sandlanders.blogspot.com
Sandlanders: June 2009
http://sandlanders.blogspot.com/2009_06_01_archive.html
Thursday, 11 June 2009. Baie geluk met jou verjaardag Hekkie. Hoop jy het 'n baie lekker verjaardag en dat jou dag sommer super lekker is. Alles wat mooi is vir jou. Baie geluk met jou verjaardag Ricky. Baie geluk met jou verjaardag my Sussie. Mag die Here jou seën en nog baie jare vir ons gespaar hou. Ons is baie lief vir jou en verlang baie. Ons hoop jy het 'n baie lekker dag. Wednesday, 10 June 2009. Hier is Crispin se gesig sommer ingesit om as Superman te lyk. Hier is hulle in 'n Art Studio. Love is...
sandlanders.blogspot.com
Sandlanders: May 2008
http://sandlanders.blogspot.com/2008_05_01_archive.html
Monday, 12 May 2008. Celine hou weer konsert. Celine het konsert gehou verlede week Donderdag. Sy was 'n arbeider meisie en hulle moes dans passies uitvoer op die verhoog. Hier staan Celine by haar Amerikaanse maatjie, Logan. Logan se oupa werk saam met my en hulle kom van Oklahoma af. Besig met hulle opvoering. Hulle sal selfs toet as die lig by die verkeerslig oorslaan na groen om seker te maak jy het gesien dis groen en jy sit nie en slaap nie. Ongeduldig se moses! Subscribe to: Posts (Atom).
sandlanders.blogspot.com
Sandlanders: 'n Vinnige woestyn trippie
http://sandlanders.blogspot.com/2009/11/n-vinnige-woestyn-trippie.html
Monday, 30 November 2009. N Vinnige woestyn trippie. Ons woon in 'n land wat sy eie tipe skoonheid het. Hoe die Israeliete dit reg gekry het om vir 40 jaar te trek in die woestyn weet ek nie. Dit moes maar onaangenaam gewees het. Maar jou straf is jou straf, of hoe? Hier is almal bymekaar en wiele is afgeblaas en ons is reg vir die sand. Die kameras is uit en dis net Paparazzi styl wat die knoppies gedruk word. Laat my dink aan iemand wat ek ken daar in Abu Dhabi :-). Moenie dat die "pose" julle fool nie...
sandlanders.blogspot.com
Sandlanders: Lekkerste werk
http://sandlanders.blogspot.com/2009/11/lekkerste-werk.html
Wednesday, 11 November 2009. Ek het al vir julle voorheen vertel van my werk. Ek dink nie daar is nog so werk waar 'n mens 2 dae by die werk sit en wag vir iets om te gebeur nie en dan boonop 4 dae af te wees daarna nie. Soveel tyd het ek dat ek nou begin leer het aan 'n graad net om iets te doen want die oproepe is min. Julle sien ons werk vir die weermag en word net uit geroep as daar regtig 'n probleem is. Die polisie is besiger as wat ons is. 11 November 2009 at 6:03 PM. 12 November 2009 at 8:44 AM.
sandlanders.blogspot.com
Sandlanders: Lekker pamper by die Spa
http://sandlanders.blogspot.com/2009/07/lekker-pamper-by-die-spa.html
Thursday, 16 July 2009. Lekker pamper by die Spa. Maar boys ek wil vir julle sê.As jy in die Spa 'n draai maak, gaan dit jou nie 'n sissie maak nie want dit is nou maar een maal."LEKKER! My wederhelf het my getreat vir 'n "Hot Stone massage" en 'n "Marine Foot Spa". Ek is nou so kalm en rustig die wêreld kan nou maar vergaan ek sal nie omgee nie. Dit was Awesome. Baie dankie my Engel, Dit was 'n belewenis gewees.Jy is die beste! Jou Pa en Ma het waarheid gepraat.Jy is Great! 16 July 2009 at 6:44 PM.
sandlanders.blogspot.com
Sandlanders: Baie Geluk met jou Verjaardag my man!
http://sandlanders.blogspot.com/2009/07/baie-geluk-met-jou-verjaardag-my-man.html
Wednesday, 15 July 2009. Baie Geluk met jou Verjaardag my man! Ek wens vir jou "GENOEG".op jou spesiale dag en die jaar en baie jare vorentoe.sodat jy vir altyd 'n gevoel van tevredenheid sal hê. Ons hoop jy geniet jou "pamper" vandag! Because you are worth it. Baie geluk met jou Verjaardag! Mag die Here jou seën en nog baie oud laat word saam met ons, so oud dat jy sal dink jou kinders se kleinkinders word nou oud! Labels: Greg Verjaar- 16 Julie. 16 July 2009 at 8:49 AM. 16 July 2009 at 10:08 AM. Dit sa...
sandlanders.blogspot.com
Sandlanders: July 2009
http://sandlanders.blogspot.com/2009_07_01_archive.html
Thursday, 16 July 2009. Lekker pamper by die Spa. Maar boys ek wil vir julle sê.As jy in die Spa 'n draai maak, gaan dit jou nie 'n sissie maak nie want dit is nou maar een maal."LEKKER! My wederhelf het my getreat vir 'n "Hot Stone massage" en 'n "Marine Foot Spa". Ek is nou so kalm en rustig die wêreld kan nou maar vergaan ek sal nie omgee nie. Dit was Awesome. Baie dankie my Engel, Dit was 'n belewenis gewees.Jy is die beste! Jou Pa en Ma het waarheid gepraat.Jy is Great! Wednesday, 15 July 2009.
sandlanders.blogspot.com
Sandlanders: December 2008
http://sandlanders.blogspot.com/2008_12_01_archive.html
Friday, 26 December 2008. Deel 3: Update.Die storm. Die storm wat Dibba gaan tref is nou wel nie groot water of wind nie, maar wel 'n elle lange 4km. Ons het deur die dorpie "Masafi" gery. Kyk net al die opblaas diere- lyk soos die "ku-ku" shoppies in die townships. Die matman rol ENTOESIASTIES matte oop! Op soek na ' n souvernier. Kamele op soek na kos.dink so. Dis 'n mooi landskap.op is dit sandskap? Poot-uit pak ons die rit aan.huis toe. Thursday, 25 December 2008. Tuesday, 23 December 2008. Vinnig he...
sandlanders.blogspot.com
Sandlanders: November 2009
http://sandlanders.blogspot.com/2009_11_01_archive.html
Monday, 30 November 2009. N Vinnige woestyn trippie. Ons woon in 'n land wat sy eie tipe skoonheid het. Hoe die Israeliete dit reg gekry het om vir 40 jaar te trek in die woestyn weet ek nie. Dit moes maar onaangenaam gewees het. Maar jou straf is jou straf, of hoe? Hier is almal bymekaar en wiele is afgeblaas en ons is reg vir die sand. Die kameras is uit en dis net Paparazzi styl wat die knoppies gedruk word. Laat my dink aan iemand wat ek ken daar in Abu Dhabi :-). Moenie dat die "pose" julle fool nie...
sandlanders.blogspot.com
Sandlanders: September 2008
http://sandlanders.blogspot.com/2008_09_01_archive.html
Friday, 26 September 2008. Baie Geluk met jou Verjaardag Crispin! Die Verjaardag-outjie word volgens gesinstradisie met sy Suprise-koek wakker gesing! Ons moes keer sing voor hy eers besluit het om wakker te word.Afrikaans, Engels en Arabiers. Mmm boeke is sy gunsteling! Ons dut so bietjie voor die partytjie-diere kom. Dit het nogal oefening gekos om hierdie 3 vingertjies so te kan ophou! Een, twee, drie .BLAAS! Sonet wil ook saamblaas. Wat is 'n partytjie sonder ROOI roomys? Thursday, 11 September 2008.