentheid ontvang! Wat 'n geweldige wins! Want vir my, wat sonder grootouers g...
sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: August 2013
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2013_08_01_archive.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Wednesday, August 28, 2013. All about blessings en seëninge. Count your blessings / Tel jou seëninge. A word full of emotional value. blessings. We always have the tendency to think BIG when we hear the word. As if only big things or events can be counted as blessings. But this past week, we have been blessed beyond believe. Why? Wicus en sy sokkerspan het deurgedring na die semi-finale van die. Wedstryde vir 2013. Met die verskriklike ...
sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: Twee prentjies...
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2013/09/twee-prentjies.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Thursday, September 26, 2013. Ons tel ons seeninge in vywe. Hierdie foto is geneem op die strand in Kommetjie. Naweek van 13 Julie 2013. Wonderlike herinneringe saam met ons dierbare kinders. Xander wou graag 'n das aan kerk toe. Dit mag! Herman, Elsbeth en kinders. Subscribe to: Post Comments (Atom). Herman, Elsbeth en kinders. View my complete profile. Vrye Gereformeerde Kerke Suid-Afrika. He lets me walk on mountains.
sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: November 2011
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2011_11_01_archive.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Wednesday, November 30, 2011. Sedert 2006 het die graad vier en vyf-klasse van GLB kans gekry om groen vingers te 'kweek'. Die tuintjie-projek soos dit gou by GLB bekend gestaan het, is eintlik deel van die EBW (Ekonomiese Bestuurswetenskappe) leerplan vir die gr. 4 en 5's. Hier leer hulle van begroting, omset, wins, verlies, vraag en aanbod. Mamma weet nog nie! Nadia het sowaar groen vingers! 65279; . Die sluitingsdatum vir die kompetis...
sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: December 2012
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2012_12_01_archive.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Monday, December 17, 2012. Einde van 2012 is in sig. Dit het ook op kollegiale vlak gegroei en so is ons as paartjie na die besigheid se jaar-eind-funksie genooi. En nie net sommer 'n funksie nie, 'n naweek! Aandete was in die vorm van lekker slaai en steak en 'n gesellige kuier en samesyn. Sondagoggend was elkeen vry om te doen wat hulle wil. 'n Gesamentlike ligte middagete het die geleentheid afgesluit en ons was weer om half vier...Danki...